Dag Roep van Jakkalse
-
tafjak
Re: Dag Roep van Jakkalse
Die Blikore
Wat het aangegaan met die jakkalsjagkompetisie daar rondom die 18de van hierdie maand? Laat weet, ek wil hoor!

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Dag Roep van Jakkalse
Taffie
Dit was 'n reuse sukses. Vertien jakkies tussen ses bakkies. Maar laat ek liewer nie verder uitbrei nie anders is ek weer in die moeilikheid. Ons het amptelik vir Budha afgevaardig om die forum in te lig van die gebeurtenisse daar, maar ek weet nie hoekom hy niks van hom laat hoor nie.
Hopenlik werk hy nog aan die finale afrondings voordat hy ter perse gaan.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
tafjak
Re: Dag Roep van Jakkalse
Caller
Dankie vir die inligting. Sal graag alles wil hoor, so Mnr Nel moet sy kant bring en gou ook.
Groetnis

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Dag Roep van Jakkalse
cALLER
eK LEES NOG NIKS VAN OF DAAR MIS GESKIET IS OF NIE .
LAAT BUDA SOMMER VERTEL OF DAAR MENSE MET RAAM WAS EN OF ALMAL STOELE GEBRUIK DIT SAL SOMMER SO AANDUIDING WEES WAT DIE VRYSTATERS AANBEVEEL EN GEBRUIK (BEHALWE DIE UITSONDERING OP DIE REELS)..
BUDA
JY MAG MAAR FORUM TOE KOM AS DIE SKOOL GESLUIT IS---OF HOU JY NET VAKANSIE.....KOMAAN WIT WOLF MAAK JOUSELF SPRAAKSAMIG...
Hoe het dit met die man met die swart wa gegaan , het die plakwerk toe gehelp ?
Hoe lyk die samstelling van julle getalle REUNS EN TEWE EN hoe laat is suskses gesmaak.
Waar het dit gebeur, want cassie het gese dis by tabanchu en ander manne se weer dit was by boesmanskop...
groetnis
sien uit daarna om bietjie te hoor..

Shoot straight and tell the truth!
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Dag Roep van Jakkalse
Oom Freek
Wat is die kans dat oom n dag roep stoel bou.Een wat lig,klein en gemaklik is,want as daai jakkie in kom klop my hart en asemhaling so vinnig dan sukel ek met daai kruishaar hy wil net ni saam werk ni.
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Dag Roep van Jakkalse
Jacques
Almal het skietstoele gebruik. En ja, daar was misgeskiet soos ek verstaan. Sal nie name noem nie. Gelukkig nie ons team (Caller/ Kieterkat) nie.
Ek was persoonlik teenwoordig op die swart geplakte / beplakte lorrie en moet julle darrem meedeel dat hy so goed gewerk het dat ou Kieterkat 'n oer jakkie reun van oor die sewe jaar op 150 meter geklop het. Het die afstand persoonlik afgetree toe ek vir jakkie gaan optel het.
Die skiet was tussen Thabanchu en Tweespruit.
Jy sien, daar het ek alweer klaar te ver gegaan.

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Dag Roep van Jakkalse
Boeta, as die aanvraag daar is vir so 'n stoel dan kan ek nie sien hoekom hy nie gebou mag word nie.
Ek sien daarvoor kans in dien jy beryd is om geduldig te wees aangesien dit die eerste een is wat ek gaan bou en hy van scratch af ontwerp moet word. Dit sal help as jy en ook die ander belangstellendes my 'n aanduiding kan gee van wat julle van hom verwag.
As ek so vinnig dink, is die volgende krities:
- Moet kompak, lig en maklik hanteerbaar wees (tiepe opvou ontwerp)
- Moet kan roteer
- Ingeboude skiet arm/geweer rus
- Lekker sagte kussings vir die agter stewe, definitief nie harde plastiek nie

