Noorde van Namibia Eland Bulle
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Noorde van Namibia Eland Bulle
Manne hier is paar fotos wat ek graag met julle deel. ek was op meeste van die jagte saam, die fotos bestaan uit my vriende en familie, en hier en daar n jagter wat by ons kom jag het. is altyd lekker om te sien wat kom waar uit.
julle kan gerus ook eland bul fotos hier plaas asb.
sien uit om te sien wie post watse fotos, hier mag dalk n paar monsters op pop van oral.
julle kan gerus ook eland bul fotos hier plaas asb.
sien uit om te sien wie post watse fotos, hier mag dalk n paar monsters op pop van oral.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Al die elande op die foto's is mooi bulle maar daardie laaste een is pragtig. Ek sal nie omgee om eendag so bok plat te trek nie, dit bly nog een van my drome. Dankie vir die foto's, hoop om nog 'n paar te sien en te kwyl 
Hunter
Hunter
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Hier is nog, die eerstw bul is enorm, hy het 521kg uitgeslag!!!!!!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
nog n paar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
nog paaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
immelmanw
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Telefoon, plek en tyd???? Hoe lank het n mens nodig? Is dit daai by Olive Grove wat van die Waterberg af kom? Of Maroelaboom se manne?
-
Jaco Alberts
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Dis almal bitter mooi bulle !! Die lywe is masief .....
Bly maar mooi !
Jaco
Bly maar mooi !
Jaco
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
die bulle is almal geskiet inie noorde, 2 van hulle tussen outjo en kamanjab, omtrent die helfte by otavi, en die res tussen otjiwarongo en grootfontein, omtrent 10km bo die waterberge,
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Truvelloman, hoe wens ek nie ek en jy kon boesemvriende gwees het nie...ai.. So een met my boog.. Dan kan ek maar geweer en boog ophang...
-
immelmanw
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Ons het in die Kaap ook dam n Eland of twee.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Willem
Sommer netjies man. Kyk nou net so n kuifkop.
Van watter plaas kom die ou grote?
Groetnis
Sommer netjies man. Kyk nou net so n kuifkop.
Van watter plaas kom die ou grote?
Groetnis
-
immelmanw
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
NaadSJ wrote: Willem
Sommer netjies man. Kyk nou net so n kuifkop.
Van watter plaas kom die ou grote?
Groetnis
Wildehondekloof, tussen Calitzdorp en Oudtshoorn - www.wildehondekloof.co.za meer as 250 Elande op die plaas!
Winchester Mod 70
Barnes Tipped TSX 180gr
Swarovski Z6 1.7-10x42
Gewig 519
Horings 39"
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Mensig is ek nou nou lus vir Eland jag
-
immelmanw
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
EK ook - BAIE!Flip nel wrote: Mensig is ek nou nou lus vir Eland jag
-
Henk01
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Julle sal dit nie glo nie maar hier in die Transvaal het daar ook 1 of 2 Elande verdwaal.
Kaapse Eland Bul
362kg uitgeslag - 35 2/8"
Loskop Vallei
[img width=560 height=420]http://i1205.photobucket.com/albums/bb4 ... 1317986756[/img]
Kaapse Eland Bul
362kg uitgeslag - 35 2/8"
Loskop Vallei
[img width=560 height=420]http://i1205.photobucket.com/albums/bb4 ... 1317986756[/img]
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
hallo oom Truvelloman en oom Henk01
dit is uitstekende elande
baie geluk
groete
BLOUVALKIE
dit is uitstekende elande
baie geluk
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
kyk gerus die video van daai nuwe no1 eland asb manne hier is die link
New Rowland Ward Record Cape Eland Hunted in ... - YouTube
3:34 www.youtube.com/watch?v=cBen395WuFg
New13 hours ago - 4 min - Uploaded by MrCharlKemp
This massive Cape Eland hunted in beautifull northern Namibia, measured after 32 day drying period, longest ...
New Rowland Ward Record Cape Eland Hunted in ... - YouTube
3:34 www.youtube.com/watch?v=cBen395WuFg
New13 hours ago - 4 min - Uploaded by MrCharlKemp
This massive Cape Eland hunted in beautifull northern Namibia, measured after 32 day drying period, longest ...
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
se tog as julle die video gekyk het asb, en wat julle dink?
-
Biltongjagter
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Musiek en natuurtonele - veral sekere rotsformasies - is besonders 
Groete,
Koos.
Groete,
Koos.
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Noorde van Namibia Eland Bulle
Hello Charl
Baie mooi video en musiek, dit bly darem maar 'n mooi werelddeel in alle opsigte. Weereens baie geluk met die RW, dit is iets om op trots te wees en wat vir min beskore is.
Groete
Pieter
Baie mooi video en musiek, dit bly darem maar 'n mooi werelddeel in alle opsigte. Weereens baie geluk met die RW, dit is iets om op trots te wees en wat vir min beskore is.
Groete
Pieter