Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Hallo almal.
Gee my so bietjie raad asb, ek begin nou 75 v maxe laai en ek is amper daar maar kry nog nie goeie groeppering nie. Ek het gedink ek het die jackpot geslaan met S365, 45,3gr en CCI 200, Winchester doppe en TPL 67,5mm( 1mm jump) wat n 3 skoot groep geskiet het van 6,1mm(middel van verste gate) maar toe gaan skiet ek op 200m en skiet toe n groep van oor die 4" kan n lading so groot verskil maak of is dit ek. Wat werk vir julle met 75gr V max, tov primers, TPL(hou n V max van n kort of lang jump) ek weet elke geweer verskil maar so paar tips asb. Ek het gelaai 45,0 ; 45,3 ; 45,5 ; en 46,0 en almal skiet onder n duim groeppering met net 45,3 gr het al drie gesny. Moet ek met TPL speel of ander ladings op 200m toets. Baie dankie
Groete Tjops

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Hou by 45,3gr. Ek dink jy kort net oefening op 200m. Pasop vir die wind. Probeer vroegoggend of laatmiddag skiet wanneer die wind stil is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Lamtjop,
Ek gebruik ook die 75gr V-max'e met presies dieselfde komponente as jy. Ek laai 44.6gr vir 3320fps -dus nie te hoog. Ek laai hulle met .6 of .7mm jump. TPL 68.6mm Groep gemiddeld 12 mm op 100m, maar hy hou sy groep baie mooi tot 300m.
Watse groefdraai het jou loop, en watter spoed kry jy met daardie lading?
Groete
Biltong.
Ek gebruik ook die 75gr V-max'e met presies dieselfde komponente as jy. Ek laai 44.6gr vir 3320fps -dus nie te hoog. Ek laai hulle met .6 of .7mm jump. TPL 68.6mm Groep gemiddeld 12 mm op 100m, maar hy hou sy groep baie mooi tot 300m.
Watse groefdraai het jou loop, en watter spoed kry jy met daardie lading?
Groete
Biltong.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Biltong.
Dis n Remington met 26" loop en 1in9en 1/8ste twist, spoed weet ek nie het nie chronie nie. My maks TPL is 68,5mm( vas teen groewe) Ek het 44,5 probeer met tpl van 68,1mm en hy't nie goed gegroep op 50m nie. Laat waai met die raad.

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Lamtjop
JP, speel met die TPL, Vmaxe hou van so .25 - .7 mm jump. Skiet ook 5skote, jy is mos besig om lading te ontwikkel. Sien ook dat uit standaard 243 S355 beter op 75grein VMaxe is. As jy S355 gaan gebruik, begin op 41 grein en behoort hier teen 42.5grein 'n spoed van 3380fps te kry met .5mm jump. S365 is so bietjie stadig in standaard 243 op 75grein koe?ls.
Voorspoed

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Lamtjop
Moenie eers probeer om groepe te skiet op 50meter nie, jy gaan net kwaad vir jouself word, koe?l nog nie lekker stabiel nie en eers van so 90meter en verder sal dit werk.
Moenie eers probeer om groepe te skiet op 50meter nie, jy gaan net kwaad vir jouself word, koe?l nog nie lekker stabiel nie en eers van so 90meter en verder sal dit werk.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Hallo Taffie.
Ek skiet so paar ladings op 50m dan vat ek die bestes 100m toe, dit het by ander roere mooi gewerk,ma op my 243 lyk dit vir my het ek net koele gemors. Ek gaan daai Vmaxe so bietjie nader sit dankie.

