JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
-
Jonk jagter
JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
al die manne wat nou nog jakkals jag met boer honde,deel met ons nog stories en hou die windhond "spirit" hoog...dit is altyd lekker om te hoor hoe die sterk en mooi diere vir julle werk!
-
Lennard
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Apr 06, 2010 7:41 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Jonkjagter,
Mensen zijn voorzichtig met foto's van predator hunts, niet iedereen vind dat even prettig om te zien. Als jij graag windhonden op predators aan het werk ziet zoek dan op het internet met de termen "staghound" (soort grote windhond) en coyote. Als je niks vind van jouw gading stuur dan even een pm.
groeten,
lennard

Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Jare terug het ons ook met honde gejag. Ons het die jakkalse en ook ystervarke gejag. Ons het met 'n jaglamp gery en as ons die teiken sien het ons die honde van die bakkie af gelaai. Die honde was Boer Boele en dan een windhond. As die honde 'n ystervark gevang het was dit maar hardseer om die penne uit te trek en dan het ons die honde in die oggend 'n skoot penisilen ingespuit.
Ons het met flitse ystervarke in die land gejag. Ons het stadig geloop en geluister vir die varke wat eet.
Dan bekruip jy die vark en slaan hom met 'n dropper. Ons het ook gepraat van as die vark se klokke lui is hy dood.

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Jonk Jagter
Ek sien net dat honde wat nie geraas(blaf en k?f) maak nie, by uistek die suksesvolle honde in jag is. Windhonde en veral Boerwindhonde is geskik vir jakkalsjag, nie heining ek slote wat hom ophou nie.
Die ander 2 tipes wat volgens my(het dit gesien) goed werk is Pointers en Skaaphonde(Kollies en Kelpies). As ek eendag pakhonde moet kry(myself) sal dit uit die genoemde 3 bestaan.
Al hierdie ander met die papbekke en flapore laat my net rooi sien, kan net blaf en die bossies merk. Nog nie een gesien wat iets kon in snuffel nie. Kyk, moet my nie verkeerd verstaan nie, hulle kan nogal oulike honde wees.
Lennard
Voorspoedige Nuwejaar! Bly om te sien jy's op die topic's.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Taffie,papbekke en flapore
Nick het flap ore en sy bo lip hang effens oor sy tande, hoop net jy sluit hom nie ook daarby in nie, thats fighting talk that, skat hy sal jou kelpie "ore" aansit as dit by jakkals werk kom.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Mac
Nee man, ou Nick is mos nou nie 'n "hond" nie. Jy's gelukkig hy kan nie lees nie?
Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
MAC
Oe la la, daar vergeet ek van Nick, maar Nick is darem 'n hond en ken sy werk.
My rede tot reaksie was dat wanneer 'n pakhonde luidrugtig is en net die verrassingselement oor die wal gooi as pakhonde wat net werk en hulle bekke hou. Ek dink Nick is 'n GSP en nie een van die baster blue/red/worshond/staffie/russel/windhond ticks nie. Partykeer moet 'n man 'n trailer gaan haal om al die mis van yard weg te ry as hulle so 5dae gekuier het.
Ou Nick sal my verskoon as hy so bietjie 'n "looks problem" het sou ek reken?
Ek het 'n skaaphond geken wat jakkalse op 'n 7000hektaar man alleen verwyder het. OK, dit was seker binne 2-3jaar, maar ek het nog nie beter as dit gesien nie. Sy rekord was 18jakkalse vir 12maande.
Meer nog is dit nie raadsaam om met honde digte bosse te jag nie, enkel hond of 2 sou beter in sulke gevalle wees. Honde moet hoog op die voet wees om die pesdier te kan sien, snuffel help dan nie.
Maar daar is altyd 'n uitsondering op die re?l.

Dankjewel Tafjak,
Gelukkig nieuwjaar voor jullie allen daar.
Wij hebben geen jakhals maar voor Jonkjagter een plaatje van wat we wel hebben.
http://i15.photobucket.com/albums/a367/ ... G_1088.jpg
Jonkjagter, kijk eens hier:
http://tesboard68150.yuku.com/forums/72 ... hound-Page

Last edited by Lennard on Thu Jan 12, 2012 3:26 pm, edited 1 time in total.
-
Jonk jagter
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Happy new year aan almal hier op.ek het nou nog net a kruising en 'n boerwind hond.ek gan dit maar probeer om met my windhonde en twee rotweilers jakkals gan jag.ek dink nie die rotweilers gan sukkel om hule bokveld toe te stuur
-
Lennard
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Apr 06, 2010 7:41 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Echt ver weg van jou en mij.
http://www.youtube.com/watch?v=Nr4F2G-Q ... ature=plcp
http://www.youtube.com/watch?v=XGT0JIyp ... re=related
groet,
Lennard
http://www.youtube.com/watch?v=Nr4F2G-Q ... ature=plcp
http://www.youtube.com/watch?v=XGT0JIyp ... re=related
groet,
Lennard
-
Jonk jagter
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Daai honde lyk mos goed lennard,maar hoe mors hulle so tyd met dai jakkals
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Hallo jonk
ek jag al geruime tyd met Boerhonde, ek vat soms 1 of 2 saam wat al die storie ken van stilsit op die bakkie as ek gaan roep, maar soos ek se dis nie een aand se werk daai om hulle gehoorsaam te kry nie, by ons is die gras ens partykeer lank,dan skiet jy jakkie deur pens of wond hom net, dan laai ek net een of as ek 2 saamgevat het van die menere af en hulle loop hom dun
ons het aanvangklik met windhonde begin so 7jr terug, omrede ons langs n groot staatgrond boer wat ons onophoudelik van jakkies voorsien, en jy nie elke dag in die veld kan rondry met geweer nie, ons het eers net 2 winties gehad en so 3 brakke, want jy kry vir swartbaadjie sommer vroegoggend of al laatmiddag van hlf 5 se kant af in die lande of veld of langs n spilpunt
een van jou grootste uitdagings is maar om hond te leer om nie bok te jaag nie maar dit vat so rukkie, of te wel n jaar of 2, die beste is maar om met bakkie met tralies te ry omrede jy dan selektief die honde kan laat gaan of dan nie, want partykeer hol ou aardwolf ook oor die pad en hulle sal vreeslik opgewonde wees
Maar dat hulle effektif is, is nie n wolhaar storie nie, ons het op die stadium so 7 windhonde wat om die beurt bakkie ry elke oggend en middag veeposte toe ens en steeds 3 brakkies, ons windhonde het die afgelope 2jaar, januarie-desember gemiddeld 72 jakkies doodgemaak en die brakke kry meer kans met kleintjie tyd
Hoe se oom Chris Jacobs van reddersburg altyd,as jy twyfel of n man met n voorsit jag gaan raak of misskiet, gee hom eerder n goeie windhond, hy gaan jou minder teleurstel, en ek kan openlik getuig daarvan
So ja goed geleerde windhonde is baie effektief maar onthou net dat jy ook jou kant moet bring om hul fiks en skerp te hou, goeie kos te gee en hulle te sorg, as jy vir jou hond goed sorg sal hy vir jou sorg!!!
groete lekker dag

