Trots op myself
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Trots op myself
Hel manne
Ek het my eerste beroepsjag suksesvol afgehandel.Die klient is baie tevrede,ek was skepties oor die maan wat helder is.Het al die tips van die forum gebruik en siedaar.Sewe jakke het reageer in omtrent vyf ure se roep en skuif.Ek kon daarin slaag om ses van die sewe te laat sneuwel,sou die ander een ook gehad het as my bestuurder ook net wou skiet,die blikskottel sit ook met n roer toe drie kamerade ons amper letterlik storm.Ek was skoon uit die veld geslaan maar kon darm twee laat sneuwel.Dankie vir jullle wenke DIT WERK RERIG.Hel ma dit werk goed in op jou dag en nag,maak tot jou metabolisme deurmekaar. Dit was asemrowend lekker!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Groette
PAC
N.S.My stoel kort herstelwerk want my klient het gedink dis n stut om jou te help om op die LAND ROVER te klim(DOM AAP)

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Trots op myself
PAC,
Mooi man, jy mag maar trots wees, well done
Graham

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Trots op myself
Knap gedaan PAC
Oom Am gaan jou vra vir die stats. Ek sien hulle nie op die forum nie.
Looi hulle
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Trots op myself
PAC,
Wel gedaan, ek spandeer nog ure op die forums om net alles te probeer in neem.
Lees en lees weer... ;)
Vir nou jag ek net op my plaas jakkals, en leer nog elke keer iets nuuts!!
Sterkte..
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Trots op myself
PAC man
Geluk man, as ek jou net bietjie raad kan gee, moet nooit dat die klient a roer saam vat nie, dit kan sake lekker bedonner.
Die Pro,s moet help as ek verkeerd is, ons is mos hier om mekaar tehelp.
Chris

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Trots op myself
Chris
Absoluut. Vir veiligheid ook. Wanneer ek vir 'n klient jag kan hy saamgaan sonder sy geweer. Met twee jagters wat saamwerk is een geweer altyd heeltemal geb?re in sy sak, agter die bakkie se sitplek. Slegs een geweer mag op 'n slag gebruik word, anders ry ek nie saam met 'n jagbakkie nie. Ek jag in elkgeval meeste van die tyd alleen (geen drywer).
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Trots op myself
Caller
Ek hoor wat jy se en sal dit ter harte neem. Ek sukkel nog net n bietjie om n slotaksie geweer soos n outomatiese geweer te laat werk veral as daar drie wolsterte met n spoed oppad is. Kon darm twee van die drie skiet,jy sal my dan seker een van die dae op Guiness world records sien vir vinnigste slotaksie geweer operateur. Grappies op n stokkie,ek het gehoor en geluister. Dankie
PAC
Ek hoor wat jy se en sal dit ter harte neem. Ek sukkel nog net n bietjie om n slotaksie geweer soos n outomatiese geweer te laat werk veral as daar drie wolsterte met n spoed oppad is. Kon darm twee van die drie skiet,jy sal my dan seker een van die dae op Guiness world records sien vir vinnigste slotaksie geweer operateur. Grappies op n stokkie,ek het gehoor en geluister. Dankie
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Trots op myself
PAC
Lyk my jy het baie skietwerk om in te haal, sodat die getalle van so 'n aard is dat jy net een of twee skote per roepplek sal hoef te skiet.
Los net die ou maanhare man.
Goete
Caller
Lyk my jy het baie skietwerk om in te haal, sodat die getalle van so 'n aard is dat jy net een of twee skote per roepplek sal hoef te skiet.
Los net die ou maanhare man.
Goete
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Trots op myself
Caller
So gepraat van maanhare,het so n week terug by klient gejag en 2 jakkies geskiet en op die laaste roep plek toe kom bruin hyina in,skruk my amper van die stoel af.Permit is gereel so hy gaan opgestop word en in die boer se lapa staan.
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Ambessa
Re: Trots op myself
Hallo Boeta
Vra maar net...
Ambessa
Moet jy of wil jy hom jag? Het hy al vee gevang? Ek weet dit lyk verskriklik grusaam waar hulle skape/lammers aan die gesig gebyt het.boeta wrote:...gejag en 2 jakkies geskiet en op die laaste roep plek toe kom bruin hyina in,skruk my amper van die stoel af.Permit is gereel so hy gaan opgestop word en in die boer se lapa staan.
Vra maar net...
Ambessa
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Trots op myself
PACman, knap gedaan man, regtig knap gedaan!! En hoor maar wat Chris en Caller s? oor "los" gewere..
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Trots op myself
Ambessa
Ja hy het gevang,boer het gese hy het lammers gkry wat die hele kop weg is,die boer het gese ek moet hom skiet anders het ek hom gelos
Boeta
Ja hy het gevang,boer het gese hy het lammers gkry wat die hele kop weg is,die boer het gese ek moet hom skiet anders het ek hom gelos
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Ambessa
Re: Trots op myself
Hallo Boeta
Ambessa
Dankie. Mooi loop.boeta wrote:...hy het gevang,boer het gese hy het lammers gkry wat die hele kop weg is,die boer het gese ek moet hom skiet anders het ek hom gelos
Ambessa