Nog n .303 man

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Nog n .303 man

Post by LUAN »

Hallo manne

Eks bly om hier te kan aansluit en die taal te praat. Ek wil graag vrae vra oor my ou .303. Maar sal dit onder n ander afdeling doen.

Laat ek hoor van julle

Groete
*303*
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Dewie »

Hallo oom 303

Baie welkm op die Forum
Hoop oom geniet dit hier saam met ons,
en ek hoop oom kan goeie raad kry oor oom
se skieter ;)

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Cobus(Cobb) »

Hallo .303......welkom hier.
Gee bietjie vir ons jou,name,vanne,diere,karre,dorpe....dan chat ons lekker saam.ps,die 303 ding sal nie teen jou gehou word nie

cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Nog n .303 man

Post by VdWalt »

Welkom hier en lekker kuier.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Jagtersdok »

Welkom en geniet hom
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Pvdw »

Welkom. Jy is tussen baie ander 303 manne hier 8)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Nuweseun »

Baie welkom hier, hoop jy geniet dit sommer baie!
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Nog n .303 man

Post by LUAN »

Lekker om van julle manne te hoor. Ek skiet al my hele lewe lank enige geleentheid wat ek kry. Het al n paar keer gejag maar wil defnitief dit verander en my .303 daarvoor gebruik. Ek sit hier in die oos kaap by die plek met die naam Oos londen. Ek is deel van n jagklub en skiet lekker daar. Ek skiet baie met al my windbukse om my oog in te hou en het n moderne voorlaaier ook.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Nog n .303 man

Post by LUAN »

Ek het my vrae onder algemeen gevra by die vuurwapen afdeling. Hoop dit is op die regte plek?
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Nog n .303 man

Post by LUAN »

Piet-Skiet wrote: Welkom en geniet. Ek lief ook my ou 303. Lekker bosveld gun en baie vinnig om in aksie in tekry.
Ja as ek hom so kyk met daai 10 rondte magasyn dan speel De la Rey in die agtergrond ;D Hys nog reg vir oorlog
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nog n .303 man

Post by theedge »

Baie welkom hier, hoop jy geniet dit sommer baie! ;)
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Petrie303 »

Baie Welkom!
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Dawid »

Baie welkom aan nog n 303 man.

n Man wat n 303 besit is soos n Landy eienaar.......Duidelik in n ander KLAS  :laugh: :laugh:

Geniet dit hier
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Pvdw »

n Man wat n 303 besit is soos n Landy eienaar.......
Ag nee Dawid ??? ???

Wil iemand dalk my 303 koop???  ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nog n .303 man

Post by JPS »

Baie Welkom.
groete
JP
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Dawid »

:laugh: :laugh: Peet dit maar net bygesit want die manne spot mos altyd oor ons 303`s, nou gooi ek maar net bietjie landy by. :laugh: :laugh:
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Pvdw »

nou gooi ek maar net bietjie landy by
Dawid jy kan mos hie daai 2 in een asem noem nie :angel: :angel:

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Christo Els »

tree o tree baie welkom

Dawid ek moet darem saam met Pvdw stem.
'n landy is vir manne wat baie geld en tyd het om te sukkel
en 'n 303 is om mee vorentoe te boer. :laugh:
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Pvdw »

en 'n 303 is om mee vorentoe te boer. laugh
:angel: :angel: :angel: :angel:

Dankie, als is reeds ges?

Peet
Work to live, don"t live to work
Sakkie Kotzee
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Dec 30, 2011 11:05 am

Re: Nog n .303 man

Post by Sakkie Kotzee »

Dagse!
Ek is self 'n groot .303 fan.  Myne dateer uit 1916 en skiet 'n barshou.  Sal hom vir min ander gewere verruil.  Hy groepeer soos 'n droom!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Nog n .303 man

Post by douw »

HALLO 303 MAN.

WELKOM HIER, WAARVOOR STAAN 303 EINTLIK? IS DIT 30 SKOTE OM HOPELIK DRIE BOKKE TE SKIET?

SPOT MAAR NET ;D

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: Nog n .303 man

Post by JopieFourie »

Welkom 303

Het ook een, en het onlangs eers 'n ander roer gekoop.

Die ding van 'n .303 is so: As sy die dag steeks is wil jy haar teen 'n boom breek!!! Maar as jy eers reg kom na jou gespook, man dan ken jy van roere!!!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Dawid »

n 303 Wat die wel en wee van die lewe ken.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Nog n .303 man

Post by Christo Els »

Dawid dit is nou darem maar 'n nekiese 303 daardie.

Ons is ses manne wat elke jaar saam jag net met 303.
en daar het ek gesien dat 303 niks fout nie.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Nog n .303 man

Post by Lourens »

Welkom hier, hoop jy gaan dit geniet!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Post Reply