Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
Ludwig,, QL en ek leer mekaar nog ken. Hier is my 1ste poging om QL te kalibreer en toe n node vir hom te kry. 26 duim 243 AI S365 LOT 063
Die VOORAF toetse met my chrony wat ek gebruik het om te help met kalibrering van QL is:
46gr - 3360
45.7 - 3346
45.4 - 3301
45.1 - 3283
44.8 -3236
Sal jy asb deur gaan en uitlig waar ek met die kalibrering foutief was? Ek sal dit so baie waardeer omdat ek maar versigtig is!
Dit was op die druk stuk:
Seating Depth - 5.82
Shank Seating - 5.82
Bullet leenght - 23.44
Bullet Dia. - 6.22
TPL - 68.8
Case lenght - 51.18
Barrel lenght - 660
bullet travel - 614.64
Pmax - 55200
Measure method - CUP
Bullet weight - 80gr (berger)
cross section bore area - 29.226
H20 - 56.7
Weight factor - 0.5
Temp 25 grade
Heat of explotion - 3685
Ratiuo Specific heat - 1.241
Burning rate - 0.4430
Degressive factor - 1.715
Burning limit - 0.605
factor B - 2.2712
Solid dencity - 1.6
Start pressure - 250
Filling % - 92.9
Charge weight - 46.6 - (S365 LOT 063)
Chamber presure: 49811
Barrel time - 1.187
% propellant burnt - 100
Mussle velocity - 3397

