JAG PLEK IN NAMIBIA - SUID V WINDHOEK

User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: JAG PLEK IN NAMIBIA - SUID V WINDHOEK

Post by Francois Marais »

Namgirl

Sorry tog, vergeet gedurig jy is ook een van die boys, weet mos jy is ook meer as welkom, klink my daai naweek gaan weer een vir die boeke wees, Junie beter nou kom, raak sommer lus vir jag.....

Ou Joe, no problem, mater, jy rol redelik gereeld daai klip......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: JAG PLEK IN NAMIBIA - SUID V WINDHOEK

Post by JK »

Walk en stalk en Jagermeisters affketeer n man se konsentrasie  ................ :laugh: en dan skiet jy net die riema af waarmee die bok vas gemaak is.
Johan Kriel
Okahandja
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: JAG PLEK IN NAMIBIA - SUID V WINDHOEK

Post by Piet Breedt »

Ek wil ook sommer onder n skuilnaam van die skoner geslag navraag doen by FM, maar hy het my ongelukkig klaar ontmoet en gesien hoe lelik ek is. Hy kan my dalk net weg ja as ek daar aanland, vals rondings en langhare en al.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: JAG PLEK IN NAMIBIA - SUID V WINDHOEK

Post by Beretta »

Petra(Piet)
Wil jy nie jou self voorstel nie ;D ;D ;D
Camo Joe
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am

Re: JAG PLEK IN NAMIBIA - SUID V WINDHOEK

Post by Camo Joe »

Oom FM weet mos n 308 F/TR is nie gebou vir jag nie,behalwe as jy nou die bok op 800m wil skiet,

Self nog nie seker wat ek daai naweek gaan in pak nie,dalk die .303 of die 30-06.

Maar die .303 het nog n open sight so met hom kan ek net roer so tot op 303m ;D ;D ;D

Mooi loop
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: JAG PLEK IN NAMIBIA - SUID V WINDHOEK

Post by Jeagermeister »

Camo Joe wrote:

Maar die .303 het nog n open sight so met hom kan ek net roer so tot op 303m ;D ;D ;D

Mooi loop
'n .303!!!! jy het gehoor daar mag nie rangefinders en gradeboe saamgaan nie, dit sluit ondermeer 'n landmeter met 'n dumpylevel en tideoliet ook in!!! Want daai kaliber vat nou hoergraad meetkunde!!

Eish.. op die trand gaan daai naweek 'n lang ene word...

JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: JAG PLEK IN NAMIBIA - SUID V WINDHOEK

Post by Skolla »

Jeagermeister wrote: Eish.. op die trand gaan daai naweek 'n lang ene word...
Lyk my julle sal n veld toilet ook moet saamvat?
Dis nou vir die tyd wat julle wag vir die koeel op by die bok te kom. ;D
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: JAG PLEK IN NAMIBIA - SUID V WINDHOEK

Post by Francois Marais »

Camo Joe

As jy so bietie in jou vriendekring rondkyk behoort jy dam seker n roer te kry wat jou sal geval ;) ;) ;) Hoor maar bietjie, hulle se mos vra is vry.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply