CZ 375H&H Reloading Data
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
CZ 375H&H Reloading Data
Hallo aan al die slim manne wat van hierdie roere besit!
Wil julle nie dalk vir my van jul reseppies gee nie?
My wapen staan nog by die handelaar maar ek mag hom gaan skiet, en noudat die teleskoop gekom het wil ek solank begin voorbereideing doen om ladings te ontwikkel.
Ek het 'n pakkie Hornady 270gr Interlocks sommer net om meer te speel, maar wil ook graag premium koele vir die bos laai.
Wat is die geweer se twist en looplengte, het nog nie kans gehad om dit te meet nie.
Wat sal hy mooi stabiliseer in die Barnes TSX reeks? Sal daarvan hou om die 300gr te kan skiet.
Dankie vir jul terugvoering!

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Hallo Deon
Ek sal die 270gr Barenes TSX roete volg. Daar is verskeie redes hiervoor. In kort is dit die mees gebalenseerdste kombinasie in die kaliber. Selfs die nuwe 250gr kan ook sterk oorweeg word maar ongelukkig het QL hom nie in nie.
Met die Hornady sal ek hom nie te veel probeer jaag nie. 2300-2450ft/sek sal goed werk met die koeel. Gaan meet al die mates dan kan ons mos vir jou gou n ladingtjie uitwerk.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Dankie Baas Wout,
Die Hornady gaan nie bokke sien nie, dis sommer net vir speel en ek hou van die spoed wat jy in gedagte het.
Die geweer is ongelukkig ver, maar sal hom more aand sien en dan probeer meet, tensy een van die ander slim manne hier opduik intussen.
Sal graag looplengte en twist wil h? asseblief!
Die Hornady gaan nie bokke sien nie, dis sommer net vir speel en ek hou van die spoed wat jy in gedagte het.
Die geweer is ongelukkig ver, maar sal hom more aand sien en dan probeer meet, tensy een van die ander slim manne hier opduik intussen.
Sal graag looplengte en twist wil h? asseblief!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Deon
As ek dit nie mis het nie is dit 25 duim en 1:14.
Groetnis
Wout
As ek dit nie mis het nie is dit 25 duim en 1:14.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Ok Dankie,
Wat het jy nodig om daai quickload se komper te slaan

TPL na die groewe. Dopkapasiteit van n gevuurvormde dop. Hierdie sal vir eers werk. Wat het jy al gekoop vir die geweer?
Groetnis
Wout
TPL na die groewe. Dopkapasiteit van n gevuurvormde dop. Hierdie sal vir eers werk. Wat het jy al gekoop vir die geweer?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Ek het Primers, 20 PMP doppe (Het Remington bestel en betaal en toe het hulle nie) en die Hornady 270gr vir skietoefeninge.
Sal dan van daai 270gr Barnes TSX kry, moet ek TTSX of TSX gaan?
Watse kruit stel julle voor?
Sal dan van daai 270gr Barnes TSX kry, moet ek TTSX of TSX gaan?
Watse kruit stel julle voor?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Deon
S355 werk baie mooi in die 375 en is eerste keuse. CCI250 sal ek aanbeveel saam met dit. Die gewone TSX is die koeel van keuse.
Groetnis
Wout
S355 werk baie mooi in die 375 en is eerste keuse. CCI250 sal ek aanbeveel saam met dit. Die gewone TSX is die koeel van keuse.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Ek hou van my resep wat bepaal dat normale koe?ls minus 20% (300*.8=240gr) is die gewig wat jy vir monos moet gebruik. In my 375 se geval is dit wat ek doen en die 235 Goodnel, ou Barnes X en nou die TSX in die' gewig is 'n wenner. So 2780 na 2860 fps het ek goeie resultate gekry (63 -65gr S335). S355 kan dalk beter doen.
Ek dink selfs 'n buffel is nie veilig met die' koeelgewig nie. Het al op die lengte deur kudus en 'n bosvark geskiet.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Oom Driepoot daai klink gevaarlik!
Dankie vir die raad, maar ek wil graag ten minste 250gr gaan.
En ek soek baie graag iets wat so teen 2400fp/s hardloop, nie vinniger nie.
Dit gaan 'n bosgeweer wees vir tyd en wyl.
Kan oom die loop lengte en groefdraai dalk bevestig?
Dankie vir die raad, maar ek wil graag ten minste 250gr gaan.
En ek soek baie graag iets wat so teen 2400fp/s hardloop, nie vinniger nie.
Dit gaan 'n bosgeweer wees vir tyd en wyl.
Kan oom die loop lengte en groefdraai dalk bevestig?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Hi DWB
Ek gaan hier by jou afkyk, ek het begin met dop voorbereiding vir my CZ550 375H&H.
As ek dit nie mis het nie is dit 'n 600mm loop, dus 23.6duim. Ek sal vanaand gaan meet en en vir jou seker maak. Ek het ook die katalogus met die specs.
Ek het die volgende reeds gekoop:
50 x Norma doppe
50 x 300gr Nosler partitions
S355 (67gr begin)
PMP primers
Soos ek dit verstaan moet 'n mens a swaarder koeel gebruik om die doppe te fireform en dat jy dit teen die lands moet plaas ( met 'n verlaging in lading natuurlik). Ek gaan maar die koeels tot by die krimpgroef plaas en dan krimp. As die resep mooi werk wil ek dit gebruik vir jag en DG shoot hierdie jaar. Ek wil daarna oorskakel na 270gr Barnes TSX.
Ek sal graag ook will weet wat die kenners van die resep dink en of ek eerder die doppe deur 'n volledige fireforming prosedure (teen die lands) moet vat.
Groete
Christo

Als reg Beer!
So leer ons saam.
Wouter:
Dop Kapasiteit (H20): 93.6gr
TPL gemeet tot by krimpgroef: 90.8
Sal maar more gou die ware TPL meet
So leer ons saam.
Wouter:
Dop Kapasiteit (H20): 93.6gr
TPL gemeet tot by krimpgroef: 90.8
Sal maar more gou die ware TPL meet
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Hallo Christo
Dit is geensins nodig by die 375 nie en jy kan verminderde ladings met gemak skiet. Die proses waarna jy verwys het meer te doen met Improved kamers en in benchrest tipe aplikasies.
Dit is juis verkieslik met gevaarlike wild kalibers dat doppe gemaklik uit die kamer kom na n skoot. Deur koeels teen die lands te seat is ook nie gewens agv presurespikes nie. n 1mm sprong is meer gewens mits jou magesynkas dit toelaat, veral met mono's.
Deon
Hou by daai TPL en begin op 61gr en werk op na gewensde spoed. Wanneer jy n paar skote geskiet het en die spoed verkry het dan werk ons vir jou n lading met die gegewens uit.
Nog n ding as ek mono's skiet dan skiet ek hulle na hul vol potensiaal vir akkuraadheid in die kaliber. Daar is vir my geen sin om juis mono's teen verlaagde snelhede te skiet nie. As jy laer snelhede in gedagte het skiet dan eerder konvensionele koeels of core bonded soos Hornady DGX, Nosler Accubond of Woodleighs. Dit is nie eers regtig nodig vir hierdie koeels teen 2300-2400ft/sek nie.
Driepoot
As jy kyk wat se koeelgewig selfs Gerard van GS Custom wat bekend is vir hulle ligte vir kaliber koeels aanbeveel(265gr) dan dink ek 270gr is net die koeelgewig in Mono. Ek skiet baie jare met die kombinasie so vandaar my gevoel dat dit baie sin maak in die 375. My broer skiet Frontier Spartan 250gr teen 2750ft/sek uit n 24 duim loop en hulle het n buffel laat krul. My 375 AI met 300gr teen 2670ft/sek het geen groter effek gehad nie.
Groetnis
Wout
Dit is geensins nodig by die 375 nie en jy kan verminderde ladings met gemak skiet. Die proses waarna jy verwys het meer te doen met Improved kamers en in benchrest tipe aplikasies.
Dit is juis verkieslik met gevaarlike wild kalibers dat doppe gemaklik uit die kamer kom na n skoot. Deur koeels teen die lands te seat is ook nie gewens agv presurespikes nie. n 1mm sprong is meer gewens mits jou magesynkas dit toelaat, veral met mono's.
Deon
Hou by daai TPL en begin op 61gr en werk op na gewensde spoed. Wanneer jy n paar skote geskiet het en die spoed verkry het dan werk ons vir jou n lading met die gegewens uit.
Nog n ding as ek mono's skiet dan skiet ek hulle na hul vol potensiaal vir akkuraadheid in die kaliber. Daar is vir my geen sin om juis mono's teen verlaagde snelhede te skiet nie. As jy laer snelhede in gedagte het skiet dan eerder konvensionele koeels of core bonded soos Hornady DGX, Nosler Accubond of Woodleighs. Dit is nie eers regtig nodig vir hierdie koeels teen 2300-2400ft/sek nie.
Driepoot
As jy kyk wat se koeelgewig selfs Gerard van GS Custom wat bekend is vir hulle ligte vir kaliber koeels aanbeveel(265gr) dan dink ek 270gr is net die koeelgewig in Mono. Ek skiet baie jare met die kombinasie so vandaar my gevoel dat dit baie sin maak in die 375. My broer skiet Frontier Spartan 250gr teen 2750ft/sek uit n 24 duim loop en hulle het n buffel laat krul. My 375 AI met 300gr teen 2670ft/sek het geen groter effek gehad nie.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Hier is my argument rondom die monometaal koe?ls :-
1.) Baie keer raak selfs 'n 270gr mono te lank vir goeie stabilisasie en die lang skag verhoog druk.
2.) Die 265gr mono van GS is nie hul enigste nie - ek dink die 200gr is meer gewild - Impala s'n is ook 'n 200.
3.) Vleisskade met 'n mono is baie minder en my 235 greiners gee aanvaarbare skade teen die spoed wat hulle draf.
4.) Met die 235 greiners kan jy van duiker tot kameelperd pak gee - daar is voldoende penetrasie dat jy nie swaarder hoef te gaan nie (en dis Barnes wat bewese is vir doodmaakvermo?)
5.) Ek skiet nou met een gewig en leer die trajek ken - geen meer verstellings tussen bosveld en vlakte omdat ek 'n ander gewig gebruik nie.
6.) Trajek van 235 is beter as die van 270 en die terugslag is ook minder - dus beter skootplasing.
7.) 235greiners is moontlik makliker bekombaar en ligter op die sak.
1.) Baie keer raak selfs 'n 270gr mono te lank vir goeie stabilisasie en die lang skag verhoog druk.
2.) Die 265gr mono van GS is nie hul enigste nie - ek dink die 200gr is meer gewild - Impala s'n is ook 'n 200.
3.) Vleisskade met 'n mono is baie minder en my 235 greiners gee aanvaarbare skade teen die spoed wat hulle draf.
4.) Met die 235 greiners kan jy van duiker tot kameelperd pak gee - daar is voldoende penetrasie dat jy nie swaarder hoef te gaan nie (en dis Barnes wat bewese is vir doodmaakvermo?)
5.) Ek skiet nou met een gewig en leer die trajek ken - geen meer verstellings tussen bosveld en vlakte omdat ek 'n ander gewig gebruik nie.
6.) Trajek van 235 is beter as die van 270 en die terugslag is ook minder - dus beter skootplasing.
7.) 235greiners is moontlik makliker bekombaar en ligter op die sak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Tripod
Stem saam met jou, die 235gr is koning. Vir die meeste tipes jag het jy niks meer nodig nie en die roer skop veel minder, met ligte en vol ladings. Hoekom onnodig swaar koe?ls skiet as die ligtes die werk kan doen.
Stem saam met jou, die 235gr is koning. Vir die meeste tipes jag het jy niks meer nodig nie en die roer skop veel minder, met ligte en vol ladings. Hoekom onnodig swaar koe?ls skiet as die ligtes die werk kan doen.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Maksimum gemeedte TPL 96.6mm met die Hornady
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Hallo Driepoot/Koos
Julle praat waar en daar is bitter min te se teen die 235gr in veral Barnes. Vir normale jag voldoen hy defnetief aan die meeste vereistes. Ek het nie ondervinding van hom nie en een van die redes hoekom ek hom nog nooit oorweeg het nie is omdat ek bang is vir doeplisering van kalibers. My rugby beserings sit ook maar om die enkel, so recoil pla my ook nie te erg nie!
Penetrasie is dalk een ding as dit kom by ons werklike swaargwigte. Driepoot raporteer goeie penetrasie op gewone wild. Die ander een is meer vleisskade maar dit gaan ook nie dramaties wees nie. Daar is net 200ft/sek verskil tussen die twee en ek het nog nie gekyk na die trajekte nie maar op 300m kan die 270gr al reeds baie grond opgemaak het vanwee die beter BC. Ek het nou nie hier by die huis my Quick Target nie maar sal more loer. Maar verseker n opsie om te oorweeg.