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by TOKELOS on Sun Jan 29, 2012 7:50 pm, edited 1 time in total.
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Ludwig: Hulp met QL pogings asb
Ludwig, my 2de poging was vir die 222Rem met S321 (aangeheg)
Het die volgende gebruik:
25gr - 3237
24.8 - 3224
24.7 - 3214
24.4 - 3157
Is my poging van die wa af en waar kan ek verander seblief?
Seating Depth - 6.86
Shank seating depth: 6.86
bullet lenght - 19.92
bullet dia - 5.7
TPL 56.2
Case lenght 43.14
Barrel lenght 600
bullet travel 563.72
bullet weight 50gr
cross section area - 25.09
H2O - 28.14gr
weight factor 5
temp 25
Heat of explotion 4009
ratio of spec heat 1.224
solid density 1.62
start presure 250
charge 24.9
case filling 96.7%
chamber preasyure: 43387
barrel time 1.024
mussle velocity 3208
% propellant burnt 90.51
Het die volgende gebruik:
25gr - 3237
24.8 - 3224
24.7 - 3214
24.4 - 3157
Is my poging van die wa af en waar kan ek verander seblief?
Seating Depth - 6.86
Shank seating depth: 6.86
bullet lenght - 19.92
bullet dia - 5.7
TPL 56.2
Case lenght 43.14
Barrel lenght 600
bullet travel 563.72
bullet weight 50gr
cross section area - 25.09
H2O - 28.14gr
weight factor 5
temp 25
Heat of explotion 4009
ratio of spec heat 1.224
solid density 1.62
start presure 250
charge 24.9
case filling 96.7%
chamber preasyure: 43387
barrel time 1.024
mussle velocity 3208
% propellant burnt 90.51
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by TOKELOS on Sun Jan 29, 2012 8:01 pm, edited 1 time in total.
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Ludwig: Hulp met QL pogings asb
Ludwig en hier is my laaste pogin. 270 Win S365 Lot 063
Ek het geruik:
52.3 - 2765 en 2768
Jou insette sal baie waardeer word!
Ek het geruik:
52.3 - 2765 en 2768
Jou insette sal baie waardeer word!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ludwig: Hulp met QL pogings asb
Die drukstukke vanaf QL is nie so mooi duidelik nie. Ek wil aflei dat jou voorspellings en werklike resultate verskil. Kyk of jy kan aanpas met die Ratio of Specific Heats om nader aan die waarheid te kom. Besef net dat die ontbranding in 'n baie klein volume plaasvind en dat elke kamer verskil van andere. PMP werk met verskille van 13m per
sekonde en dit verwys na 40vps. Ek sou reken verskille van 50vps met berekende waardes is binne perke. Die OBT verwys na spesifieke spoed en as jy naby daaraan kom behoort die akkuraatheid ook na vore te kom. Speel dus die spel tussen voorspelling en werklike resultate om die beste akkuraatheid te kry.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
Ek sien die drukstukke is onduidelik. Ek kan ongelukkig nie beter nie so ek sal maar my posts edit en die info in tik. Ek het gemaak soos jy genoem het maar ek is versigtig en hoor of my aanpassings reg was.. Dankie so ver.
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
Ek het tevore die QL vensters na PDF geprint en dan werk dit goed. Laai 'n PDF printer af vanaf Hippo.com. Ek gebruik cutepdf. Dit is soos 'n ekstra printer op jou rekenaar, maar skryf dan PDF dokumente na waar jy kies hulle moet wees. Baie handig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
BAIE BAIE dankie manne! ek voel nou rustig en wag net vir koeler weer dans ek weer op die been/baan!!!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
Ludwig Neels en almal wat QL ken
Waar begin ek verstel aan QL My kruit is ADI se AR2207
Ek het 36g Barnes VG koels gekoop. Ek het met QL gespeel en bereken ek moet so 4000 f/s loop vir node 1 op 'n 602 mm loop 0.0862 ms
Dop lengte 44.45 mm
Dop vol 31.5g
TPL 55.19 mm
koel 36g vg Barnes
koel lengte 17.38 mm gemeet QL gee hom as 17.78
loop 602 mm
Kruit 25.7g AR 2207
25.7 moet my so 3999f/s gee folgens QL
Ek het die weighing factor op .6 gelos soos deur QL en ook nie aan specific Heat of Burning ratio gestel nie
25.7g gee my so 3830 tot 3880 f/s soos deur die chronograph
Ek het die kruit op gevat tot 26.2g spoed kom toe na 3930 tot 3994m/s en hie gaan my groep toe mooi toe na 9.95mm of .391'' maar ek begin druk sien op my primer
Ek weet dit is beter om die dop te meet vir druk maar waar en hoe meet ek die dop
Van L na R no1 24.2 g 2207 no2 25.7g 2207 no3 26.2g 2207 Laaste een is bietjie platter en begin krater maak om duik van slagpen
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5040.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5041.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5027.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5044.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5047.jpg[/img]

Ludwig
Dankie vir jou hulp ek het daai outjie tot 26.2g gestoot ek het nog nie slot swaar oopmaak of iets in daai rigting opgetel nie maar daar is druk dit kan mens sien dis eientlik jammer want toe maak hy mooi toe maar ek sal moet sak met die kruit
Doc Neels het gese mens moet nie teveel vas kyk in die spoed verskil met QL en die Krony nie
Dit was so 28 graade C met hoe humiditeit
my volgende node laer is 0.8841m/s ek kry hom met 23.9g AR2207met 'n spoed van3776f/s vir 0.883m/s op QL uit gewerk
Ek weet dat QL en my Krony so 120 f/s verskil het
As ek nou die spoed van 3776f/s vat wat QL vir my gee vir node 2 van 0.8841m/s
en ek weet dat24.2g vir my daai spoed gee en nie 23.9g soos deur QL voorspel nie is dit dan nou my andwoord
Jaag ons dan net die voorspelde spoed na of het ek die kat aan die g beet
Ek sukkel om my spread kleiner te kry soms tot so 80f/s
Ek sny my doppe uniform primer pockets doen die flash hole, neck size ek gebruik goeie matryse en ek kry my spread net nie kleiner nie
Dankie
Gerhardt
r

Dankie Ludwig
Ek gaan hulle weer laai en ek sal aan jou terug voer gee
My nekke is reeds gesny ek gaan kyk om te krimp met lee se krimp matryse
Ek gaan hulle weer laai en ek sal aan jou terug voer gee
My nekke is reeds gesny ek gaan kyk om te krimp met lee se krimp matryse

- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
Vlakvark wrote: Ludwig
my volgende node laer is 0.8841m/s ek kry hom met 23.9g AR2207met 'n spoed van3776f/s vir 0.883m/s op QL uit gewerk
Ek weet dat QL en my Krony so 120 f/s verskil het
As ek nou die spoed van 3776f/s vat wat QL vir my gee vir node 2 van 0.8841m/s
en ek weet dat24.2g vir my daai spoed gee en nie 23.9g soos deur QL voorspel nie is dit dan nou my andwoord
Hi Ludwig!
1) Hiers ek alweer!
2) Ek het nie matriek wiskunde geslaag nie
3) Ek vra omdat ek nie weet nie en wil leer en verstaan!
4) Vlakvark, eintlik my vroeere vrae beter uitdruk!
Ek verwys na die aanhaling hierbo:
Soos ek nou my somme maak lyk dit so:
Vlakvark se chrony meet ongeveer 120ft/s stadiger as wat QL voorspel (vir n gegewe lading soos hy aan die begin van sy post genoem het)
QL se vir Vlakvark om 3776 ft/s te laai (om node 2 van 0.8841)
Omdat Vlakvark se chrony 120ft/s stadiger meet, sal hy dus moet laai tot hy 3656ft/s (3776 minus 120) op sy chrony te meet want dit is mos dan eintlikgelyk aan die voorstel van die 3776 van QL?
Dit gaan hier mos nie oor n ladaing nie maar oor n spoed/node wat bereik moet word en ons het mos nou gesien dat QL voorspel dat Vlakvark se chrony so 120 ft/s te stadig meet?
Hoet Vlakvark nou weer gese? Of het ek dalk nou aan sy kat se gat gevat?
r
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
[. So die node spoed wat Vlakvark na toe moet werk, is steeds soos QL aanbeveel 3776fps, maar in Vlakvark se geval sal hy dit met meer kruit haal as wat QL vir hom aanvanklik aanbeveel het.
[/quote]
Dis net so! Ek verstaan dit ook so! Maar is ek ook reg as ek se dat as Vllakvark nou sy meer kruit gegooi het totdat hy op sy crony n lesing van 3776 kry , hy nog nie op die node is nie want inderwaarheid is hy nou maar eers op op 3776 minus 120 want sy chrony is mos 120 te stadig? (ek verstaan die obt beginsel en dat node tyd omgeskakel word naft/sek)
MAW hy sal moet laai tot hy 3776 plus 120ft/sek op SY chrony kry want dit is EINTLIK dan eers die regte 3776?
Dankie vir jou se geduld met my!
[/quote]
Dis net so! Ek verstaan dit ook so! Maar is ek ook reg as ek se dat as Vllakvark nou sy meer kruit gegooi het totdat hy op sy crony n lesing van 3776 kry , hy nog nie op die node is nie want inderwaarheid is hy nou maar eers op op 3776 minus 120 want sy chrony is mos 120 te stadig? (ek verstaan die obt beginsel en dat node tyd omgeskakel word naft/sek)
MAW hy sal moet laai tot hy 3776 plus 120ft/sek op SY chrony kry want dit is EINTLIK dan eers die regte 3776?
Dankie vir jou se geduld met my!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
Jy maak 100% sin!! Nou ek vorstaan hom mooi my Baas! Dankie !!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
Ludwig
Ek het net die hoe punte weg gevat My skaal is elektronies
Ek hou ook nie van die lang jump wat ek nou het nie maar dit is soos QL hom wou he met 1mm jump ek het altyd met .002 tot.003 op die ogive gewerk tot ek met QL begin speel het
Ek het nuwe doppe waarmee ek nou gaan begin en ek gaan my jump kleiner maak
Ek laai altyd op 'n. punt van grein almal is 25.7 ek laat hom nie deurgaan as hy 25.6 of 25. 8 is nie almal is 25. 7
Ludwig baie dankie vir die tyd wat jy hier aan ons spandeer