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Taffie,
Ek glo nie meer regtig in die ding van nader aan die lands is beter nie. Ek skiet die 70gr b-tips op 'n jump van 5mm en die 87 v-maxe ook so tussen 3 en 4mm jump en hulle is doeksag daar. Daar mag dalk bietjie gas by die projektiel verbylek voor hy seel, maar as ons dit nie weet nie pla dit ook nie.
Ek doen gladnie ladings op 100m nie. ek gaan reguit 200 of 300m toe en dan sien jy wat hy regtig maak. As ek die dag op 100m skiet lyk dit gewoonlik nie vir my so goed nie, maar dit is ook nie waar dit saakmaak nie.
Ek glo nie meer regtig in die ding van nader aan die lands is beter nie. Ek skiet die 70gr b-tips op 'n jump van 5mm en die 87 v-maxe ook so tussen 3 en 4mm jump en hulle is doeksag daar. Daar mag dalk bietjie gas by die projektiel verbylek voor hy seel, maar as ons dit nie weet nie pla dit ook nie.
Ek doen gladnie ladings op 100m nie. ek gaan reguit 200 of 300m toe en dan sien jy wat hy regtig maak. As ek die dag op 100m skiet lyk dit gewoonlik nie vir my so goed nie, maar dit is ook nie waar dit saakmaak nie.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Pieter
Het net nog nooit kon regkry met 243 nie.
..........o ja, dit werk ook goed. Onthou net dat die extreme spread so bietjie anders lyk met v?r weg van die lands en die koe?l begin float. Hendrik het ook as hy nie teen die lands kon kom nie 7mm weg beweeg, jou lading moet mooi nommerpas(so rapsie onder maksimum) wees. Jy het ook 'n langer nek(neem aan jy praat van die 6mm REM) as die 243 en dit maak dinge makliker.Ek glo nie meer regtig in die ding van nader aan die lands is beter nie. Ek skiet die 70gr b-tips op 'n jump van 5mm en die 87 v-maxe ook so tussen 3 en 4mm jump en hulle is doeksag daar
Het net nog nooit kon regkry met 243 nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Taffie,
Jy is reg oor die ES wat nie so knap is nie, en vir die bisley manne sal dit wel pla. My ES'e loop so in die orde van 20fps met die odd enetjie wat wel so na 35 toe gaan.
Ek kon nognie agterkom dat daardie skootjies enigsins anders val oor die afstande wat ons op skiet nie, so ek vat hulle maar soos hulle kom.
My stelling het betrekking op die 6mm rem IA so ek kan nie s? hoe dit op die 243 sal werk nie. Met die 87's skiet ek op die oomblik 'n mak 243 se spoed, so sommer v?r van maks af daar.
Groete
P

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Ek soek ook hulp.
Gehoor dat as die landings so effe weggevreet is dat swaarder koeele die ding is. Die 55gr's doen nie meer hulle ding nie. Ek het nou klomp 87 Vmaxe gekoop. Help met begin ladings in standaard 243. Watter spoed moet ek prbeer streef voor?

