Manne,
Een van my "slim" werkers( wat die naweek die trekpas gekry het) het kragkop olie in my boorgat afge.....
Is daar enige manier/chemikalie? wat ek kan gebruik om die olie onder in die boorgat op te breek maar dit moet natuurlik nie gevaarlik wees vir my bees om die water te drink.
As ek die water pomp, le daar so 'n blink lagie bo op die water in die dam en ek is bang my bees kan vrek. Het gewone kragkop olie gifstowwe in??
Norton
Olie in Water
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Olie in Water
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

-
herley
Re: Olie in Water
Raven
Dit sal net nie te gevaarlik wees nie sal net die bees se maag stelsel beter laat werk man.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Olie in Water
Raves,
Olie l? mos bo-op water. Kan jy dit nie met 'n "vlak" pomp uitpomp tot jy weer op watervlak is nie? Hoeveel olie het die ding in die boorgat gegooi?

Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Olie in Water
Bradley, ek hoor wat jy s? nefie, maar jy weet mos. As pa praat dan moet ons plan maak. Bees moet water drink, niks ge-olie .... nie
Geno, ek kan dit ook doen( die olie probeer uitpomp met sentrifgale pomp), soek net nou 'n vinnige oplossing wat werk. Het iets gehoor van BIOZorb, maar wag nog 'n paar terugvoeringe van ander plekke.
Die nerf het die kragkop se olie laat uitloop in die boorgat voor hy nuwe olie ingetap het, omtrent so 3-4 liter.
Probleem is hy het dit 3 keer gedoen, en ek het dit nou eers gesien.
Norton
Geno, ek kan dit ook doen( die olie probeer uitpomp met sentrifgale pomp), soek net nou 'n vinnige oplossing wat werk. Het iets gehoor van BIOZorb, maar wag nog 'n paar terugvoeringe van ander plekke.
Die nerf het die kragkop se olie laat uitloop in die boorgat voor hy nuwe olie ingetap het, omtrent so 3-4 liter.
Probleem is hy het dit 3 keer gedoen, en ek het dit nou eers gesien.
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Olie in Water
Dit lyk of ek geholpe is, ek het nou 'n produk gekry met die naam "SPILLSORB" en dis nontoxic en biodegradeble.
Raven
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Olie in Water
Raven
Sterkte man, ek hoop jy kry die water uitgesort, want sonder dit kan mens mos nie boer nie.
Kalahari
Sterkte man, ek hoop jy kry die water uitgesort, want sonder dit kan mens mos nie boer nie.
Kalahari
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Olie in Water
Kalahari,
Ek het gisteraand die Spillsorb getoets , en dit werk baie goed, dit trek die olie alles bymekaar op 'n bondel en jy kan fisies die olie optel met jou hand, en jou water wys nie eens of daar olie opgegooi was.
Ek ry donderdag weer uit plaas toe dan kan ek die boorgat skoonmaak en my sonpomp afbou.
Norton
Ek het gisteraand die Spillsorb getoets , en dit werk baie goed, dit trek die olie alles bymekaar op 'n bondel en jy kan fisies die olie optel met jou hand, en jou water wys nie eens of daar olie opgegooi was.
Ek ry donderdag weer uit plaas toe dan kan ek die boorgat skoonmaak en my sonpomp afbou.
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Fanie
Re: Olie in Water
Gits toe ek die 'Olie in water' sien dag ek dis nou weer 'n Land Rover pos die :-D