Klient soek 'n betroubare jagter.

Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Klient soek 'n betroubare jagter.

Post by Ian »

As enige iemand in Pietermaritzburg omgewing werk, pm my asb sodat ek sy besonderhede kan deurgee. Dit is nou vir jakkalse.

Dankie Ian
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Klient soek 'n betroubare jagter.

Post by BLOK »

Ian

Ek dink amper Foxcreek of Foxhound bly daar rond net nie seker watter een van die twee nie, maar moontlik ook sommer altwee. Pm hulle maar.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Klient soek 'n betroubare jagter.

Post by Geno »

Ian,

Foxcreek hier op die forum is in Natal, dalk kan jy hom PM?

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Klient soek 'n betroubare jagter.

Post by Gerhard »

Foxy verstaan die werk om Natal Jakkalse mooi te rol...

PM hom maar.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Klient soek 'n betroubare jagter.

Post by Ian »

Dankie manne, ek sal so maak.

Mooi dag
Post Reply