Groetnis
Wout
Julle praat waar en daar is bitter min te se teen die 235gr in veral Barnes. Vir normale jag voldoen hy defnetief aan die meeste vereistes. Ek het nie ondervinding van hom nie en een van die redes hoekom ek hom nog nooit oorweeg het nie is omdat ek bang is vir doeplisering van kalibers. My rugby beserings sit ook maar om die enkel, so recoil pla my ook nie te erg nie!
Penetrasie is dalk een ding as dit kom by ons werklike swaargwigte. Driepoot raporteer goeie penetrasie op gewone wild. Die ander een is meer vleisskade maar dit gaan ook nie dramaties wees nie. Daar is net 200ft/sek verskil tussen die twee en ek het nog nie gekyk na die trajekte nie maar op 300m kan die 270gr al reeds baie grond opgemaak het vanwee die beter BC. Ek het nou nie hier by die huis my Quick Target nie maar sal more loer. Maar verseker n opsie om te oorweeg.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Penetrasie is dalk een ding as dit kom by ons werklike swaargwigte. Driepoot raporteer goeie penetrasie op gewone wild. Die ander een is meer vleisskade maar dit gaan ook nie dramaties wees nie. Daar is net 200ft/sek verskil tussen die twee en ek het nog nie gekyk na die trajekte nie maar op 300m kan die 270gr al reeds baie grond opgemaak het vanwee die beter BC. Ek het nou nie hier by die huis my Quick Target nie maar sal more loer. Maar verseker n opsie om te oorweeg.
[quote]
Jy is reg. Met 200fps tussen hulle is daar 'n verskil van 1 duim op 330 jaarts, as die zero op 219 (200m) is. Dus geringe verskil en 270 sal meer momentum h? synde hul spoed byna identies is op daardie afstand.
[quote]
Jy is reg. Met 200fps tussen hulle is daar 'n verskil van 1 duim op 330 jaarts, as die zero op 219 (200m) is. Dus geringe verskil en 270 sal meer momentum h? synde hul spoed byna identies is op daardie afstand.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Deon en Wouter
Ek sien nou hoekom sekere manne op die forum na Wouter verwys as 'Baas Wout'

Ek het gemeet en hy was presies reg met bogenoemde. Ek het so bietjie die pot misgesit metWouter Roets wrote: Deon
As ek dit nie mis het nie is dit 25 duim en 1:14.
Groetnis
Wout
Beer wrote:
As ek dit nie mis het nie is dit 'n 600mm loop, dus 23.6duim. Ek sal vanaand gaan meet en en vir jou seker maak. Ek het ook die katalogus met die specs.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Hi WouterWouter Roets wrote: Hallo Christo
.......jy kan verminderde ladings met gemak skiet.
Jammer vir al die vra, ek hijack Deon se post ook nog.
My Sonchem boekie wys net 300gr koeels met S335 kruit - maks 2459fps met Rhino solid shank of 2515fps met PMP RNSP. Dit is met 'n 24" loop. Ek weet nou ek het 'n 25" loop.
Die laai data op Nosler se website wys 'n maks van 2452fps met IMR4350 wat gelykstaande is aan S365.
Is daar 'n ideale / optimale / veilige spoed waarna ek toe moet werk? Anders gestel, is daar 'n sekere spoed waar die bg kombinasie onveilige druk aandui?
Dankie vir die wysheid wat gedeel word.
Groete
Christo
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
As ek my geweer vat en 67gr S355 laai toon QL dat hy byna by max druk is. Neem ek die 375 data soos deur die program verskaf dan is die druk laer met byna 6000psi. My geweer se kamer is kleiner en ek gebruik PMP doppe. Die norm vir 300grein koe?ls is gewoonlik 2500vps as max. Die' lading van 67gr is dus nie 'n verminderde lading nie vir my nie en afhangende van jou kamergrootte is dit van mediumhoog tot hoog.Beer wrote:Hi WouterWouter Roets wrote: Hallo Christo
.......jy kan verminderde ladings met gemak skiet.
Jammer vir al die vra, ek hijack Deon se post ook nog.Beteken dit dat my resep soos bo genoem (i.e pmp primer, 300gr partition, S355 (67gr)) 'n verminderde lading is?