Toe ek begin het met QL het die manne gese ek moet met 1mm jump begin en dat ek my TPL van die base tot punt moet meet waar ek dit voorheen altyd base to ogive gedoen het

Ludwig baie dankie
Ek gaan dan eerder weer begin speel met die 55g hulle het baie mooi ge groepeer
En dan will ek daai groot ES kleiner kry
nogmals dankie
Gerhardt
Ek gaan dan eerder weer begin speel met die 55g hulle het baie mooi ge groepeer
En dan will ek daai groot ES kleiner kry
nogmals dankie
Gerhardt

- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
Ludwig, Wouter en Vlakvark!
Manne, baie dankie vir jul geduld. Ek dink ek en QL het nou getrou en kon my 243AI en n maat van my se 30-06 uit sort! Beide het nuwe lope gekry en ek was nie lus om die ou manier van doen te gebruik nie.
Om op te som, ek het als gemeet wat ek kon en QL so aangepas. Verdere aanpassings op QL was gedoen met behulp van a)Wouter se Weighting factors en b)sy aanbeveling om S355 se eienskappe te gebruik vir S365 lot 063 asook c) Ludwich se Thermochemical parameters. Daarna het ek 3 skote van elke geweer ge-chrony en dit gebruik om die burning rate te kalibreer. En laastens het ek dan QL en die node tabel van Arnold Rix gebruik om n spoed/node en lading te voorspel. Beide die roere skiet met minder as 10ft/s vanaf die voorspelde spoed en groepeer met drie skote binne 30mm op 200lading.
Ons is MEER as tevrede en kon dit net met jul hulp regkry! DANKIE!!
Manne, baie dankie vir jul geduld. Ek dink ek en QL het nou getrou en kon my 243AI en n maat van my se 30-06 uit sort! Beide het nuwe lope gekry en ek was nie lus om die ou manier van doen te gebruik nie.
Om op te som, ek het als gemeet wat ek kon en QL so aangepas. Verdere aanpassings op QL was gedoen met behulp van a)Wouter se Weighting factors en b)sy aanbeveling om S355 se eienskappe te gebruik vir S365 lot 063 asook c) Ludwich se Thermochemical parameters. Daarna het ek 3 skote van elke geweer ge-chrony en dit gebruik om die burning rate te kalibreer. En laastens het ek dan QL en die node tabel van Arnold Rix gebruik om n spoed/node en lading te voorspel. Beide die roere skiet met minder as 10ft/s vanaf die voorspelde spoed en groepeer met drie skote binne 30mm op 200lading.
Ons is MEER as tevrede en kon dit net met jul hulp regkry! DANKIE!!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Ludwig: Hulp met my eie QL pogings asb
Ludwig/Wouter/Dok/Arnold
Ql maak die volgende voorstelling vir my
Kruit AR 2207
Koeel 36g Barnes VG
Koeel Lengte 17.38 mm
Dop Lengte 44.45 mm
Cartrige Lengte 55.9mm
H2O Volume 31.5g
Loop Lengte 602 mm
QL is standaard ek het nog geen verstelings aan hom gedoen nie
Hierdie is vir Node 2 0.8841 m/s
[img width=560 height=350]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... svgpng.png[/img]
Ek weet egter datQL so +- 135 f/s vinniger is as my krony
Ek het met 24.2g AR 2207 deur die krony 3669 3700 3672 3672 f/s gekry
Is dit dan reg as ek net 135f/s by voeg en dan uit kom by25.6g AR 2207

Of moet ek hom eerder kalibreer en as ek eerder moet kalibreer waar en hoe
Dankie Gerhardt