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
jonk_jagter2
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sun Jul 29, 2012 6:00 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Jammer dat ek nou eers reply,foon probleme.Ek het van januarie af 'n boerhondjie gehad maar soos hy nou ouer rak sien ek hys eintlik 'n steekhaar x gladehaar en bietjie kort.hys nou 7maande,ek ken mense wat jakals honde het.so op hoe oud moet hy op sy eerste jag gan?
-
Lennard
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Apr 06, 2010 7:41 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Mijn reply is laat sorry, ik kom hier niet vaak.
7 maanden is erg jong. Ik zelf jaag pas met een hond van 16-18 maanden als die goed genoeg luistert en helemaal uitgegroeid is.
Jakhals bijt en vecht, het is geen haas, ik zou iemand zoeken met een ervaren jakhals hond en vragen om met jouw hond mee te gaan, dan kan de jonge hond van de oude leren. Het is beter dat jouw jonge hond eerst een dode jakhals mag zien en bijten dan dat hij of zij in haar eentje zonder ervaring tegen een jakhals gaat. Als je pech hebt wordt je hond bang en wordt het allemaal veel moeilijker.
Gr
Lennard
7 maanden is erg jong. Ik zelf jaag pas met een hond van 16-18 maanden als die goed genoeg luistert en helemaal uitgegroeid is.
Jakhals bijt en vecht, het is geen haas, ik zou iemand zoeken met een ervaren jakhals hond en vragen om met jouw hond mee te gaan, dan kan de jonge hond van de oude leren. Het is beter dat jouw jonge hond eerst een dode jakhals mag zien en bijten dan dat hij of zij in haar eentje zonder ervaring tegen een jakhals gaat. Als je pech hebt wordt je hond bang en wordt het allemaal veel moeilijker.
Gr
Lennard
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
hallo jonk
Ja nee as jy hom alleen gaan jag moet jy hom kans gee tot so op 16mnde
as jy hom te vinnig n ding met n skerp kant gaan laat vang gaan jy dalk die hond n skrik gee en hy gaan nooit weer dit wil vang nie
jy kry die uitsindering ook maar eerder versigtig as wat jy spyt is later!
Ja nee as jy hom alleen gaan jag moet jy hom kans gee tot so op 16mnde
as jy hom te vinnig n ding met n skerp kant gaan laat vang gaan jy dalk die hond n skrik gee en hy gaan nooit weer dit wil vang nie
jy kry die uitsindering ook maar eerder versigtig as wat jy spyt is later!
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Ek sien die manne wat nog honde jag deel nie meer stories met ons nie. Ons het voor laas week een by my buurman gevang. Die honde het so 200m agter haar afgeklim maar gou opgemaak en haar platgeloop. Ek kon darem 1 aksie foto inkry. Die wit teef se plek is altyd op die kruis dan gee sy die skerp kant vir die ander honde aan, maar die keer het die swart hond eerste geskep.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Is albei boerwindhonde en hoeveel ry jy gewoonlik saam? Verduidelik bietjie hoe jy tewerk gaan as julle so jag?
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Bakkies die swart een is suiwer en die witte is n steekhaar kruis.
Een van die manne het kom se hy het vir vlekkie in die kamp gesien rondloop. Hulle weet al om die goed net uit te los en te kom se. Ek ry as n reel met honde op die bak as ek veld toe gaan om lekke te voer en so aan. Een hond wat ken is genoeg maar ek het gewoonlik 2 of meer. Ons ry dan maar en soek as ons weet hulle is daar rond en laai hulle so na moontlik aan die jak af. As mens hom bietjie met die bakkie kan druk breek hulle as n reel agter die bakkie verby en nie ander kant toe nie. Dan is dit baie maklik vir die honde om agter af te klim en te vang.
n Maat van my vang wild en jag jakkals met n helikopter, as vlekkie dan vir n gat duik stop hy toe met sakke of sy klere en dan gaan ons later sit n paar brakke in en as hulle uitkom vang die windhonde. As jy die gate met klippe toepak is hy lankal weg as jy daar kom.

Dankie Sako. Julle manne met die honde se stories is altyd interessant.
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Baie Interessant
-
dok
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Oct 08, 2009 11:37 pm
Re: JAKKALS JAG MET BOERWIND HONDE
Het satetdag weer vir vossie laat les op se met die honde. Berg veld so net die honde en met die voet loop.