Nuweling van Parys

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Nuweling van Parys

Post by willemakou »

Hallo aan almal!

Ek is nuut op die forum alhoewel ek gereeld huiswerk kom doen het op Jaracal. Bestuur tans 'n plaas in Parys omgewing, aangesien ek nog nie geld het vir my eie een nie! Skiet so gereeld as moontlik maar nie naastenby genoeg nie!

Johan
Moenie die boer met jou mond vol kos kritiseer nie.
Boskraai

Re: Nuweling van Parys

Post by Boskraai »

Dagse Johan,

Baie welkom, geniet dit.


Groete
Boskraai
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuweling van Parys

Post by BLOK »

Willeman

Baie welkom hier ek weet sommer jy sal dit geniet, ek en Altapj (aka PJ) is net om die draai van jou hier op Potch so skree as jy hier kom dan ontmoet ons.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuweling van Parys

Post by Jakkalsgat »

Wilde mak ou,

Welkom hier by ons geniet dit. Alhoewel hierdie bekendstellings altyd vir my voel soos AA meeting is dit altyd goed om van die nuwe manne te hoor.

Hallo, my naam is Jaco, en, en ek is 'n jag (skiets) verslaafde en dit is nou drie dae sedert ek 'n wapen afgevuur het. Hallo Jaco (koor)

Geniet dit ou maat!

Groete
Jaco 
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Nuweling van Parys

Post by VdWalt »

Welkom en lekker kuier!
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Re: Nuweling van Parys

Post by willemakou »

Dankie julle! Voel somme heel welkom! Jaco moenie alleen voel nie die ontrkkings simtome is rof by my ook! Skiet ma met die windbuks die laaste 2 dae om net 'n sneller te trek! Sal laat weet as ek potch se kant toe kom!
Moenie die boer met jou mond vol kos kritiseer nie.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuweling van Parys

Post by Marc »

Welkom Johan

Eks is in Vaalpark, ook net om die draai. Watse tiepe plaas bestuur jy ? Dalk sal ek eendag by jou kom draai  ;)

Geniet dit hier !

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuweling van Parys

Post by theedge »

Welkom Johan

Baie bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuweling van Parys

Post by Gerhard »

Welkom Johan.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Zack Benade

Re: Nuweling van Parys

Post by Zack Benade »

Welkom Johan, Ek weet jy gaan dit by ons geniet
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Re: Nuweling van Parys

Post by willemakou »

Dankie julle! Marc, dis 'n wildsplaas tussen Parys en Vanderbijlpark. Jy moet definitief kom draai maak!
Moenie die boer met jou mond vol kos kritiseer nie.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuweling van Parys

Post by BLOK »

Makou

As julle daar laat jag moet jy vir my pryslys pm ek skiet so van tyd tot tyd, en wil nie altyd so ver ry nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

Re: Nuweling van Parys

Post by Verkenner »

Welkom hier, ons leer en deel saam.
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Nuweling van Parys

Post by Ferdi »

Hallo Johan

My naam is Ferdi en dit is 3 weke vandat ek 'n skoot geskiet het.

My verslawing aan die reuk van ontbrande kruit moet weer gevoed word.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Re: Nuweling van Parys

Post by willemakou »

Ferdi,

My innige meegevoel! Ek glo almal op die forum deel hierdie verslawing! moet dalk 'n omgee groeppie stig, "Hunters Anonymous" of iets van so aard, ons nooi 'n paar groennes om toe te spreek en by te staan in hierdie tyd en wat ons keer om om hierdie drang uit te leef! Ek is egter bevrees dat Blok en Jaco die groennes sal skiet op die eerste byeenkoms!  ;D ;D ;D

Johan.
Moenie die boer met jou mond vol kos kritiseer nie.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuweling van Parys

Post by DawieKotze »

Baie welkom hier en weet jy gaan dit baie geniet!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuweling van Parys

Post by Jacquesb »

Hi Hallo
Welkom
Lekker kuier
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Post Reply