Bosvark Skade
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Bosvark Skade
Christo
Dit het by Arthur Rudman gebeur, hulle het 'n voer plek waar hulle afval vleis voer vir bosvark voorsit.Na die jagseisoen is die voerdery gestop maar die varke het nog 'n vleislus.Volgens die spore kon mens duidelik sien waar die vark die lam ingehardloop het en gevang het.
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Bosvark Skade
AMN:
Ek het nog nie gehoor dat die vlakvark skuldig is aan doodmaak nie. Dalk is die vark die keer onskuldig.
Maar ek het al self gesien en ervaar hoe hulle inkom op fluitjie roep.. ek het die sog met 4 kleintjies gelos en later n jiong beer ingeroep... die keer was hy nie so mooi dat ek hom moes los nie, en aangesien ek so ver gery het vir n vlakvarkie en ek wou weet hoe hy op die spit sou smaak. het ek myself nie weerhou om hom nog n hoger seisoen in die veld te gee nie...
Ek hoor op die kursus hulle se so jong vark sit jy met vel en al op die spit.... glo baie lekker , jy krap die man se baard eers af as hy gaar is.. ma dis n anner storie...
Iemand al skade gehad aan lammers van die shallow pigs , of is dit net drade en oeste wat skade kry....??

Shoot straight and tell the truth!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Bosvark Skade
Jacques
As jy die varkie wil braai dan moet jy s? en ek maak vir jou seker van die resep by by die ou wat dit gedoen het.
Laat weet net.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Bosvark Skade
Jis manne
Hier is skade aan ons kuilvoer mielies vroer vanjaar.

En hier is een van die Skuldiges.

Die foto van die skade wys dit nie mooi nie maar die bosvarke het 15 ha mielies platgemaak.
Die winter hier was redelik koud en die varke se kos min. 'n Ou maat van my het hulle kom jag. Ons kry hulle toe in die beeste se voerbakke (omgedopte trekker tyres) besig om kuilvoer te vreet. Hulle het almal met hulle koppe in die bakke gestaan en hulle exhhauste in die lug op. My mater skiet toe die naaste een in die "O-ring", Kapoet.
Dit was 'n jong soggie, geen foto nie maar sy is in my diep freeze, eintlik nog net so 'n derde van haar. Smaak heerlik.
Foxcreek.

Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Bosvark Skade
Lekker porker daai Foxcreek, wel gedaan en sterkte met die geveg teen die kwaad doeners. Gelukig kan mens die probleem dier eet en hy smaak wragtag baie lekker... prima vleis.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Bosvark Skade
Freek
Jyken nou die vark gedroggie jag dinge, as jy daai man se kop afsny hoeveel % van sy gewig verloor jy.
Ek ken glad nie die bosvark eet ding nie, wat eet julle en wat eet julle nie?
Is hulle hoofsaaklik wors manne of ka jy sy fillet en rugstring ook lekker steaks sny en braai soos bv m koedoetjie en springbokkie ens...
Laat weet
JB
Jyken nou die vark gedroggie jag dinge, as jy daai man se kop afsny hoeveel % van sy gewig verloor jy.
Ek ken glad nie die bosvark eet ding nie, wat eet julle en wat eet julle nie?
Is hulle hoofsaaklik wors manne of ka jy sy fillet en rugstring ook lekker steaks sny en braai soos bv m koedoetjie en springbokkie ens...
Laat weet
JB
Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Bosvark Skade
Jakes, daai vark verloor baie gewig as jy sy kop afhaal ek sou reken ten minste 15% van sy totale gewig afhangende van beer of sog... Buiten die pens/binne goed, vel, en pote kan jy alles eet. Soos alle wild is die boude lekker as dit gestop is, ribbetjies kan net so gebraai word met sout en peper ander verkies dit gerook of gemarineer wat ook baie lekker is. Fullets net so op kole met minimum speserye is gaaf, as jy hom verder dokter met hin marinade sous raak hy kookwater en baie verslawend...
. Blokkies vleis in stew/potjie gereg met stywe pap is my kos natuurlik. Maalvleis, gerookte kabinossie, russian, selami en al daai ander fancy kosse kan nie vir beter vleis vra nie. Hey wag laat ek ophou, ek raak nou self honger.
Geheim is maar jong speen varkie het die beste sagste vleis. Ouerige sog en beer moet maar eers bietjie hang in koel kamer, so 14 dae. As jy hom/haar dan van die hake afhaal is die vleis altyd heerlik sag.
Geheim is maar jong speen varkie het die beste sagste vleis. Ouerige sog en beer moet maar eers bietjie hang in koel kamer, so 14 dae. As jy hom/haar dan van die hake afhaal is die vleis altyd heerlik sag.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Bosvark Skade
Freek,
Het jy al gesien wat eet daardie ou modderbokkie wat jou so laat kwyl?
Graham

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Bosvark Skade
Oom Mac21, ek wil liewer nie weet nie. Ek skiet hulle in die mielies, so vir my vreet hulle mielies...