My Sonchem boekie wys net 300gr koeels met S335 kruit - maks 2459fps met Rhino solid shank of 2515fps met PMP RNSP. Dit is met 'n 24" loop. Ek weet nou ek het 'n 25" loop.Soos ek dit verstaan sal 'n mens meer spoed kry uit 'n langer loop, as al die ander faktore dieselfde bly?
Die laai data op Nosler se website wys 'n maks van 2452fps met IMR4350 wat gelykstaande is aan S365.
Is daar 'n ideale / optimale / veilige spoed waarna ek toe moet werk? Anders gestel, is daar 'n sekere spoed waar die bg kombinasie onveilige druk aandui?
Dankie vir die wysheid wat gedeel word.
Groete
Christo
As voorbeeld kan ek noem dat met my 303 'n normale 180gr lading so 38gr S335 beloop met spoed van 2400vps. Ek skiet ook 180gr loodkoe?ls teen 2100vps met 30gr S335 wat as 'n verminderde lading beskou kan word. Die' ladings verg ander tegnieke en word beperk tot sekere kruit. As mens nie naby aan die max laai nie kan mak en makker ladings seker as benoeming gebruik word (Engels reduced load = verminderde lading : mild load = mak lading)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Hallo Beer,
Jy kan gerus van hierdie topic gebruik maak om vrae te vra, ek leer ook meer so.
Reduced loads as ek dit nie mis het nie is om die koeels teen so lae moontlike spoed te skiet, bv 1800fp/s
Daar word partykeer ander konkoksies gebruik om dit te doen, jou lading is nie 'n reduced load nie
Jy kan gerus van hierdie topic gebruik maak om vrae te vra, ek leer ook meer so.
Reduced loads as ek dit nie mis het nie is om die koeels teen so lae moontlike spoed te skiet, bv 1800fp/s
Daar word partykeer ander konkoksies gebruik om dit te doen, jou lading is nie 'n reduced load nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Hallo Beer
Driepoot het dit mooi opgesom. Wat ek met verminderde lading bedoel het was gebasseer op jou skrywe van maksimum lading met die koeel teen die groewe. verminderde lading was basies enige lading minder as maksimum. Verminderde lading het baie betekenisse in verskillende kontekse soos hierbo vernoem.
Om n akkurate voorspelling te maak vir n akkurate spoed het n mens eers n paar proefskote nodig om QL te kalibreer. Sak jou lading met 2gr en skiet drie skote dan kyk ons.
In die meeste Amerikaanse herlaai boeke word IMR4350 aangegee as die poeier van keuse vir die 375 met veral swaarder koeels. Ek het in 1999 begin eksperimenteer met S365 in die 375 wat basies IMR4350 is. Uitstekende resutate is verkry. Goeie dopfulling is verkry wat die krimp van koeels nie genoodsaak het nie. Ek kon toe my TPL kies soos ek wou. Ja ons "geleerde" vriende by Somchem laat mens soms wonder! Die 375 werk met n verskeidenheid poeier wat hom baie uniek maak onder kalibers.
Groetnis
Wouter
Driepoot het dit mooi opgesom. Wat ek met verminderde lading bedoel het was gebasseer op jou skrywe van maksimum lading met die koeel teen die groewe. verminderde lading was basies enige lading minder as maksimum. Verminderde lading het baie betekenisse in verskillende kontekse soos hierbo vernoem.
Om n akkurate voorspelling te maak vir n akkurate spoed het n mens eers n paar proefskote nodig om QL te kalibreer. Sak jou lading met 2gr en skiet drie skote dan kyk ons.
In die meeste Amerikaanse herlaai boeke word IMR4350 aangegee as die poeier van keuse vir die 375 met veral swaarder koeels. Ek het in 1999 begin eksperimenteer met S365 in die 375 wat basies IMR4350 is. Uitstekende resutate is verkry. Goeie dopfulling is verkry wat die krimp van koeels nie genoodsaak het nie. Ek kon toe my TPL kies soos ek wou. Ja ons "geleerde" vriende by Somchem laat mens soms wonder! Die 375 werk met n verskeidenheid poeier wat hom baie uniek maak onder kalibers.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Dankie Menere
Waardeer die terugvoering.
Waardeer die terugvoering.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: CZ 375H&H Reloading Data
Net so vinnige terugvoering:
Die Spiraal in my model (Safari Classic) is 1:12
Looplengte 25"
Ek het nog nie kans gehad om 'n paar skote te skiet nie.