Gerieflikmaak van die instrument...

Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Ja3 »

Beyers

Pragtige geweer. Well Done!

Ja3
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Raven »

Ek begeer maar daai mooi gewere, mmar as die lamseisoen goed is, en die speenkalwers kry goeie pryse op die vendusie dan gaan ek 'n plan maak. Ek wil baie graag .243 Tikka3 kry met ordentlike scope en silencer.
Ek laai ook nog nie my eie patrone , ek skiet nog al die jare net met pro-am bullets.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Francois Marais »

Ja3/ Beyers

Thanks manne, ja probeer maar altyd die ding oppi regte manier doen, net jammer partykeer is die fondse maar aan die skraps kant.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Freddie101 »

Francois
Mooi gewere. Sal lekker wees om met hulle te speel.
Freddie
yol bolsun
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by boeta »

Frans

Wraggies mooi roere daai,soek so n blou kolf

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by JACQUES BOTHA »

FM
Ek het ook so geweer met n blou kolf.. en silwer loop , swart silincer en die lot...die scope mmmmmmmmm
die scope is n 4x40 tasco made in taiwan.
Die kleur het ek met n spuitkannetjie opgesit ...want die russiese .22 het ma goedkoop hout en yster op...
het hom sommer by dioe ko=op gekoop hulle was op special vir R199.00, ok ek moes die aksie bietjie bed..
As iemand my rekenaar geletterd kan kry sal ek moaar moet begin foto's opsit...waarskuwing...die spuitkannetjie kan verslawend wees,...daai .22 was al pienk en blou en pers en groen ook........ dont try this at home...plz   
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Francois Marais »

Freddie

Thanks man.

Boeta

Gee my n lui, ek kan vi jou een order, maklik, ek het N$ 2700.00 vi daai een so 2-3 jaar terug betaal, ek dink hulle is nou so in die omgewing van N$ 3850.00, maar kan vir jou uitvind.

JB

Nou praat jy, ek het n OU 308 gehad, my oes-geweer van hier 1995 se kant, hy het ook teen die einde van sy leeftyd alle kleur v/d reenboog aan sy lyf gehad. Sommer so met die scope en al hom altyd gepaint.

Thanks manne, en mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Hein M. »

Francois,

Mooi gewere!  Die bloue se konserwatiewe lyne doen dit vir my.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Beyers »

Nuwe kolfie vir Sako 308. Wundhamer, kam alles vir vinnig op die scope (Ja hy't 'n nuwe scope nodig) maar sal vir nou werk
Image
Image
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by worshond »

Sal kyk of ek more of so vir julle n foto of twee kan post van my .243AI en .338win Mag. Glo hulle sal julle goed keuring wegdra.  :P
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by JACQUES BOTHA »

Worshond.
Ek hoop jy gaan daai groepeerings bysit, daai roer van jou groepeer mos n hond uit n bos uit...
asb man. gee sommer jou punte en spoed ook op daai ugly....
ek wonner of jy met rooi hoed punte skeit of nie
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by worshond »

Loop Skuit jy Jaques opdie ys, Ek sal alles probeer opsit as ek dit reg kry (nog nooit met photo bucket gewerk nie, sal maar probeer). Daai Rooihoed is lankal terug indie OFS by wie hy hoort. Sit vir ons an foto of twee by van jou 22-250 & 25-06 dan kan ons hulle vergelyk met my Ugly's soos jy hulle noem.  ;)
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by JACQUES BOTHA »

