Gerrie Vark
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Gerrie Vark
Goeie dag almal
Ek is 'n nuwe aansluiting hier by die forum na vele verwysings. Hoop julle verwelkom my met arms en 'n lied in jul harte! Woon in Paarl, Het geweer - Kan skiet!
Groete
Gerrie Smith
Ek is 'n nuwe aansluiting hier by die forum na vele verwysings. Hoop julle verwelkom my met arms en 'n lied in jul harte! Woon in Paarl, Het geweer - Kan skiet!
Groete
Gerrie Smith
Het geweer - Kan skiet.
.308 Sako Forester (ol' faithful); Star 9mm; .22 Hornet Anschutz
.308 Sako Forester (ol' faithful); Star 9mm; .22 Hornet Anschutz
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Gerrie Vark
Hi Gerrie
Baie welkom, geniet dit hier
Groete
Baie welkom, geniet dit hier
Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Gerrie Vark
Gerrie jy het die regte houding en toerusting, jy is welkom!!Het geweer - Kan skiet!
Peet
Work to live, don"t live to work
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Gerrie Vark
Gerrie
WELKOM, hoop jy like.....
Mooi loop
Francois
WELKOM, hoop jy like.....
Mooi loop
Francois
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Gerrie Vark
Gerrie,
Welkom, weet sommer jy gaan die forum geniet.
Ek is seker die manne sal ook belang stel in julle kennis oor ontbossing ens..
Groete,
Petrie.
Welkom, weet sommer jy gaan die forum geniet.
Ek is seker die manne sal ook belang stel in julle kennis oor ontbossing ens..
Groete,
Petrie.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Gerrie Vark
Gerrie
Hi daar maat baie welkom en bly om kennis te maak - weet jy gaan dit saam geniet
Hi daar maat baie welkom en bly om kennis te maak - weet jy gaan dit saam geniet
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Gerrie Vark
Welkom Gerrie Vark
glo jy sal geniet en met 'n lied in jou hart deelneem.
JP
glo jy sal geniet en met 'n lied in jou hart deelneem.
JP
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Gerrie Vark
Welkom en geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"