Dag Manne
Ek het die naweek 'n paar videos gesit en kyk van karpe wat voer, daar is verskeie ase gebruik. die videos is almal oorsee gedoen. Ek wil graag hoor of iemand al so iets hier probeer het, ek sal graag wil sien hoe die vis met ase wat ons gebruik reageer.
Hier is die 2 sites wat ek na gekyk het:
http://www.vespe.com/blog/carp-feeding-underwater/
http://www.underwatersecrets.co.uk/
