Dagse

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Dagse

Post by Boogjagter »

Dagse aan almal

My naam is Piet Smit (en nee, ek sing nie) en het so paar weke gelede op jul forum afgekom. Ek is baie beindruk met die inligting wat hier gedeel word. Ek hoop om ook te kan deel en meer te leer vorentoe.

Die jakkalse-roep-gogga het my gebyt soos die vlieghengel gogga so 10 jaar terug, die boogjag so 7 jaar terug en die groot karpe hengel so twee jaar terug. Gelukkig sien ek julle deel darem ook in die hengel kant van sake.

Ek sien uit om deel te neem.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Dagse

Post by Pvdw »

Welkom Piet. ek hoop nie jy gaan jakke met jou boog probeer skiet nie, jy meld niks van ;n skietyster nie :-\ :-\

Ai daai vlieg hengel bly darm koning.

Van waar is jy, dalk loop ons mekaar nog langs die water raak.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: Dagse

Post by Boogjagter »

Ek skiet jakkals met .243 win en ek bly in Rustenburg. Ja, die boog skiet net nie plat genoeg nie!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Dagse

Post by Pvdw »

;D ;D ja sou reken daai boog se trajek is so effe rond vir jakke.

Daar is 'n puik jakjag kursus volgen die naweek wat Taffie aanbied. Francois Marais en Jacques Botha is ook daar.

Kontak vir Jassie hier op die forum as jy belang stel. Soveel kennis onder een dag gaan jy nie weer gou sien nie.

Peet
Last edited by Pvdw on Wed Jan 18, 2012 6:47 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Dagse

Post by Theo E »

hi piet
welkom
ek sien ons rustenburgers raak nou baie
groete
theo
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dagse

Post by theedge »

Piet welkom bly te kenne
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dagse

Post by VdWalt »

Welkom en lekker kuier.
Post Reply