Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
- Tim - Karoo
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Jun 22, 2010 3:06 pm
Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Dags?,
Ek will Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC aanskaf (vir 'n .223) maar ek wil nie gekortwiek word as ek na 'n jakkals of 'n kat skiet in die nag nie. Ek is baie impressed met die BDC video clip. Al wat my maak huiwer is sy toepassing in die donker. Hoe vind julle die Nicon se BDC reticle in die nag.
Ek hoor graag.
Tim

Last edited by Tim - Karoo on Thu Jan 26, 2012 3:12 pm, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Solank jy op 6 vergroting skiet is die saak reg, genoeg lig word deurgelaat vir duidlik sien. Die kwessie van die sigbaarheid van die kruis haar en sirkels kan ek nie oor kommentaar lewer nie.
Beyers
Beyers
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Middag Tim
Ek skiet nou al n geruime tyd met die 4-16x 50 Monarch Jakkalse in die aand. Ek het nog nie die BDC van myne gebruik in die nag nie. Ek skiet .243 so my val van 100-200 is nie so baie nie en ek probeer nie die honde op 300 skiet nie. In die dag werk die BDC op 300 m baie goed. Ek dink net jy moet weer dink oor 42 vir die nag. Ek het n 40 opgehad en dit was vir my BAIE moeilik om in die nag daarmee te skiet. Dit is my ervaring en ander sin mag verskil. Ek skiet soms op 10 vergroting in die nag, maar meestal op 8.
Hoop dit help.
Groetnis
PJ

Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Hi Tim.
Wil jy net jag met die 223 of stywe groeppe skietop papier oor 200m en v?rder?
Hoekom ek dit vra is dat as dit meestal jag is en bietjie speel op papier sal ek eerder daai 16X inboed vir 'n 2.5-10X sodat ek die 42 kan opstoot na 50mm.
Vir jag is daar bitter min wat jy nie met daai scope met die 223 sal kan skiet nie en die 50mm maak 'n GROOT verkil vir daai jak en kat in die nag.
Ek self het die 2.5-10X50 NIKO PLEX maar sou graag die BDC wou kry.
Oorweeg gerus die 50mm opsie.
Peet

Work to live, don"t live to work
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Wees nou baie versigtig...
Ek sal graag 'n antwoord op sy spesifieke vraag wil hoor "Al wat my maak huiwer is sy toepassing in die donker. Hoe vind julle die Nicon se BDC reticle in die nag"
Ek skiet met die 4.5 - 14 x 42 Burris met die mdots en was baie teleurgestel toe ons een nag 'n jakkals skiet komp gehad het. Die scope is pragtig in die dag en 'n nagmerrie in die nag.
Ek kon glad nie my merkies op die jakkals kop sien nie en moes maar so raai raai compensate, "needles to say" ek het heel uit die bus uit geval toe die afstande wyd raak.
Kry iemand wat een het of nog beter, probeer in die nag deur een kyk na 'n voorwerp in 'n kollig.
Dis maar net so bietjie raad, voor jy 'n scope koop wat nie werk vir die doel waarvoor jy hom wil aanwend nie.
Groete
KK

Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Manne
Ek dink jy is reg Kalahariklong. Dit sal moet getoets word. Ek moet net byvoeg ek is nog nie so goed met afstand in die nag om te weet nou is dit 300 en nou 250 nie.
Ek sal myne neem baan toe een aand en op 300 die eerste sirkel gaan toets op n teiken. Dit is omdat ek in my .243 op 12 vergroting op die eerste sirkel op 300 skiet. Ek sal dit dalk nie die week kan doen nie maar sal terugvoer gee sodra ek kan. Indien iemand anders gouer kan help wonderlik.
Groete,
PJ
Ek dink jy is reg Kalahariklong. Dit sal moet getoets word. Ek moet net byvoeg ek is nog nie so goed met afstand in die nag om te weet nou is dit 300 en nou 250 nie.
Ek sal myne neem baan toe een aand en op 300 die eerste sirkel gaan toets op n teiken. Dit is omdat ek in my .243 op 12 vergroting op die eerste sirkel op 300 skiet. Ek sal dit dalk nie die week kan doen nie maar sal terugvoer gee sodra ek kan. Indien iemand anders gouer kan help wonderlik.
Groete,
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
PJ,
Dankie ek sal graag jou terugvoer wil hoor. Ek dink egter jy moet vir die nag jou vergroting afstel. Die 6x vergrooting wat Beyers genoem het behoort die ding te doen, hou net in gedagte dat jou POI gaan skyf.
Net so vir interresantheid. Kry vir jou 'n vergrooting waarop jy wil skiet en vat dan 'n lewens groote teiken. Kyk nou na die volgende bv, as ek na 'n springbok aanl? en die kop pas in tussent my kruis en mildit 1 is dit 100m, indien die bok se lyf inpas 200m en dan van rug tot grond 300m.
Ek hoop jy verstaan wat ek probeer s?. Die 50m wat jy dalk kan uit wees se invloed is minimaal veral op skote tot 300m en met jou kaliber (243) se trajek.
Dit werk regtig baie goed vir my, vat net so bietjie huiswerk op die baan.

- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Altapj
Ek het n 3-12x42 nikon monarch bdc op my 243 gehad en nou na die 308 geskuif. Die scope is vir my baie helder in die nag
en die bdc maak dat jy deur die gaatjie jou teiken kan sien en en nie versteek is agter n donker kolletjie nie, die kruis staan ook mooi duidelik swart in die nag.
rooies

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Julle ouens praat so van sukkel met die kruishaar sien in die nag maar het die scopes nie IR nie?
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Ja KK ek het al die vergroting afgestel, maar dit hang van die terrein af en die afstande wat ek dink ek vir die aand gaan skiet. Ek skiet nooit groter as 10 in die nag nie, maar meestal op 8. Ek verstaan wat jy doen met die bepaling van die afstand. Ek sal probeer, maar as daardie Jak jou so kyk asof hy onderdeur die draad kyk moet mens vinnig skiet! Dankie vir die raad ek sal gaan huiswerk doen.KalahariKlong wrote: PJ,
Dankie ek sal graag jou terugvoer wil hoor. Ek dink egter jy moet vir die nag jou vergroting afstel. Die 6x vergrooting wat Beyers genoem het behoort die ding te doen, hou net in gedagte dat jou POI gaan skyf.
Net so vir interresantheid. Kry vir jou 'n vergrooting waarop jy wil skiet en vat dan 'n lewens groote teiken. Kyk nou na die volgende bv, as ek na 'n springbok aanl? en die kop pas in tussent my kruis en mildit 1 is dit 100m, indien die bok se lyf inpas 200m en dan van rug tot grond 300m.
Ek hoop jy verstaan wat ek probeer s?. Die 50m wat jy dalk kan uit wees se invloed is minimaal veral op skote tot 300m en met jou kaliber (243) se trajek.
Dit werk regtig baie goed vir my, vat net so bietjie huiswerk op die baan.
Groete
KK
Groete
PJ
Dankie Rooies ek sal bietjie probeer. Soos ek s? is die 40 wat ek opgehad het baie moeilik gewees en ek het nie goed gesien daarmee nie. Ek is bly as dit vir jou werk soos ek in my ander post ges? het miskien werk die 42 vir baie ouens ek kon nie regkom nie. Ek sien dalk nie so goed nieRooies wrote: Altapj
Ek het n 3-12x42 nikon monarch bdc op my 243 gehad en nou na die 308 geskuif. Die scope is vir my baie helder in die nag
en die bdc maak dat jy deur die gaatjie jou teiken kan sien en en nie versteek is agter n donker kolletjie nie, die kruis staan ook mooi duidelik swart in die nag.
rooies
Ek kan dink die oop gaatjie in die nag werk goed omdat dit dan soos n peep sight werk en dit weet ek werk goed.
Die kruis is baie duidelik ek stem. Dis hoekom ek ook die Nikon gekoop het. Dankie vir die inligting jy het Tim se vraag geantwoord. Ek dalk nie.
Lekker dag.
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Nee ongelukkig nie. Kan dink dit werk BAIE goed.*303* wrote: Julle ouens praat so van sukkel met die kruishaar sien in die nag maar het die scopes nie IR nie?
Groete,
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Na my mening is die BDC kriushaar duidelik genoeg vir nagskiet mits daar genoeg lig inkom, vandaar my meining vir die 50mm lens. Maak nie saak hoe nice die kriushaar in 'n scope is nie maar met te min lig is dit net 'n gesukkel.
Ek neig eerder na 'n effe laer vergroting en groter lens as andersom. lig is uiters belangrik in die nag, meer as vergroting in my mening.
Peet
Ek neig eerder na 'n effe laer vergroting en groter lens as andersom. lig is uiters belangrik in die nag, meer as vergroting in my mening.
Peet
Work to live, don"t live to work
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Ek het vir my die Nikon M3 4-16X50 gekry wat ek op die 22-250 gesit het nou vir die jakke en oes. Maar ek het die Nikoplex reticle gevat. Die BDC was bietjie te besig vir my vir die aand.
Die scope is briljant!! Bitter duidelik.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Bosmeerkat
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm
Re: Nikon Monarch 4-16 x 42 met BDC
Hi
Hoeveel is die 4-16 x 56 tactical?
Groete
Martin
Hoeveel is die 4-16 x 56 tactical?
Groete
Martin
Groete
Martin
.177 CZ 200 PCP; .22 LR Mossberg; .22 Anschutz; .243 Tikka T3 Super Varminter Ackley Improbed; 6mm Musgrave; .338 Tikka T3 Hunter; 9mm CZ 75 Shadow; O/U 12 Boor - Beretta Silver Pigeon 1