waar is julle
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: waar is julle
Geens
Probeer om .......... met foelie toe te draai en swem deur die stroom, kaalgat! Gewoonlik werk dit.
Mooiswem
Probeer om .......... met foelie toe te draai en swem deur die stroom, kaalgat! Gewoonlik werk dit.
Mooiswem
Last edited by tafjak on Wed Jan 04, 2012 4:23 pm, edited 1 time in total.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: waar is julle
Blok
Ek is in, ek is in!!!!!!!!!!! Solank dit Katima toe is.
Mooigedink
Ek is in, ek is in!!!!!!!!!!! Solank dit Katima toe is.
Mooigedink
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: waar is julle
Blok,
Kwaai plan! Jozini is hoeka nie te ver nie, en verblyf heel bekostigbaar!
Kwaai plan! Jozini is hoeka nie te ver nie, en verblyf heel bekostigbaar!
Eina! Daai goed het meer tannne as party girls wat ek ken!tafjak wrote: Geens
Probeer om ............ met foelie toe te draai en swem deur die stroom, kaalgat! Gewoonlik werk dit.
Mooiswem
Last edited by Geno on Wed Jan 04, 2012 4:22 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: waar is julle
Geno
Maar dink jy daai tiere sal belang stel in daai klein "foelie ..............." van jou
Vir jou part hoop ek maar dat een van daai ou manne wat net gums oor het sal byt

Maar dink jy daai tiere sal belang stel in daai klein "foelie ..............." van jou
Vir jou part hoop ek maar dat een van daai ou manne wat net gums oor het sal byt
Last edited by Dawie D on Wed Jan 04, 2012 4:21 pm, edited 1 time in total.
As ek jou sien gaan jy val
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: waar is julle
Wonder nou
Hoeveel manne sal belang stel in so Katima Trippie, sal uitvind van pryse daar. Watter tyd dink jule sal die beste wees om te gaan.
Hier kom n ding
Hoeveel manne sal belang stel in so Katima Trippie, sal uitvind van pryse daar. Watter tyd dink jule sal die beste wees om te gaan.
Hier kom n ding
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: waar is julle
Blok
Ek weet nie wanneer die beste tyd is nie maar jy kan maar my naam op sit.
Ek het nie verniet by die huis hebly hier oor krismis nie
Ek weet nie wanneer die beste tyd is nie maar jy kan maar my naam op sit.
Ek het nie verniet by die huis hebly hier oor krismis nie
As ek jou sien gaan jy val
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: waar is julle
................Junie, lekker langaande om die vure!Hoeveel manne sal belang stel in so Katima Trippie, sal uitvind van pryse daar. Watter tyd dink jule sal die beste wees om te gaan.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: waar is julle
Ek sal uitvind van plekke, as katima nie werk nie ken n klomp pelle in Botswana wat sal raad kan gee vir Okavango Caprivi. Se my net wat is die manne se voorkeur, kamp of lodge. Persoonlik dink ek ons moet dit sommer soos die Henties trip doen van self alles doen en vat.
Gee my so week en ek kom lewer verslag
Gee my so week en ek kom lewer verslag
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: waar is julle
..................kamp.Se my net wat is die manne se voorkeur, kamp of lodge.
Aag wat, ons kan sommer in Bloem ook gaan tiere vang, maak mossie saak as die goet nie wil byt nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: waar is julle
ek vind so uit, sal ook by JB hoor of hy vis in sy visdam het 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: waar is julle
Dink Bloem het tiere....jare terug was daar mos die "Tempe Tigers".

Sonie kamp ons maar Maselspoort....sonie Bloemhof....dis mos heerlik sentraal..
Maak gou Blok ons gaan nie lank wag vir jou terugvoer nie,

Sonie kamp ons maar Maselspoort....sonie Bloemhof....dis mos heerlik sentraal..
Maak gou Blok ons gaan nie lank wag vir jou terugvoer nie,
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: waar is julle
Blok, Blok Blok kom in Blok
Ek hoop nie jy het vergeet van hierdie reelings nie of gaan jy dit sommer daar by die kursus vir ons gee.
Ns Ek is net bang Geno spring jou voor, en dan kry ons net goed wat na vis ruik
Ek hoop nie jy het vergeet van hierdie reelings nie of gaan jy dit sommer daar by die kursus vir ons gee.
Ns Ek is net bang Geno spring jou voor, en dan kry ons net goed wat na vis ruik
As ek jou sien gaan jy val
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: waar is julle
Dawie
Ek is besig met hom so tussen die werk deur. Dis net druk besig hier so ek doen dit maar tussen deur. Hier is so paar plekke wat jy na op die net kan gaan kyk wat n pel my van gese het. Hulle nog nie genader vir pryse nie maar hulle laat almal blykbaar kampeer en het bote wat n man kan uitvat.
Drotskys
Guma
Delta Dawn
Rainbow River Lodge
Kalizo Lodge
Malyo Wilderness Camp.
Google hulle maar, lyk nie te sleg nie, as jy van iets anders te hore kom laat weet maar.
Groete
Ek is besig met hom so tussen die werk deur. Dis net druk besig hier so ek doen dit maar tussen deur. Hier is so paar plekke wat jy na op die net kan gaan kyk wat n pel my van gese het. Hulle nog nie genader vir pryse nie maar hulle laat almal blykbaar kampeer en het bote wat n man kan uitvat.
Drotskys
Guma
Delta Dawn
Rainbow River Lodge
Kalizo Lodge
Malyo Wilderness Camp.
Google hulle maar, lyk nie te sleg nie, as jy van iets anders te hore kom laat weet maar.
Groete
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: waar is julle
Dankie Blok
Ek sal n bietjie loer daar.
Elke keer as ek met jou praat se jy hoe besig jy is met werk en jy nie jou gat kan draai nie. Nou neem ek aan die bank vra jou seker al stoor koste vir al daai geld wat jy maak.
Ek sal n bietjie loer daar.
Elke keer as ek met jou praat se jy hoe besig jy is met werk en jy nie jou gat kan draai nie. Nou neem ek aan die bank vra jou seker al stoor koste vir al daai geld wat jy maak.
As ek jou sien gaan jy val
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: waar is julle
Ek werk dan juis om die duik in hulle kluis wat daar is agv wat hulle vir my geleen het weer toe te pleister.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"