Dagse Mede Jagters

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Deon Joubert

Dagse Mede Jagters

Post by Deon Joubert »

More Julle.
Ek is al n gereime tydie n lid op julle forum, maar het net gelees van al julle doen en laate. Vind julle manne baie interesant.
Wel laat ek myself voorstel.
My naam is Deon Joubert. Woon in Boksburg. Het in 2009 my Ph kursus gedoen by David Sutherland. Is nie tans betrokke met oorsee se jagters nie. Het die kursus gedoen om meer te leer oor my Liefde vir jag en die veld. Is tans n trotse eienaar van n 243 rem, 357 Rossi, 30-06 Custom , 375 H&h custom en n Semi Auto Beretta 12 boor.

Wil ook bieg en se dat ek vir Johan die forum link gestuur het vir sy Ak. Ek en Johan jag al baie jaare saam en glo ons sal nog baie saam jag.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dagse Mede Jagters

Post by Geno »

Welkom Deon,
Ek glo jy sal dit geniet hier tussen jou dam se ganse.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Dagse Mede Jagters

Post by Jakkalsgat »

Deon

Baie Welkom hier, geniet dit

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Dagse Mede Jagters

Post by Dirkie »

Baie welkom Deon.

Geniet dit.

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dagse Mede Jagters

Post by theedge »

Deon

Hi daar maat baie welkom hoop jy hou aan om dit te geniet - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dagse Mede Jagters

Post by BLOK »

Deon

Baie welkom hier soos ek lees hou jy van gewere en jag dus reken ek jy is nou by die regte plek.

Geniet hom en sien uit om saam te gesels.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Boskraai

Re: Dagse Mede Jagters

Post by Boskraai »

Baie welkom Deon,

Ek is seker jy gaan dit baie geniet.


Boskraai
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dagse Mede Jagters

Post by VdWalt »

Welkom en lekker kuier.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Dagse Mede Jagters

Post by Marc »

Baie welkom Deon

Pasop vir verslawing  ;)

Genit dit hier

Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
viperian

Re: Dagse Mede Jagters

Post by viperian »

Welkom Deon
Ek is nou self al 'n rukkie op die forum maar verstom my so aan al die kennis en stories van van die manne dat ek eens kans kry om iets te post nie.
Ek kan nie wag om in die aande by die huis te kom en te kyk wat die nuutste nuus is nie.
Glo my hier voel jy gou soos familie
Groetnis
Ian
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

Re: Dagse Mede Jagters

Post by Verkenner »

Deon, welkom hier, praat en leer saam...
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
Zack Benade

Re: Dagse Mede Jagters

Post by Zack Benade »

Welkom Deon
Ek weet jy sal dit saam geniet.
Groete
Zack
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Dagse Mede Jagters

Post by Francois Marais »

Deon

WELKOM, hoop jy like....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Dagse Mede Jagters

Post by JPS »

Baie welkom,

Geniet dit.
JP
foxbat25
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm

Re: Dagse Mede Jagters

Post by foxbat25 »

Welkom Deon, hoop jy geniet dit hier.

Eugene
Post Reply