Gooi maar by soos julle dink, dit gaan net help om op die ou einde van die dag 'n meer perfekte werkbare produk te bou.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: Dag Roep van Jakkalse
Inligting rondom die Bloemfontein Probleemdierheheer Nagroepkompetisie
Ek vra omverskoning dat ek nou eers inligting oor die kompetisie stuur. Was 3 dae in Hobhouse met buitelugskool. Daar het ek net Vodacom Lesotho opgevang en dus was my laptop verniet saam. Die res van die tyd boer ek bietjie op die plaas. My ouers is bietjie weg vir die vakansie. Vandag is sommer lekker bewolk en koud, dus het ek gou besluit om terugvoering te gee.
Jammer, dit is nou wel onder die hofie dagroep. Het gesien dat daar klaar onderwerpe behandel is oor ons kompetisie, toe besluit ek om verder te skryf onder die " hofie"
Soos Caller verwys het na die nagroep, was dit weereens 'n reuse sukses. Ons het mekaar om 14:00 op die organiseerder se plaas ontmoet. 6 bakkies met 2 "ervare jagters " op. Onder gereeld bedoel ek dat die ouens deeltydse jagters is. Almal van ons het 2 van Heinrich se kursusse deurloop.5 van die bakkies het met Allen se stoele geskiet en die ander jagter met sy eie tuisgemaakte stoel. Daar was ook 2 ouens wat voltyds skiet en dan was daar natuurlik Caller ook gewees saam metr sy ruiter in swart. "Kieterkat" het seker die oudste reun geskiet van ons almal. Afstand was taamlik ver gewees, dink Caller het melding gemaak van 174 m.
Daar is altesaam 14 jakkies geskiet. Ons is baie trots op die jagters. Daar is geen "verkeerde skote" geskiet op Draaijakkies, maanhare of enige Groukatte nie. Almal het na afloop gepraat oor die goeie identifisering voordat daar geskiet is. Die meeste skootplasings was mooi bladskote. Daar was so 3 wat naby genoeg was, wat kopskote weg het. Die kondisies van die jakkies was taamlik goed. Ek vra omverskoning, ek het nie getalle hoeveel reuns en tewe nie. Dalk kan Caller my hier help.
Die kompetisie het om 18:00 begin. Elke boer het die naam van 'n jagspan getrek. Die kompetisie het tot 24:00 geduur. Alle bakkies moes voor 01:00 terug wees, om in te weeg. Alle boere en jagters het in mekaarin groot afwagting ingewag by die inweeg plek. Die aantal jakkies geskiet in die kort tydperk dui nogal op 'n taamlike goeie sukses. Daar was ongelukkig misskote. My maat het ongelukkig een gemis in die voetpaadjie. Moet se, dat dit met my geweer was. Elke jagter is gewoond aan sy eie roer. Ekself het 'n mooi reun van ongeveer 5 jaar laat val op 'n kosklankie.
As ek die hele kompetisie mag opsom, ek sou met 'n eerlike gevoel kan se, dat dit 'n reuse sukses was. Ons tak se naam het baie goeie blootstelling gekry. Die boere in Tweespruit distrik was baie gasvry en trevrede met ons ekspidisie. Hulle het vir ons 'n skaap geskenk en van 'n lekker ontbyt voorsien. Die meestal boere is beesboere en wildsboere. Ons spreek 'n groot dank uit teenoor Phillip Hennining en sy gesin vir die oragnisering van die kompetiese.Ons tak beoog op 2 sulke jagkompeties jaarliks aan te bied. Een dagroep en die ander nagroep.
Baie dankie vir al die belangstelling in ons tak se bedrywighede.
Groete
Louis " Buda"
Namens Vrystaat Jagters Probleemdierbeheer tak -Bloemfontein

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Dag Roep van Jakkalse
Buda
Klink of dit regtig lekker was. Knap gedaan.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Dag Roep van Jakkalse
Caller/Buda
Het julle verniet gaan jag of was julle vergoed vir julle dienste?
Tomcat

Ambessa
Re: Dag Roep van Jakkalse
Hallo Buda
Eish... 
Ambessa
Dankie vir die info. Ek hoop Caller het al die data/info vasgevang?Buda wrote:...die nagroep, was dit weereens 'n reuse sukses... ...altesaam 14 jakkies geskiet... ...geen "verkeerde skote" geskiet op Draaijakkies, maanhare of enige Groukatte nie... ...goeie identifisering voordat daar geskiet is... ...Die kondisies van die jakkies was taamlik goed... ...vra omverskoning, ek het nie getalle hoeveel reuns en tewe nie. Dalk kan Caller my hier help... ...Alle bakkies moes voor 01:00 terug wees, om in te weeg... ...inweeg plek... ...Ons tak se naam het baie goeie blootstelling gekry... ...boere is beesboere en wildsboere.
Ambessa
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: Dag Roep van Jakkalse
Tomcat
Elke jagbakkie was verantwoordelik vir sy eie kostes. R100 is geskenk deur elke boer en jagter aan die Probleemdiertak. Dit is 'n jaarlikse kompetisie tussen ons klub se mense. Hoofrede hoekom ons in streke skiet waar geen van ons "kliente" is nie.
Buda
Elke jagbakkie was verantwoordelik vir sy eie kostes. R100 is geskenk deur elke boer en jagter aan die Probleemdiertak. Dit is 'n jaarlikse kompetisie tussen ons klub se mense. Hoofrede hoekom ons in streke skiet waar geen van ons "kliente" is nie.
Buda
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Dag Roep van Jakkalse
BUDA
Cassie het my gese dit kos r100 of r200 om in te skryf en dan nog r100 of r200 vir die oornagplek en ek het ook gese dat ek wou kom deelneem dadelik na die sms ontvang is , maar geen terugvoer van cassie gekry nie...Maar dis n ander dag se probleem...
groete en sterkte
JB
Cassie het my gese dit kos r100 of r200 om in te skryf en dan nog r100 of r200 vir die oornagplek en ek het ook gese dat ek wou kom deelneem dadelik na die sms ontvang is , maar geen terugvoer van cassie gekry nie...Maar dis n ander dag se probleem...
groete en sterkte
JB
Shoot straight and tell the truth!
-
Willem Rheeder
Re: Dag Roep van Jakkalse
Jacques
Die hele nagjag was eintlik gereel vir die ouens wat AKTIEWE lede is by probleemdier. En dit sal waardeer word deur die vereniging as daar meer aktiewe lede is met gereelde bywonings van lede. Dan kan meer van die funksies gereel kan word om boere te help met hulle probleme. Jy sal dit nie glo die uitdrikking op die gesigte van sommige boere . Hulle het nog nooit 14 jakkalse op een slag gesien nie. Ons gaan die ding uitrek na 2 maal `n jaar. Ons gaan boere verenigings wys wat in ons le om hulle probleem diere te beheer. En die voordeel hier van is advertensie vir die jagters. Boere vat die ouens se selnrs. en hulle vra dan weer teen vergoeding vir hulp. Ek moet by se baie van daai boere was baie skepties oor die hele ding en aan die einde aand het hulle met lof van ons gepraat. Daar is nou ander boerevereenigings wat weet van ons en daar gaan van ons kant af hulp aan gebied word.