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Gert P
Re: Bosvark Skade
Hi Manne
Ek sal my self nou nie as n gesoute modderbok jagter voor doen nie, maar het al my deel van hulle geoes.
Net een probleem, met so baie plase hier in ons geweste wat terug gevat is, is my gereelde jag plek ook nou daarmee heen.
Weet een van julle van iemand waar n ou nou weer n voet in die duer kan kry om weer van hierdie konings kos kan gaan skiet?
Ek reel gewoonlik my eie permitte en als, travel graag agter hulle aan so as iemand weet van lande wat skade lui laat weet maar, ek vergoet gewoonlik die boer ook, hy's immirs die ou wat skade lui en toestemming gee, so dis maar net regverdig.
G

koos
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Fri Jun 05, 2009 9:20 pm
Re: Bosvark Skade
Goeie naand
Het iemand dalk 'n resep vir aas vir bosvarke asb?
Groete
Het iemand dalk 'n resep vir aas vir bosvarke asb?
Groete
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Bosvark Skade
Koos, gaan lees hier: http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=0 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Bosvark Skade
Vir die manne wat nog wonder of mens 'n bosvark kan nader roep. Ek het so bietjie gaan rond snuffel op die internet en op 'n baie interesante artikel af gekom van 'n man wat gereeld te doen het met "Feral Hogs" in Texas. Hulle probeer alles om die vark plaag onder beheer te bring en hier is sy opinie van varke nader roep:
CALLING WILD FERAL HOGS
I'm not going to pretend to be a expert at calling anything with a mouth call. I may not be an expert with any mouth calls but there are things I do know about wild hogs and calling that can answer the common questions about calling wild feral hogs.
First of all, I know that when it comes to calling wild animals of any kind you need to know their language and you need to have a call that can mimic those sounds. It's that way with turkey, it's that way with duck, and I can assure you, it's that way with hogs.
They have a language and a social behavior that is very highly developed. No mouth call on the market today, that I have been introduced to, can accurately duplicate the vocalizations of the wild hog other than a squealing piglit. Some grunt calls may sound close when we humans hear them, but the hogs know better! In most cases all those grunt calls will do is scare'm away.
**All calls I have used or witnessed being used were used both on preserves and on free ranging hogs. Hogs were always within hearing range, and many times in plain sight.**
Some calls on the market can gain the curiosity of a wild hog, rabbit squealers will sometimes bring in a hog and there are a couple of pig squealers that I have seen bring in a hog or two. Most often these calls do not work. Grunters are the worst of all. They are nothing more than deer grunts with a hog photo stuck on them. None of them have proven to me to be even close to the vocalizations/grunts of a wild hog. Furthermore, the ones I have used and watched being used made grunts that were closest to the *warning grunts* used by wild hogs. That aint no good!!
Electronic recordings of actual hogs hold more promise and have worked for me in the past. Not very often but they have worked. The pig squealing will work most often. "Hogs feeding" works on occasion, but fails on more occasions.
In closing, I would say that any hunter who buys a call thinking they can carry it to the woods and make it work without extensive practice, and a knowledge of what sounds to make is spitting in the wind. You're more likely to scare them off than call them in. So far all practical purposes, hog calls are a waste of time and money.
Lyk nie vir my of die roepery 'n oplossing is om varke nader te bring nie.

HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: Bosvark Skade
More
Vlakvark resep.(klein varkie)
Appel in die bek en n wortel in die h@l.
hvz

260rem 8x57js brno 12br mossberg
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Bosvark Skade
Manne ek wil by Freek aansluit, modderbok is erg lekker eetvleis. Ek het van die laaste een Boston but, Beacon,biltong en ander roasts gemaak. Watertand lekker se ek vir julle.
So lyk die beacon. Dis gerook en nie met "smoking essence" behandel soos sommige produkte in die supermarkte nie.

So lyk die beacon. Dis gerook en nie met "smoking essence" behandel soos sommige produkte in die supermarkte nie.

Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Bosvark Skade
Foxie
Jy bankbesonderehede asb. Ek sal die posadres stuur.
Anders is dit seker die breakfast by My 108 se bacons daardie. Sny net dikker. 
Christo
Jy bankbesonderehede asb. Ek sal die posadres stuur.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Bosvark Skade
Fox daai vark sal darem lekker skade by my ly.
Beyers
Beyers
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Bosvark Skade
Ek is bly daar is darrem ander manne wat ook kultuur het. Mooi Foxcreek, daai vleis is reg bewerk. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Bosvark Skade
Ja manne.
Brekvis en brunch op my stoep wat oor die valei en teen die Drakensberge op kyk is op my! Ek eet so 'n vark op my eie binne 'n maand op.
Foxcreek.
Brekvis en brunch op my stoep wat oor die valei en teen die Drakensberge op kyk is op my! Ek eet so 'n vark op my eie binne 'n maand op.
Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Bosvark Skade
Freek en die ander bosvark kenners.
Ons mielies begin nou net saad maak so die modderbokke maak nog nie skade in die mielielande nie. Hulle wag vir die koppe om vol sagte pitte te raak.
Ek kry orals om die mielielande in die paaie sulle grouplekke waar die modderbokke doenog was.

Die pad is kliphard. Hulle grou 'n gat/area los en dan vroetel hulle met hulle snoete in die losgrond. Jy kan sien hoe het hulle op hulle knie? gestaan en in die losgemmakte grond gewoel.
Is daar enige verduidelikings?

Foxcreek, daai vark se snoet kan 'n skoffelploeg opdraende gee as dit by ploeg werk kom. Sal nie omgee vir 'n plan om die varkies op te lei en 'n land te bewerk nie, dink net watse kostes mens kan spaar as jy diesel en trekkers kan vervang met varke wat die lande ploeg. Mieskien moet iemand die voorstel maak aan Bool en sy manne... 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Bosvark Skade
O ja Foxcreek, voor ek vergeet as ek so na jou foto's kyk is dit duidelik dat die varke hulle snoete nou al skerp maak om groot skade die jaar aan te rig. Laat weet net wanneer ek kan kom help, het al lankal 'n "up close and personal encounter" tussen die mielies met so 'n bosbeer nodig.
As dinge loop volgens plan gaan die naweek hopelik so hin afspraak oplewer daar op Vaalwater.
As dinge loop volgens plan gaan die naweek hopelik so hin afspraak oplewer daar op Vaalwater.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Bosvark Skade
Freek
Hierdie varke is nou besig om my "moermeter" te toets. Ek het nog 'n vol gat kuilvoer en die bokkers het wragtag die seil oopgeskeur en erg gemors in die kuilvoer. Dit gevreet en omgekeur.
Foxcreek.
Hierdie varke is nou besig om my "moermeter" te toets. Ek het nog 'n vol gat kuilvoer en die bokkers het wragtag die seil oopgeskeur en erg gemors in die kuilvoer. Dit gevreet en omgekeur.
Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Bosvark Skade
Klink my hulle raak hans daar by jou. Ek glo nie daar is op hierdie stadium 'n kos skaarste in die veld nie, veral nadat die re?n so mooi geval het. Dit is vir my interesant dat hulle nou, in hierdie tyd van oorvloed, soveel moeite doen om die kuilvoer se seile te lig. Moet ontrekking simptome wees, hulle mis jou mielies en die koppe op die lande kom heeltemal te stadig na hul sin aan. So nou tekkel hulle maar die spens waar 'n gedeelte van die vorige oes geb?re is om die ergste lus te blis.
Weet nie of ek die punt heeltemal mis nie, die ander kenners moet maar reg help. Foxcreek, as ek die tekens reg lees gaan jy die orde op jou plaas vinnig moet herstel, daai varke het groot planne vir jou oes die jaar. Daar is hin ander truuk in die boek wat gebruik kan word om hulle getalle op groot skaal vinnig en maklik te beheer, maar die sal ek net saam met jou deel om 'n kampvuur - hoogs vertroulike informasie.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvark Skade
FOXCREEK,
Jy moet maar laat weet as jy hulp nodig het.
Die boog maak nie geraas nie en skiet die otterjasies lekker plat...
Groete hier uit Hillcrest se omgewing.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment