Links na Herlaai Data vir 7mm Remington Magnum

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Links na Herlaai Data vir 7mm Remington Magnum

Post by Francois Marais »

7mm RM links hier.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Links na Herlaai Data vir 7mm Remington Magnum

Post by Francois Marais »

Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Links na Herlaai Data vir 7mm Remington Magnum

Post by Skolla »

Almal
n Maat van my se twee seuns is in die beginfase van leer om te herlaai.
Hy soek raad met die 7mm Remington Magnum se herlaai.
24" loop
S365 kruit
162gr Hornady koeel
Norma doppe
Enige iemand wat min en max ladings kan gee of enige raad sal waardeer word.
FM ek verbeel my jy het eendag ges? jou broer skiet met een?

Groete
Skolla
Post Reply