Bosvark Jag Op Carolina

Post Reply
User avatar
TikkaT3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm

Bosvark Jag Op Carolina

Post by TikkaT3 »

Hi ouens...

Ons het so twee weke terug op 'n jag gegaan oor 18 honde. Baie goeie dag gehad toe ons hulle uiteindelik uit die Wattle uitgejaag het.

[img width=560 height=420]http://i1221.photobucket.com/albums/dd4 ... burn/5.jpg[/img]
http://i1221.photobucket.com/albums/dd4 ... burn/5.jpg


[img width=560 height=420]http://i1221.photobucket.com/albums/dd4 ... burn/3.jpg[/img]
http://i1221.photobucket.com/albums/dd4 ... burn/3.jpg
Last edited by TikkaT3 on Sun Dec 04, 2011 9:49 pm, edited 1 time in total.
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by Hugo »

Ek wil ook!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by Christiaan »

Hallo Tikka,

Lyk na n lekker dag. Vertel ons bietjie meer. Ek het gehoor jy moet nogal redelik fiks wees as jy so agter die honde aan hardloop.

Watse kaliber het jy gebruik?

Christiaan
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
SS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by SS »

Lyk soos groot pret, ekke Wil ook..

Sien jy skiet met die regte geweer ;D
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
User avatar
TikkaT3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by TikkaT3 »

Hi manne, jammer ek kom nou eers terug. Ek het met 'n .308 daardie dag gejag. Die een in die foto is 'n ou FN Herstal met 'n ghost ring sight. En ja, mens moet baie fiks wees as jy in die aksie wil wees!
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
Pottie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by Pottie »

Wys bietjie fotos van die honde as jy het?
User avatar
TikkaT3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by TikkaT3 »

Pottie, hier is al fotos wat ek van die honde het...

[img width=560 height=420]http://i1221.photobucket.com/albums/dd4 ... AuSlBH.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1221.photobucket.com/albums/dd4 ... MuSlBH.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1221.photobucket.com/albums/dd4 ... QuSlBH.jpg[/img]
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by Sarelss »

Ai, nou is ek skoon jaloers.
Dit kon net lekker wees!
Groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by DWB »

Was self gister weer saam met die Guthries uit hier in Piet Retief omgewing, laaste 2 weke het ons elke keer net 2 varke gekry vir die dag. Die mielies is moeilik om te jag!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
viperian

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by viperian »

Hi DWB
Ek was self net voor Kersfees daar in die Commondale omgewing op 'n plaas en die eienaar het my toe genooi om te kom kyk hoe jag die manne bosvark met die honde.
Ek het my vergaap aan als wat aangaan.
Hulle het ook daardie dag net een vark geskiet nadat hy twee honne karnuffel het.
Wat vir my baie netjies was was dat die manne vooraf 'n safety talk gehad het, mooi manne dit is hoe dit moet werk.
Ian
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by DWB »

Mooi man!

Klein w?reld die!

Ek het daai een gemis, wie was die boer?

Was die naweek voor dit op een gewees, toe is daar 8 varke geskiet.

Die son het ons flenters gebrand gister!

Ek beweeg bitter min op die stadium
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
viperian

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by viperian »

Die boer se naam is Deon
Sy van is hoog duits en ek kan dit nie onthou nie.
Ek weet dat hulle drie duitse broers is wat op die plaas boer.

Deon het ons vertel van julle sukses die vorige week.
Ek onthou ook dat die man met die honne nie daar kan wees nie want hy het 'n operasie ondergaan en iemand anders het die honde hanteer.

Die jagters het met ons kom praat na die jag en hulle het gese hulle het net 2 spore gekry. Die sog het die honde ontglip..
Die Sondag het Deon by een van sy spilpunte omgery en toe kom sog sommer so helder oor dag in die pad afgestap, gelukkig het hy sy roer daar en dop haar  toe net daar om.

Die tipe jag klink baie opwindend

PS Die mooiste kurpers in daardie damme op die plaas.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Bosvark Jag Op Carolina

Post by DWB »

D Klingenberg,

Ja die varke is maar moeilik die laaste paar sessies!

Dit kan met tye vrek opwindend en met ander tye vrek boring wees!

Prag plaas wat hulle daar het!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply