Ek maak ook messe, maar ek verkoop nie. Ek Adverteer nie.
As ek die messe verkoop sal ek te aardig voel.
Die rede is ek wil nie dit 'n werk maak nie.
Ek hou daarvan om net my passie uit te leef.
Ek het al in die begin 1980 na weermag begin messe maak.
Ek gebruik KN690 Bohler staal.
Daar is beter staal, maar dis wat ek het.
Groete
Henk
Messe
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Messe
Henk
Probeer weer die link laai, dit werk nie, as jy nie regkom nie, mail my die foto dan sit ek dit op.....
Mooi loop
Francois

Manne
Hier is Henk100 se messe........
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... 0_1524.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... 0_1522.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... 0_1521.jpg[/img]

Last edited by Francois Marais on Wed Feb 22, 2012 11:20 pm, edited 1 time in total.