Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by tripodmvr »

Het gewonder of sommige van julle al hierdie rekenaar jagspeletjies aangekoop het. My seun het vir my verjaardag No. 3 aan my gegee en ek het daarna nog drie bygekoop nl. 2008-2010 van Hunting Unlimited. Die trajekte van die koe?ls vir 'n spesifieke kaliber is baie getrou en dit leer jou om reg te mik. Ek is selfs windgat genoeg om in die hardloop te skiet. Ek was nog nooit 'n perdeman nie, maar hier is dit die vinnigste en maklikste vervoermiddel.

Wie het al met die speletjie te doene gehad?

Gee asb kommentaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by molopohunter »

Dagse tripod,

Ek is nie seker oor watse 1 ek het nie maar weet net dis lekker tot die african safari, ek kry hom nooit klaar nie.
Ek probeer die olifant skiet, volg sy bloed op perd, dan of...vang n leeu my of ek ry tot uit die game en hy reset.
Die ander jagte was baie lekker.

Groete,
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by tripodmvr »

molopohunter wrote: Dagse tripod,

Ek is nie seker oor watse 1 ek het nie maar weet net dis lekker tot die african safari, ek kry hom nooit klaar nie.
Ek probeer die olifant skiet, volg sy bloed op perd, dan of...vang n leeu my of ek ry tot uit die game en hy reset.
Die ander jagte was baie lekker.

Groete,
Peet
Stem, die Afrika deel is maar power. Diere lyk nie lewensgetrou nie en in die eerste weergawes moet jy 'n kopskoot op 'n Olifant met 375 skiet om hom plat te ky.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by molopohunter »

En as jy 1 skoot skiet, is alles weg. Dink jy moet 3 spesies of so skiet?
Het lanklaas gespeel.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by theedge »

Het nr 4 as geskenk gekry en speel hom stukken - lekker
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by tripodmvr »

theedge wrote: Het nr 4 as geskenk gekry en speel hom stukken - lekker
As mens ouer word wil jy nie sommer erken dat jy ook nog speletjies speel nie. Ek vind dit baie ontspannend en dit laat jou dink oor skootplasing.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by tripodmvr »

Piet-Skiet wrote: Ek speel 2008. Daai mission waar jy die bison met die 9mm moet skiet is tuff. Ek skiet mar altyd met die 375 en ou 303.
As jy wil lood gooi is die 7mm Rem semi-auto die antwoord. Gooi lekker plat en daar is gewoonlik nog een in reserwe. As mens daai lang gooie probeer wys dit hoe maklik mens skatting uit kan wees en dat die val meer is as verwag. Kwesskote is dus aan die orde van die dag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by Francois Briedenhann »

Het al 1,2,3 en 4 klaar gemaak dit is baie lekker!!!Al wat sleg is as j missions doen gee hulle vir jou gewere!en ek wil my eie geweer kies!maar ja!Kyk op nomer 1 is daar aparte games ook op die cd waar jy meerkatte met windbuks moet skiet geniet dit nogals en die target range is net so lekker daar kan jy ook jou eie geweer instel.Het julle al african Safari gespeel?Dis n baie ou game maar die beeld is uistekend!!Jy koop ook al jou gewere en ammo tot jou water jy koop alles...Dan kry jy permitte om te gaan skiet enige dier in africa!!en as jy perongelik die vekere dier skiet en jy het nie geld om hom te betaal nie is dit tronk stories! 

Groete FB
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by cassie_calvinia »

ek laaik dit ook baie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Superdup
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by Superdup »

M?re

Ek het vro?er die week 'n Wii gekry met daai Cabelas dangerous hunts, dis seker die beste game wat ek al ooit gespeel het, baie realisties op baie aspeste, veral as daai leeu storm, dan moet jy gelaai wees, die gun optel en gooi vir al wat jy werd is.

Hunting unlimited raak net te vervelig na 'n tyd.

Groete
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short

".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by Geno »

More manne,
Ek speel ook al 'n ruk lank die Hunting Unlimited reeks.
Weergawes wat ek het is:
HU1, 2, 3, 4, 2009 en 2010.

Daar is 'n site wat "Tournaments" het om af te laai waar jy teen spelers reg oor die wereld speel.
http://huntingunlimited.scssoft.com/tou ... rentPage=0

Daar is ook "Mods" van gewere om dit makliker te maak om diere op 1500m+ te skiet.
My gunsteling daar is 'n M107 SASR  .50BMG Semi-auto

Hier is die gewere wat jy by kry met die mod-pack:
.17 Remington BigArn Henry Lever (ita)
.223 Rem Lever action (HU Mod Squad)
.243 Remington Model 700 CDL (ita)
.25-06 Remington Model 700 CDL (ita)
.284 Lazzeroni Firebird (Big~Daddy)
.338 Sako TRG-42 (Bolt-Thrower) (HU3+ only)
.338 Lapua Magnum Timberwolf (Lone Wolf) (HU3+ only)
.408 Cheytac Timberwolf (Lone Wolf) (HU3+ only)
.300 WSM Barnes MRX Reptile Bolt (ita) (HU2010 only)
.30-06 Browning A-Bolt Stainless Stalker (ita)
.35 Whelen Remington Model 700 CDL (ita)
.416 Barrett Model 99 semi-auto (Imasniper) (HU3+ only)
.450 BushMaster Chameleon (ita)
.45 Muzzleloader (Lone Wolf)
.45 Colt Henry Lever (ita)
.50 BMG Bolt Action Rifle (Lone Wolf) (HU3+ only)
.50 FPB Hornady Muzzleloader (edwards72)
.577 T-Rex Double Rifle (MuratInce)
M107 SASR (Imasniper and ^v^LadyHawke^v^) (HU3+ only)
7mm-08 Remington Model 700 CDL (ita)
7mm Debs Big Girl Rem Ultra Mag (ita)
7mm WSM Model 70 (ita)
7.62x51mm M40A3 (3000yrd shot)
7.62x54R Mosin Nagant M38 Rifle (Stormbringer)
8mm Mauser bolt action rifle (Imasniper)
PzB 39 Panzerbuchse (Aussie Guy)
12ga Browning Citori XS Sporting (ita)
12ga Ithaca DeerSlayer III (ita & Arnoldwleedy)
20ga Ithaca TurkeySlayer III (ita & Arnoldwleedy)
.44 Revolver from HU2 (ita) (HU3 only)
.44 Magnum 6 Shot Revolver (Aussie Guy)
.45 Auto M1911 (Imasniper)
.500 S&W Magnum Revolver (Lone Wolf)
9mm USS ARIZONA Tribute Edition (edwards72)
PSE X-Force 7 GX Compound Bow (ita)
Jaguar Take-Down Black Recurve Bow (ita)
Air Gun enabled

Daar kan jy ook 'n 2400yd skietbaan download om die MOA verstellings te leer ken.
http://hucorner.clanteam.com/hu_gear.html

Jy moet vir die lang skote die "Sniper Utility" aflaai, dit maak jou view distance baie langer, en ook jou range finder moontlik om op die lang afstande te meet.

Jy ry in 'n mod pack selfs nuwe teleskope soos bv. 'n Zeiss Rapid-Z kruishaar.
Nuwe perde en Quadbikes ook.

Ek hoop dit maak die speletjies lekkerder vir julle!

Groete,
Eugene
Last edited by Geno on Fri Feb 03, 2012 8:21 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by Geno »

Teleskope in die Mod-pack is die volgende:
4.5-18x Leupold RF (Imasniper)
5-22x Nightforce NXS quick zoom RF (Lone Wolf)
6-24x Zeiss Rapid-Z Varmint RF (ita)
12-28x Circle Duplex RF (ita)
6-24x Zeiss Rapid-Z Varmint Illuminated RF (ita) (HU2/3 only)
12-28x Mil-Dot RF (ita) (HU2/3 only)
18-26x BigArn Xtreme Lineage RF (ita) (HU2/3 only)

En addisionele toerusting:

20-60x Euro Spotting Camo Scope (ita)
4-25x Spotting scope (Lone Wolf)
Doe Scent Wafers (ita) (HU3+ only)
Universal Call (ita) (HU3+ only)
Blood Scent (ita) (HU3+ only)
Red Ground Blind enabled (ita) (HU3+ only)
Tent Blind Camo's enabled (ita) (HU3+ only)
Tripod Camo (ita) (HU4+ only)
Forest King ATV (Bolt-Thrower) (HU4+ only)
Grizzly ATV (ita) (HU4+ only)
Black Horse (Imasniper) (HU4+ only)
Zebra Horse (ita) (HU4+ only)
Wolf Call (ita) (HU2009+ only)
Wolf Decoy (ita) (HU2009+ only


Geniet dit!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by henried »

Superdup wrote: M?re

Ek het vro?er die week 'n Wii gekry met daai Cabelas dangerous hunts, dis seker die beste game wat ek al ooit gespeel het, baie realisties op baie aspeste, veral as daai leeu storm, dan moet jy gelaai wees, die gun optel en gooi vir al wat jy werd is.

Hunting unlimited raak net te vervelig na 'n tyd.

Groete
Ons speel die game ook op, my seun geniet dit baie...hulle skrik lekker as hulle die storie gedeelte doen.. ;D ;D

Ek soek 'n game waatr ek boog kan skiet...??
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by Geno »

Kyk hoe v?r kan mens sien met die Sniper Utility:
Dit wys ook die Zeiss Rapid-Z kruishaar.

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscel ... 400%2B.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by Beer (Christo) »

Het nog nie hiervan gehoor nie, is dit 'n pc game of PS2. Lyk lekker waar kry 'n mens dit?
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by PITSMIT »

ou bere

dis n pc game
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by JPS »

Hunting unlimited is pc en die cabelas reeks is ps2, xbox, wii en ps3.

weet ons het op stadium 4 verskilende titels in die cabelas reeks verkoop het lanklaas gekyk wat ons het. net te besig :(

groete
jp
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by Jakkalsgat »

Ek self geniet ook die Hunting unlimited maar daar is nog 'n ander een African Safaris waar jy permitte kry vir verskillende diere en sou jy iets anders skiet gaan jy tronk toe. Dit is net so veslawend soos Jaracal.

Groete Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by theedge »

Het julle al Hunters Craft probeer dit is wel n ou game maar leer n man baie - wapen keuse skootplassing en veral om te kyk vir ander diere agter die een wat jy skiet.  Jy moet kyk na goed wat jou skoot kan beperk regtig great om te speel
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by molopohunter »

theedge wrote: Het julle al Hunters Craft probeer dit is wel n ou game maar leer n man baie - wapen keuse skootplassing en veral om te kyk vir ander diere agter die een wat jy skiet.  Jy moet kyk na goed wat jou skoot kan beperk regtig great om te speel
Ja, myne op ph kursus gekry, en werk mooi om skoot plasing te leer.
Ek laat my jonger kliente met hom besig raak as huule nog nooit gejag het nie.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by Hugov »

Die Cabelas Reeks op Xbox is ook nogal goeie pret!.
Die laaste weergawe Dangerous hunts 2011 het n lang storie lyn  wat lekker is mens kan dit speel met die Top Shot geweer.
Groete H

[img width=560 height=280]http://i867.photobucket.com/albums/ab23 ... opshot.jpg[/img]
Last edited by Hugov on Mon Feb 06, 2012 11:24 am, edited 1 time in total.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by Jakkalsgat »

Molopohunter

Waar kry mens hierdie Hunters Craft speletjie

Groete Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Jagspeletjies - Hunting Unlimited

Post by molopohunter »

Dagse Jaco,

Ek het hom op PH kursus gekry, dis nie n speletjie nie, dis fotos van afrika diere, dan kies jy kaliber en oefen skoot plasing.
Dis baie realisties, soos jy kan nie by water skiet nie, jy kan nie in troppe inskiet nie, koeie met kalwe ens.
Ek sal kyk of ek vir Dawid in die hande kry, dan kan hy pryse gee, of as jy dalk net vir hulle n mail stuur.
Dis sutherland hunting acadamy.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
Post Reply