willem
mooi man, ek het ma net gereageer op die sms en na die stilte het ek myself maar geantwoord, Ek kry die sms'e maar is NIE LID VAN probleemdier tak nie, om persoonlike redes.
En het geen probleem met die AKTIEWE lede wat gegaan het nie, want in my termyn as voorsitter het ek altyd gese die bestuur en vereeniging moet iets vir sy lede doen en beteken.
Goed gedoen en sukses vorentoe...
As julle 2 keer n jaar dit wil doen ek kan reel vir plekke waar julle as lede kan kom skiet ....groot areas ....
Julle doen die jagwerk en ek sal die geld ontvang..julle doen dit mos gratis of nie? Ek skenk ook n skaap vir julle braaiery...
Sterkte en keep up the good work....
mooi man, ek het ma net gereageer op die sms en na die stilte het ek myself maar geantwoord, Ek kry die sms'e maar is NIE LID VAN probleemdier tak nie, om persoonlike redes.
En het geen probleem met die AKTIEWE lede wat gegaan het nie, want in my termyn as voorsitter het ek altyd gese die bestuur en vereeniging moet iets vir sy lede doen en beteken.
Goed gedoen en sukses vorentoe...
As julle 2 keer n jaar dit wil doen ek kan reel vir plekke waar julle as lede kan kom skiet ....groot areas ....
Julle doen die jagwerk en ek sal die geld ontvang..julle doen dit mos gratis of nie? Ek skenk ook n skaap vir julle braaiery...
Sterkte en keep up the good work....
Shoot straight and tell the truth!
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: Dag Roep van Jakkalse
Jacques
Baie dankie ou maat vir jou mooi gesindheid teenoor ons Probleemdierbeheer tak. Ek sal persoonlik vir Cassie se van jou voorstel en jou bereidwilligheid om te help met areas. Die geld na jou toe, is 'n bespreking vir 'n ander dag. Mooi bly.
Groete
Buda
Baie dankie ou maat vir jou mooi gesindheid teenoor ons Probleemdierbeheer tak. Ek sal persoonlik vir Cassie se van jou voorstel en jou bereidwilligheid om te help met areas. Die geld na jou toe, is 'n bespreking vir 'n ander dag. Mooi bly.
Groete
Buda
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Dag Roep van Jakkalse
BUDA
JY KAN MOS NIE NOU DIE REELS VERANDER NIE OF HOE????? LAG LAG LAG LAG LAG\
GESELS WEER
MOOI NAWEEK
GROETNIS
JB
JY KAN MOS NIE NOU DIE REELS VERANDER NIE OF HOE????? LAG LAG LAG LAG LAG\
GESELS WEER
MOOI NAWEEK
GROETNIS
JB
Shoot straight and tell the truth!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Dag Roep van Jakkalse
SKUUS JULLE AKN DIE REELS VERANDER --SKIET DEURNAG TOT 6 UUR DIE VOLGENDE MORE VIR INWEEG.....
JULLE KRY 40% VAN DIE GELD ......
HOE KLINK DAAI VOORSTEL?
JB
JULLE KRY 40% VAN DIE GELD ......
HOE KLINK DAAI VOORSTEL?
JB
Shoot straight and tell the truth!
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Dag Roep van Jakkalse
Buda, op die oog af lyk dit soos 'n baie goeie idee die, maar toe begin ek wonder oor die ding. Aan die een kant het dit seker niks met my te doen nie, maar aan die ander kant, as ons van die veronderstelling uitgaan dat ons almal saam, jagters en boere, sal moet werk om die probleem uit te sorteer, dan lyk dit bietjie anders.
Ek mag heeltemal verkeerd wees, maar doen julle regtig die boere 'n guns? Die redes vir my vraag is as volg:
1. "Leer" julle nie dalk die manne dat hulle jakkalse verniet vir hulle geskiet gaan word nie? En dan begin die ouens dit verwag en is nie bereid om 'n ander jagter te betaal nie. Daar is alreeds 'n groot probleem met ouens wat nie hulle kant bring nie en dit vir hulle bure los om te probeer oplos.
2. Beheer moet gereeld en konsekwent toegepas word om effektief te wees. Kan so stelsel dit doen?
3. Wat van die jagter (profesioneel of deeltyds) wat w?l kliente het in die areas waar julle die kompetisie hou? Hoe gaan hy nou daai kliente oortuig om hom te betaal vir wat hy doen?
Ek luister graag en vra die vraag nie om dwars te wees of onnodige kritiek te lewer nie, maar omdat ek regtig besorg is, en dalk nie heeltemal mooi verstaan nie.

If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: Dag Roep van Jakkalse
Wiljak
Dankie vir jou vraag rondom ons kompetisie.
Ons doen goeie beplanning rondom die gebiede waar ons die jag aanbied. Soek gebiede waar daar geen jagters jag nie. Die plekke is 80% landerye op saaiboere se plase. Die meeste van die jakkies is in landerye geskiet. Die organiseerder maak ook seker dat niemand al op sy plaas geskiet het nie. Die plase het nie op die staduim geen probleemdier probleme nie. Ons is baie lojaal teenoor mekaar in die klub, wil glad nie mekaar se kliente steel nie.
Die boere het wel ons nommers geneem vir die toekoms. As ek as jagter, terug gaan na hom toe, sal dit die volle tarief wees. Die jag vind elke jaar in 'n ander distrik plaas. Ons wil glad nie boere gewoond maak aan gratis dienste nie.Ons wil graag ons jagters aan die boere bekendstel. Bloem het so baie jagters dat elke jagter maar sukkel om baie kliente te kry. Die tipe jag dien ook as groot bemarking vir ons. Ek sal die put na ons volgende vergadering neem en kan jou oor 'n paar weke 'n beter verduideliking terug gee. Hoop ek kon jou meer duidelik gee oor ons beplanning.

Dankie Buda, dit is nou vir my baie duideliker - en dankie ook vir die gees waarin jy die vraag gevat het. Ek hoor graag weer van jou na die volgende vergadering.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Dag Roep van Jakkalse
Hi manne, ek wil weet, ons het 'm plat vorm 3 m hoog in 'n boom, hoe ver moet ek my caller van die boom af sit om die jakkies te lok en nie vir my te kyk nie, sal ek hulle dan vroeg more kan inlok?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.