Kalibrering van Quick Load
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Die Ingelse noem dit verbal diarrhea. Dankie vir jou skrywe. Dit het my die veranderings weer laat oorweeg en ek is seker dit is uiters hulpvaardig vir nuwe gebruikers van QL.
Bravo vir die poging!
Bravo vir die poging!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Ludwig
TX mater, dit is wat ek in gedagte gehad het toe ek die nuwe board beginne het, dankie vir die voorvat, en GELUK met die sterre.......
Mooi loop
Francois

Daar is soveel goete wat n verskil kan maak, wat my laat dink, miskien moet jy vir ons n ietsie skryf oor die opstel van die chronograaf by die bench, om die beste moontlikke lesings daar te kry.....en dalk is ons almal een van die dae QL-Pro's

Mooi loop
Francois
Daar is soveel goete wat n verskil kan maak, wat my laat dink, miskien moet jy vir ons n ietsie skryf oor die opstel van die chronograaf by die bench, om die beste moontlikke lesings daar te kry.....en dalk is ons almal een van die dae QL-Pro's
Mooi loop
Francois
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Selfs op 5 tree kan mens die invloed van die gas waarneem. Ek stel ook op soos Ludwig, maar word beperk deur die CED M2 se lengte van sy kabels wat bykans 5 tree is. Stem saam oor orientasie van chrony - ek mik myne soos 'n oopvisier na die teiken om hom parallel aan die koeelbaan te kry en ook om dit nie skeef te laat staan nie. Hoogte verstel ek met die kameradriepoot totdat ek 10 -15cm oor die sensors skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Ludwig/Tripod
Dankie vir die tips, doen ook maar redelik in die rigting, wou net seker maak, en reken iemand sal hier ietsie lees wat hy sal kan regstel.....

- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Ludwig
Baie dankie,Die "weighing factor" ding plae my,Dit gooi weer Neels se druk tot spoed verhouding vir my uit.Stel jy dit laer verhoog dit die spoed terwyl dit die druk verlaag? kan jy daarop uitbrei.
Dan punt 3 ek het ook so gedink totdat ek 'n artikel in Precision Shooting gelees het, twee 22-6mmRem IMP een met 14"en ander met 8" twist is gebou die 50gr lading is toe vir interesantheid in die 8" geskiet en dieselfde spoed is gemeet!
Verder dink ek die Cross-sectional bore area is baie belangrik veral nou dat baie 5 en 4 groef lope gebruik
Ek dink ook dat 'n slagdoppie seleksie baie kan help.
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Wouter
Dankie vir die tabel
Ludwig
Ek sou ook kon sweer die 8" moes stadiger wees.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Dit is nie regtig so vreeslik moeilik nie. Raynieraychell wrote: Ludwig
Baie dankie,Die "weighing factor" ding plae my,Dit gooi weer Neels se druk tot spoed verhouding vir my uit.Stel jy dit laer verhoog dit die spoed terwyl dit die druk verlaag? kan jy daarop uitbrei.
Soos Wouter s? dit gaan oor dopvorm asook die fraksie van kruit wat nie ontbrand nie en die gasse wat in die rigting van die koeel vloei, nou iets wat ek nog heeltyd probeer deur kry na die manne toe is dat die dop vorm bepaal hoe die beskikbare energie aan gewend word, dit is al. Onthou deur met die weightin Factor te speel bring jy die formule in ander dimensie in met betrekking tot energie lewering.
Dus deur dieselfde kruit te vat en dieselfde koeel te skiet uit 2 verskillende dop vorms gaan vir vir jou verskillende spoed en druk gee as jy dieselfde gewig kruit gebruik. Maar as jy meer efficient dop vat en die kruit gewig manipuleer om dieselfde druk as die ander dop te genereer gaan die dop meer spoed lewer omdat hy meer efficient is.
So om die weighting factor af te bring maak jy die dop eintlik meer efficient., dis al.
Maar die feit dat 'n spesifieke kaliber/dop vorm, 'n spesifieke druk nodig het om spesifiek koee,l teen spesifieke spoed te skiet met spesifieke kruit bly staan.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Dok daar slaan jy die spyker op die kop.
Net so terloops kan n mens uit bogenoemde noe ook wel sien dat daar wel so bietjie waarde in die Ackley's steek. Daar is mos n klomp bla-bla broers oor die ontwerp en hier is nou net nog een voorbeeld! Die norm is mos nou deesdae 30 grade skouers en minder taper. Een van die dae gaan dit minimum taper en 40 grade skouers wees. Die brite spark gaan hom 243 Brite Spark noem en hom wyd en suid aan die skietpubliek voorstel. Party van ons gaan maar net meer Johnny in ons glase gooi en so veraf smile kry!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Neels
Raynie
Is dit nou nog steeds met dieselfde kruit ?Maar as jy meer efficient dop vat en die kruit gewig manipuleer om dieselfde druk as die ander dop te genereer gaan die dop meer spoed lewer omdat hy meer efficient is.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Wouter
Jou tabel, sal dit omtrend reg wees vir al Somchem kruit of is dit kruit spesefiek ook ?
Raynie
Jou tabel, sal dit omtrend reg wees vir al Somchem kruit of is dit kruit spesefiek ook ?
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Raynie
Hierdie data is gebasseer op spisifieke ladings so ja dit is in n mate kruitspesifiek. Ek glo wel dit gaan bitter min verander soos wat ander kruite gebruik word.
Groetnis
Wout
Hierdie data is gebasseer op spisifieke ladings so ja dit is in n mate kruitspesifiek. Ek glo wel dit gaan bitter min verander soos wat ander kruite gebruik word.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quickload
Wouter wat van ander soort kruit. Ek gebruik ADIraychell wrote: Wouter
Jou tabel, sal dit omtrend reg wees vir al Somchem kruit of is dit kruit spesefiek ook ?
Raynie
As die tabel se waardes werk hoekom dan nie dit verander nie. is dit meer belangrik om die eerste te verander
As voorbeeld, by S335, verander die Ratio of Spec Heats na 3711 waar Quickload dit het as 3710. Die Ratio of Spec Heats verander na 1.240 waar Quickload dit het as 1.224.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Wil vir my voorkom asof die kruitvervaardiger sy kruite se termodinamiese eienskappe aanpas met die tyd. Weet nie of daar ander waardes by ADI is nie, maar dit kan raadsaam wees om navraag te doen. Nou kan dit in QL verander word en dan behoort jou resultate verkry met jou geweer nader aan QL se berekende waardes te wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quickload
Tripod ek gaan more vir ADI skakel en hoor of ek die inligting by hulle kan kry
Hier is n link na ons kruit ons het 18 vanaf Hand wapen ,Geweer en Haalgeweer
Handloaders guide
http://www.adi-powders.com.au/handloaders-guide/
Hier is n link na ons kruit ons het 18 vanaf Hand wapen ,Geweer en Haalgeweer
Handloaders guide
http://www.adi-powders.com.au/handloaders-guide/

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quickload
Ludwig ek het die Barnes file wat jy vir my gestuur het, probeer laai maar kry dit nie reg
Ek het bo aan die blad gekliek op Data add change load save Af gegaan na Projectile bullet data Create new bullet file
In file coments het ek gesit Ludwig se Barnes file
In Directory het ek net so gelos
File type net so gelos Bullet file[*.bul]
in file name het ek getik Ludwig.bul
die file is nou geskep maar ek kry die info nie daar in nie
Ek kry julle maar jammer eers het ek vir arme doc Neels Gepla tot ek die goed kon toevoer nou wil ek verstellings maak
julle gaan sukkel om my daar te kry

Last edited by Vlakvark on Sun Jan 08, 2012 8:02 am, edited 1 time in total.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Gaan kyk na waar die data files van QL gebere is en gaan copy die file direk in daardie bullet file. Gaan kyk nou in QL en gebruik dan daardie een as jy Barnes se koe?l inligting wil h
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quickload
HEHEHEHE Tripod jy maak dit darem nou ook nie te maklik nie ne?????
Ek is nog bietjie rekenaar gestremd Ek kan hulle reg maak maar die sagteware kant ken ek nie.
Ek het lekker rond gehol met hom maar ek het hom gekry
Baie dankie vir jou hulp
Nou het ek die hele reeks van Barnes in sy eie file getitel Ludwig se Barnes file
Ek sit al die extra files op hulle eie sodat ek later weet wat is oorspronklik en wat het ek by gevoeg
Ek pla later weer
Ek is nog bietjie rekenaar gestremd Ek kan hulle reg maak maar die sagteware kant ken ek nie.
Ek het lekker rond gehol met hom maar ek het hom gekry
Baie dankie vir jou hulp
Nou het ek die hele reeks van Barnes in sy eie file getitel Ludwig se Barnes file
Ek sit al die extra files op hulle eie sodat ek later weet wat is oorspronklik en wat het ek by gevoeg
Ek pla later weer

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Raynie
Ja dit is , onthou net die verskille tussen kruite se gains/losses sal varieer.
Vlakkie
Try die manier, maybe kom jy dan reg.
On your desktop:
Double left click on My Computer
Double left click on Local Disk (C):
Double left click on Program Files
Double left click on QuickLoad
Double left click on data
Double left click on bullets
Copy and paste the new file. (Make sure it is in the correct format, if it is in zip file first open it up)
Kyk maar
Neels
Ja dit is , onthou net die verskille tussen kruite se gains/losses sal varieer.
Vlakkie
Try die manier, maybe kom jy dan reg.
On your desktop:
Double left click on My Computer
Double left click on Local Disk (C):
Double left click on Program Files
Double left click on QuickLoad
Double left click on data
Double left click on bullets
Copy and paste the new file. (Make sure it is in the correct format, if it is in zip file first open it up)
Kyk maar
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Vlakkie
het jy Teamviewer op jou rekenaar?
Neels
het jy Teamviewer op jou rekenaar?
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quickload
Hi Neels
Nee ek het nie teamviewer nie
Ek het hom gekry net soos jy nou daar aanbeveel het Werk maklik as jy weet hoe
Ek het nou agter gekom die files is reeds in QL die default file By selected bullets is QLOADFW.bul en hy het net n paar van elke soort koeel as jy hom kliek gee dit jou opsies om na net n sekere koeel soort te gaan soos ne Barnes of net Hornady
Neels wat is Teamviewer
Nee ek het nie teamviewer nie
Ek het hom gekry net soos jy nou daar aanbeveel het Werk maklik as jy weet hoe
Ek het nou agter gekom die files is reeds in QL die default file By selected bullets is QLOADFW.bul en hy het net n paar van elke soort koeel as jy hom kliek gee dit jou opsies om na net n sekere koeel soort te gaan soos ne Barnes of net Hornady
Neels wat is Teamviewer

