30 06 K98 Musgrave

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

30 06 K98 Musgrave

Post by Gerhard »

Ek het laas jaar by my Pa 3 gewere gekry.

Die 222 Rem wat reeds baie aksie gesien het die laaste ruk.

Ek het die 30 06 K98 Musgrave Maandag oggend die '06 by Truvelo in gegee om vir my die front sight af te haal en skroef draad te sny vir die KD wat ek by Pieter Jacobs bestel het.

Rodney en sy span het regtig moeite gedoen en ek kon vanmiddag my geweer gaan haal.

Ek reel toe dat ek net na 14:00 daar is en dat ek gou die geweer kan in skiet in die tonnel...

Ek het ook die Cladwell Bi Pods by Safari en Outdoor gekoop (Dankie Stefan en Bryan)

[img width=560 height=419]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... pwZw-1.jpg[/img]

[img width=560 height=419]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... pwZw-1.jpg[/img]

Pieter se KD

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... pwZw-1.jpg[/img]

EK het die 180gr Norma patrone gegryp wat ek by Johan gekry het en agter die 30 06 in geklim in die tonnel...

Ek het regtig nogal die skiet sessie baie geniet.

Die KD is lekker klein en kompak en demp die terug skop mooi.

Kon darm in die tonnel se lig die groepie geskiet kry

Die 2de skoot is die een wat laag is en ek het hom daar ge "call"....

Ek is baie tevrede met die werk van Pieter. (Ook sy prys en hoe vinnig hy hom vir my gestuur het)

Ek is baie tevrede met die vakmanskap en vriendelike hulp en billike pryse van Truvelo. (Rodney jy is n yster)

En Musgrave wat darm nog n netjiese geweer kon bou wat raak skiet.

[img width=356 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... ruvelo.jpg[/img]

Nou is dit vir plaas toe om te hoor hoe demp die KD in die veld.

Een ding wat besef moet word is dat ek nie n Terminator wou op sit nie omdat die KD vir my baie swaar is wat geen probleem is op my 222 Rem wat ek van die skiet stoel af skiet nie.

Maar ek wil met die 30 06 nie n bakkie geweer of voor sit geweer he nie maar wel n loop en jag geweer.

Die KD van Pieter om te vergelyk is so groot soos die Terminator wat op die 222 is.

Ek gaan dalk nie soveel klank demp met die nuwe KD nie maar was meer as bereid om die bietjie geraas op te offer vir vinnige diens en teen n baie billike prys en nog steeds n lekker akkurate jag geweer daarby...

EK IS REGTIG TEVREDE MET HOE DIE 30 06 NOU REG IS VIR DIE JAG SEISOEN.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Jaco Bezuidenhout »

Gerhard

Baie mooi geweer,geniet hom.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by DWB »

Baie Mooi gegooi mater!

Jy maak my jaloers!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Hein M. »

Gerhard,

Pragtige geweer pel!  En dit is 'n MUSGRAVE!

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
jl1904
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by jl1904 »

Mooi geskiet Gerhard. Musgraves bly maar lekker roere.
Wat prys Pieter se KD's?

Johan
Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Gerhard »

jl1904 wrote: Mooi geskiet Gerhard. Musgraves bly maar lekker roere.
Wat prys Pieter se KD's?

Johan
Johan,

Hy is R600
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Vincehond »

Gerhard

Wat het Truvelo jou gevra om die front sight af te haal en die skroefdraad te sny?

Groete Vincent
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Gerhard »

Vincehond wrote: Gerhard

Wat het Truvelo jou gevra om die front sight af te haal en die skroefdraad te sny?

Groete Vincent
R450
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Vincehond »

Thanx want ek het gister n prys gekry vir R900 vir die selfde werk op my 270.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Marc »

Gerhard

Pragtige roer en hy praat vir homself as hy so mooi gooi !

Maak die bi-pod regtig so groot verskil aan akuraatheid? Ek skiet van 'n xbag af, ek hou van die bi-pod se aanwending moontlikhede in die veld, maar baie manne s? hy is nie so stabiel vanaf die tafel ? Ken hulle hom net nie of is dit so?

Musgrave for life ! Ek gaan binnekort twee h?, hou duim vas.

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Gerhard »

Marc wrote: Gerhard

Pragtige roer en hy praat vir homself as hy so mooi gooi !

Maak die bi-pod regtig so groot verskil aan akuraatheid? Ek skiet van 'n xbag af, ek hou van die bi-pod se aanwending moontlikhede in die veld, maar baie manne s? hy is nie so stabiel vanaf die tafel ? Ken hulle hom net nie of is dit so?

Musgrave for life ! Ek gaan binnekort twee h?, hou duim vas.

Mooiloop
Marc
Marc,

Ek het die groep van die Bi Pods af geskiet.

Ek het nog nooit regtig gemaklik van n X Bag of boontjie sakke geskiet van die bench af nie.

Op die bench is die Bi Pods rock solid.

Sal vandag in die veld ook toets.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Gerhard »

Het vanmiddag net voor son onder bietjie met die 30 06 gespeel op 250 meter

http://www.youtube.com/watch?v=aTqTc7WH ... e=youtu.be

Was dit nou nie lekke nie...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by DWB »

Maar jy gooi mooi raak!

Hoe maak die nuwe silencer?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Marc »

Gerhard

Daai setup van jou loop mooi, mooi gegooi !  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Gerhard »

DWB wrote: Maar jy gooi mooi raak!

Hoe maak die nuwe silencer?
Ek is baie tevrede met die silencer...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by VdWalt »

Dis wat ek vir my 6.5 gaan opsit!! Lekker loop en bekruip kd.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 30 06 K98 Musgrave

Post by Gerhard »

VdWalt wrote: Dis wat ek vir my 6.5 gaan opsit!! Lekker loop en bekruip kd.
Ja nee jy kan maar vir Pieter kontak vir sy KD.

Sy KD is presies wat ek gesoek het vir die 30 06 wat gebruik gaan word vir baie loop en bekruip jagte.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply