paar photos
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
paar photos
Manne hier is sommer fotos van 'n paar mooi groot goed wat ek al gskiet het.
[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-903S.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-906S.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-321S.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-323S.jpg[/img]

Last edited by Bok on Sun Feb 19, 2012 9:00 pm, edited 1 time in total.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: paar photos
Netjies al daardie goed wat jy al geskiet het ek het nog nie eers een van geskiet nie. 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: paar photos
Twee mooi kaatjies wat landie ry daar...
Jy nie langs die pad gaan staan nie
Groete
KK
Jy nie langs die pad gaan staan nie
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: paar photos
Frederikjy sal hulle nog raakloop.
het ni meer die landi ni, maar daardie aande was daar darm gnoeg petrol in hom
het ni meer die landi ni, maar daardie aande was daar darm gnoeg petrol in hom
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: paar photos
Hy het seker huis toe gegly op die olie kolle. 
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: paar photos
Bok
Sien dis 'n Oos-Kaap registrasie op jou landie?? Waar in die wereld boer julle? Ek is van Willowmore. Gelukkig het ons nog nie Bosvarke nie, maar heelwat takbokke, is mos darem 'n lekker stukkie skaapvleis daai.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: paar photos
grumpy oli het begin duur raak toe verkoop ek hom maar. 
Ponkie ons boer in Bedford, takbokke lyk ook weer mooi die jaar met ali goeie reen, hulle vleisies gaan weer leke smaak. hier is somme fotos van 'n vet takbok
[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-818S.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-817S.jpg[/img]

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: paar photos
Baie mooi bosvark daai!
Enige idee wat hy geweeg het?
Enige idee wat hy geweeg het?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: paar photos
nee jammer het hom nie geweeg ni ,
weet net 2 van ons het maar bitjie gsukkel om hom op te laai.
weet net 2 van ons het maar bitjie gsukkel om hom op te laai.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: paar photos
Bok, daar waar jy tussen die twee katte staan... hoe ruik dit onder 'n rooikat se stert ?

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: paar photos
spanner het j nogi katnis gruiki? dit ruik ni veel anners ni, dit frot!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: paar photos
Bok
Lekker vet Takbok daai, hoor hulle vleis smaak sommer vorentoe.......
Mooi loop
Francois
Lekker vet Takbok daai, hoor hulle vleis smaak sommer vorentoe.......
Mooi loop
Francois
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: paar photos
francois
dis n baie lekker stuki wilde skaap daardie, jy mut hom net skiet voor die "rut" anders kan jy maar die vleis weggooi.
goed gan
bok
dis n baie lekker stuki wilde skaap daardie, jy mut hom net skiet voor die "rut" anders kan jy maar die vleis weggooi.
goed gan
bok
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: paar photos
Mooi gedoen daar, en het ek nou lekker gelag vir spanner se vraag. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: paar photos
Ek sien die man trek sy neus so tussen die twee katte!!! 
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: paar photos
Bok baie netjies - geniet self my ongedierte jag. Sien ons loop saam hier in die ooskaap hahhahahahah
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: paar photos
Bok
Daai takbok lyk darem lekker dikevriet jong, daar in my geweste (Overberg) lyk die outjies ook so, vlies is bitter lekker, mens maak die lekkerste chillie bites uit daai outjie uit jong!
Groete
Daai takbok lyk darem lekker dikevriet jong, daar in my geweste (Overberg) lyk die outjies ook so, vlies is bitter lekker, mens maak die lekkerste chillie bites uit daai outjie uit jong!
Groete
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: paar photos
Theedge dinge loop leke ini ooskaap, di jagkwotas is net bitji erg. vanwaar presies is j?
Superdup dis nou di tyd om hulle te skiet bitter leke vleis, nogi chillie bites gemaak van hulle ni maar sal bitji try.
Superdup dis nou di tyd om hulle te skiet bitter leke vleis, nogi chillie bites gemaak van hulle ni maar sal bitji try.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: paar photos
Bok, wat is die laatste wat ek ? takbok kan skiet?
Ek wil laat in April een skiet.
Ek wil laat in April een skiet.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: paar photos
di "rut" verskil ma van plek tot plek. Ek so s? jy los dt bitji laat, dink di ramme sal al teen daaityd al begin stink. Hoor maar by die plek waar jy wil gaan jag hulle behoort te weet.
Kyk maar of jy ni jou jag heelwat vroeer kan skyf ni. Dit help nou ni veel jy het 'n leker takbok vleisie en dit stink ni.
hoop jy kom reg.
mooi loop
Bok
Kyk maar of jy ni jou jag heelwat vroeer kan skyf ni. Dit help nou ni veel jy het 'n leker takbok vleisie en dit stink ni.
hoop jy kom reg.
mooi loop
Bok
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: paar photos
Ek het 'n takbok in Mei geskiet, en hy het gladnie gestink nie.
Groete
Groete
Last edited by Geno on Tue Feb 21, 2012 8:10 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: paar photos
Geno
Joune het toe jy in Mei geskiet het moontlik al klaar gewerk. By ons stink hulle gewoonlik so die vroegste in middel Maart rond en laaste tot so begin Junie.
Dis maar dieselfde effek as 'n Boerbok/Angora ram wat stink as jy hulle by die ooie sit. Ons lammers val gewoonlik so van Oktober tot die laaste hier by Kersfees rond. So dan kan mens daarvaandaan terug werk om te sien wanner hulle stink.
Die lekkerste bly maar net 'n ontbeende takbokboud op die kole. Eet hom van doe rooster af.
Groetnis
Ponkie
Joune het toe jy in Mei geskiet het moontlik al klaar gewerk. By ons stink hulle gewoonlik so die vroegste in middel Maart rond en laaste tot so begin Junie.
Dis maar dieselfde effek as 'n Boerbok/Angora ram wat stink as jy hulle by die ooie sit. Ons lammers val gewoonlik so van Oktober tot die laaste hier by Kersfees rond. So dan kan mens daarvaandaan terug werk om te sien wanner hulle stink.
Die lekkerste bly maar net 'n ontbeende takbokboud op die kole. Eet hom van doe rooster af.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: paar photos
Stem met jou - Port ElizabethBok wrote: Theedge dinge loop leke ini ooskaap, di jagkwotas is net bitji erg. vanwaar presies is j?