ROOI HOED PATRONE , PUNTE VERWYS NA DIE V-MAX PUNTJIES MAN , JY GEBRUIK MOS VMAX OF IS DIT BERGERS?
NEE WAT WORSHOND DIE UGLY'S LYK BAIE MOOI, VERAL DIE DOPPE AS HULLE KLAAR GESKIET HET..EK SAL NET NIE SELF EEN AANSKAF NIE, NIE OMDAT HULLE SLEG OF ENIGSINS SWAKKER IS AS ENIGE STD KALIBER NIE, NET OMDAT EK NIE DAARVAN HOU NIE OMDAT EK NIE KANS SIEN OM EERS TE SKIET OM TE KAN SKIET NIE..MAAR DIS MY EIE SIEING EN EK MOET BIEG DIE UGLY'S KAN NOGAL GOOI EN HULE SPOED IS SOMS INDRUKWEKKEND..
WATSE ROOI HOED PRAAT JY VAN? VERTEL ONS ASB DIE STORIE AS DAAR EEN IS????ASB!!!
DIE WOORD UGLY IS MAAR NET OMDAT EK NIE ACKLEY KAN SPEL NIE
MOOI LOOP MATER
GROETE VIR OOM PIET
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by namhunt »

Worshond

Op die forum by Algemeen/General Discussion > Foto Plasing "Tutorial" behoort jy reg te kom.

Daan
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by worshond »

Hier is my .243 AI.  (all baie diertjies voor sy loop gesneewel)
Loop:           Pac-Nor Ultra Match 1 in 10 Twist
Aksie:          Weatherby
Kolf:            Richard Microfit
Knaldemper: Terminator
Scope:        Swarovski 4-16x50 TDS 4
Ammo:        87gr Hornady V-Max
Spoed:       3460fps

[img]http://ImageImageImageImage[/img]

En hy skiet klein, soos Jaques weet.
Last edited by worshond on Thu Oct 08, 2009 2:29 pm, edited 1 time in total.
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by worshond »

Nou Ou Boet,

.338 Win Mag

[img]http://ImageImageImageImage[/img]

Hy skiet ook klein en hy skiet Plat wat in sy pad staan.
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by worshond »

[img]http://[ImageImageImage/img]
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Freddie101 »

Worshond
Mooi roere daai. As ek groot is wil ek ook saamspeel
Freddie
yol bolsun
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by JACQUES BOTHA »

Ammo:        87gr Hornady V-Max...
EK HET MOS GEVRA OF JOU GEWQEERTJIE NOG MET DIE ROOI HOED AMMO SKIET...TOE BEVESTIG JY DIT NET...DANKIE WORSIE.....
WIE IS DIE MAN WAT MET DIE VOLGENDE SKIET MET DIE ROOI HOED OP MOET SKIET???
GAAN JY GAUTENG SKIET?
GROETNIS
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Christo »

Worshond

Hoe kry jy die Richard kolwe hier. Ek het so paar maande terug probeer maar dink die auntie aan die annerkant (USA)van die lyn het moeg geraak.

Vertel seblief

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by worshond »

Dankie Freddie

Christo ek het my eerste jolf so 3 jaar terug van hulle af bestel, het geen probleeme gehaat nie. Maar toe ek daarna my .338 se kolf wou bestel het hull n klomp "technicalities"" gehaat wat glad nie sin gemaak het nie. Daarna het ek self dik geraak vir die feit dat hulle my van Bak Boord na Stuur Boord gestuur het. Maar na (ONS) hulle so bietjie tou wys gemaak het en ek hulle bewys het dat ek nie n First Time Buyer is nie het hulle so bietjie "Relax".

Ek hoor hulle voer nie graag na S.A uit nie as gevolg van die politiek nie, maar as jy al voorheen van hulle af gekoop het is dit nie n probleem nie.

Ek sukkel defnintief nie, Het al 5 van hulle kolwe ingevoer.

Hoop Dit help.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Christo »

WorsMAN

Dankie vir die info, jy gee my weer moed om te probeer, hulle kolwe is darem mooi.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
300 win

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by 300 win »

more kan jou dalk help met die inbring van kolf het n pel ander kant wat oor kom gereeld.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by Hein M. »

Worshond,

Pragtige gewere ;D  Het daardie 338 'n Musgrave aksie? 

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Gerieflikmaak van die instrument...

Post by worshond »

Dankie

Hy het n Interarms Mark V aksie op gebaseer op die K98.
Post Reply