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Vlakkie
Team viewer is program wat jy rekenaars op die internet met mekaar kan link. Jy koppel dit met password en dan kan ek bv op jou pc van my pc af werk bv om verstellings op QL aan te bring as jy sukkel. Elke keer wat die pc's moet link moet beide partye 'n nuwe password insleutel, dus is dit nie permanente ding nie.
Bly jy kon regkom
Neels
Team viewer is program wat jy rekenaars op die internet met mekaar kan link. Jy koppel dit met password en dan kan ek bv op jou pc van my pc af werk bv om verstellings op QL aan te bring as jy sukkel. Elke keer wat die pc's moet link moet beide partye 'n nuwe password insleutel, dus is dit nie permanente ding nie.
Bly jy kon regkom
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quickload
Ek gaan loer vir daai program. Ek voel nou skoon simpel dat ek so gespook het en die goed is al die tyd reeds in QL.
Dit is die default setting en daar is dalk ander manne wat ook nie weet dat daar meer koeels in die program is as wat in daai default file is nie. Ek het wel nou lekker gesukel maar ook baie geleer.
As jy op QL is en jy kyk na die regter kantste boonste blok. Dis nou bo die grafiek, is daar 2 ligte geel blokke
Selected Bullet File qloadfw Selected Cartrige File qloadfw
AS jy op selected bullet qloadfw dubbel kliek kan jy op die skerempie wat oop maak se linkerkant waar die blou gedeelte is vir jou n spesefieke koel soort uit kies dan het jy al die inligting klaar en hoef jy nie die koel te meet en BC op te soek nie dis reeds daar
Ek hoop die is reg Dok Neels Tripod en Ludwig kyk maar net of ek die ding reg het voor ek nou aan jaag en dan nog ander saam sleep die moeilikhied in

Last edited by Vlakvark on Sun Jan 08, 2012 3:03 pm, edited 1 time in total.

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Kalibrering van Quickload
Doc Neels Wouter Ludwig en ander
Ek het bietjie op daai link waar die ADI kruit is gespeel
As jy by die link ingaan op eerste blad bo aan is daar Powder information kliek op hom
An induvidial powder kies een kom ons se 2209 op volgende blad gee hy vir jou inligting oor die kruit en dan ook n voorbeeld
30-06 Springfield
Bullet Type: 165 grain jacketed projectile
Charge Weight: 59.0 grains
Velocity: 2835 ft/sec
Pressure: 54,770 psi
Ek het n klompie van die voorbeelde in QL ingevoer en dit is nogal redelik akuraat loer bietjie hierna en se of julle dink ons kruit is beter dan julle sin die spoed is baie in die kol maar druk is soms hoer as wat hulle gee
Ek het bietjie op daai link waar die ADI kruit is gespeel
As jy by die link ingaan op eerste blad bo aan is daar Powder information kliek op hom
An induvidial powder kies een kom ons se 2209 op volgende blad gee hy vir jou inligting oor die kruit en dan ook n voorbeeld
30-06 Springfield
Bullet Type: 165 grain jacketed projectile
Charge Weight: 59.0 grains
Velocity: 2835 ft/sec
Pressure: 54,770 psi
Ek het n klompie van die voorbeelde in QL ingevoer en dit is nogal redelik akuraat loer bietjie hierna en se of julle dink ons kruit is beter dan julle sin die spoed is baie in die kol maar druk is soms hoer as wat hulle gee

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kalibrering van Quickload
Ludwig/Wouter/Dok/Arnold
Miskien kan julle vir ons so n ietsie skryf oor die volgende aspekste van QL...........
1. Weighting Factor..
2. Filling L/R %....
3. Amount of Propellant burnt %....
Soos ek verstaan maak die no 1 n redelikke verskil op jou spoed, en is QL se voorgestelde waarde nie altyd in die kol nie, punte 2&3 het weer redelik te doen met jou verskil in spoed tussen skote, en as jy hier baie naby of op 100% kan uitkom behoort jy spoed variasies van onder 10ft/sec te kry, gegewe al jou ander voorbereidings is in plek......