My eerste QL is gedoen en word ge check deur my slim Forum kollegas alforens ek laai en skiet...
Indien jou dinge mooi loop, jou spoed en nodes geslaan word en jy < of = MOA skiet en jou TPL sharp is...hoe lank kan jy so op daai ladings aanhou voordat jy weer nuwe ladings moet ontwikkel??
Cheers
Hoe lank hou jou QL resultate??
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Hoe lank hou jou QL resultate??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hoe lank hou jou QL resultate??
Cobb
Die oomblik as die brandspoed met die nuwe batch kruit verander, maw die volgende keer as jy kryt gaan koop!
Groetnis
Wout
Die oomblik as die brandspoed met die nuwe batch kruit verander, maw die volgende keer as jy kryt gaan koop!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoe lank hou jou QL resultate??
Wouter, moet die Thermochemical en density parameters tabell van Sonchem, wat ons het, nou en dan opgedateer word soos nuwe batches uitkom??
Ludwieg, dit maak sin, maar glo dit sal lank vat as 'n ou net matig skiet...
Ludwieg, dit maak sin, maar glo dit sal lank vat as 'n ou net matig skiet...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hoe lank hou jou QL resultate??
Ludwig
Mooi loop
Francois
Lyk my ons het op die heel verkeerde plek vir Phillemon maak patrone gaan soek, tragies.....Somchem gekontak oor 'n nuwe weergawe van hierdie data, maar daar bestaan nie tans so 'n opgedateerde tabel by Somchem nie, en hy het ges? dat hy dit sal aanvra, ook omdat daar van die kruite soos S355 se data glad nie op die tabel verskyn nie. So tyd en wyl ons wag vir hierdie data moet die huidige een maar voldoen.
Mooi loop
Francois