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Christo
44.5 grein S365 sal jou 3250fps(maksimum veilige spoed is 243) gee met 68mm TPL, maar omdat jou throat begin lank raak sal jy seker in die omgewing van so 69mm wees wat jou maksimum lading so bietjie gaan lig na min of meer 45grein S365.
Begin egter op so op 42grein S365(het al fabrieksgewere gesien wat hier by 43.5grein sommer 'n vreeslike spoed gee) en werk maar veilig op na 44.5grein toe!
Die 87 Vmaxe is ook lank genoeg om tot so 3mm weg van die lands af te skiet.
Baboonstalker
Ja, elke geweer het maar sy voor- en afkeure, maar die langer nekke werk net beter by koe?ls verder van die lands af. Nee wat, ek dink 'n extreme spread van 40fps is nog OK vir afstande tot 400meter, selfs verder en hang ook maar af na wat skiet jy.
Jis, maar darie 87Vmaxe is gr?nd koe?ls en hulle skiet so maklik.
Mooiloop
44.5 grein S365 sal jou 3250fps(maksimum veilige spoed is 243) gee met 68mm TPL, maar omdat jou throat begin lank raak sal jy seker in die omgewing van so 69mm wees wat jou maksimum lading so bietjie gaan lig na min of meer 45grein S365.
Begin egter op so op 42grein S365(het al fabrieksgewere gesien wat hier by 43.5grein sommer 'n vreeslike spoed gee) en werk maar veilig op na 44.5grein toe!
Die 87 Vmaxe is ook lank genoeg om tot so 3mm weg van die lands af te skiet.
Baboonstalker
Ja, elke geweer het maar sy voor- en afkeure, maar die langer nekke werk net beter by koe?ls verder van die lands af. Nee wat, ek dink 'n extreme spread van 40fps is nog OK vir afstande tot 400meter, selfs verder en hang ook maar af na wat skiet jy.
Jis, maar darie 87Vmaxe is gr?nd koe?ls en hulle skiet so maklik.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Taffie,
Jy is 100% reg op die 87 v-maxe. Ek het donderdag gegaan om vir my 'n lading met hulle uit te werk. Eers met QL 'n lading bepaal en toe baantoe om te "tune"
wel ek het my eerste lading 5 skote geskiet en besluit dit is meer as goed genoeg. op 300 m ook 5 gegooi en dit was dit. Dit was nie eers nodig om lading te verander of seating depth te tune nie.
10 skote geskiet en het lading getoets, geweer ge zero en alles. As alles in die lewe maar so maklik was!

Lamtjop, ek was gisteraand uit, so dis hoekopm ek nou eers antwoord.
As jou probleem nie die ou agter die sneller is nie
, dan kan dit moontlik met die groefdraai van die loop te doen he en die stabilisering van die koeel. Die feit dat jou lading groepeer op 100m en nie op 200m is moontlik 'n aandudiding dat dit stabiliteit verloor as gevolg van oorstabilisering.
Korter groefdraai (1 in 8 ) is meer ideaal vir langer koeels en langer groefdraai (1 in 12) vir korter koeels.
Jou geweer behoort dus beter te doen met die langer koeels, (87gr tot 107gr) as met die korter koeels. Met jou geboemde lading met die 75gr Vmax behoort jou spoed nogals baie hoog te wees (Miskien tot so hoog as 3500fps) en die spin op die koeel gevolglik ook baie hoog. Dit kan veroorsaak dat jou koeel onstabiel raak. Ek het al gelees van 55gr koeels in 'n 1 in 10 groefdraai .243 (@ 4000+ pfs) wat in vlug opbreek as gevolg van die hitte en sentrifugale kragte wat te veel is vir die loodkern konstruksie daarvan.
Google bietjie"barrel twist rates" as jy weer leesstof hieroor soek. Dis 'n baie interresante onderwerp.
As ek jy is probeer ek die 87 gr v-max'e.
Groete.

Last edited by Biltong on Tue Feb 07, 2012 7:58 pm, edited 1 time in total.
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Julle QL manne help asb
Ek het Tikka T3 supervarmit, 1:10 twist met 20" loop. Gebruik Lapua doppe en cci200 primers
Watter spoed moet ek +- na streef en +- lading met die 87gr V Maxe
Sorry Lamtjop dat hier inbars op jou topic maar die gesprek gaan na 87gr toe....
Ek het Tikka T3 supervarmit, 1:10 twist met 20" loop. Gebruik Lapua doppe en cci200 primers
Watter spoed moet ek +- na streef en +- lading met die 87gr V Maxe
Sorry Lamtjop dat hier inbars op jou topic maar die gesprek gaan na 87gr toe....
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hulp met 75gr V-max in 243 asb.
Biltong, ek dink tog dat jy die probleem mooi beet het.
Ek het 65gr Vmaxe gestrip(jacket het losgekom van die core) in 1in10 lope met die spoed te hoog. Lamtjop kan net so bietjie afkom met die spoed(ek reken hier by die 3350fps rond) en die goed behoort mooi te loop. 87gr Vmxe sal beter doen op trajek en drift.

+1 tafjak.