nuwe stoel wat ek gebou het
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
nuwe stoel wat ek gebou het
fotos nie duidelik. hoop jul kan uitmaak. moet se, ek noggal trots op my hande werk. hy werk lekker, het gisteraand 1rste bloed ook getrek[img width=560 height=420]http://i1086.photobucket.com/albums/j45 ... C10445.jpg[/img][img]http://i1086.photobucket.com/albums/j45 ... C10444.jpg[/img[img]http://i1086.photobucket.com/albums/j45 ... C10442.jpg[/img]]
my gps kom vandag, dan kom hy langs remote.
my gps kom vandag, dan kom hy langs remote.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
[img width=560 height=420]http://i1086.photobucket.com/albums/j45 ... C10442.jpg[/img]
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
[img width=560 height=420]http://i1086.photobucket.com/albums/j45 ... C10444.jpg[/img]
HOU HOM DAAI DIKTE
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Cassie
TIPS
Jy gaan jou Gps koekoes maak op die stoel onthou hy moet rigting hou.
Daai ligte van jou n 5 l plasiek verfblik werk baie lekker gewone 14dm bakkie tjoep in ringe
gesny sit hom vas of n hopitaal plaat.
101

Knou die gediertes AF.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Middag Cassie
Geluk met die nuwe bakkie, mag hy sommer baie jakkalse laai.
Voorstel met die lig cover. Kry vir jou 'n paar bow bud velle 5mm dik. Sny hulle die regte omtrek van die lig en plak met Genkem kleefmiddel. Die cover is baie baie lig en werk uitstekend vir my. Hier is 'n voorbeeld.
Groete Ian

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Tue Feb 14, 2012 1:29 pm, edited 1 time in total.
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Cassie
Roes bruin blompotte by Shoprite pas mooi oor die lampe en is lekker lig. Watse 9.44 ding is daardie?
Knou goggas af
MEERKAT
Roes bruin blompotte by Shoprite pas mooi oor die lampe en is lekker lig. Watse 9.44 ding is daardie?
Knou goggas af
MEERKAT
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Ek dink dit is n horlosie vir tyd hou as jy roepMEERKAT wrote: Watse 9.44 ding is daardie?
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Boskraai
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Cassie
Dit lyk sommer baie netjies, nou kan hulle sommer time of death ook kry met die horlosie naby
.
Boskraai
Dit lyk sommer baie netjies, nou kan hulle sommer time of death ook kry met die horlosie naby
Boskraai