Hallo van uit Barberton

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
JJVR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm

Hallo van uit Barberton

Post by JJVR »

Ek is J J van Rensburg, 35j oud, woon in Barberton Mpumalanga.
Per toeval op die forum afgekom terwyl ek jag pryse op die web gesoek het vir 2012.
Ek glo dat ek baie raad en advies hier sal kry.
Mag almal 'n suksesvolle jagseisoen he die jaar.

Groete.
JJ
.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Hallo van uit Barberton

Post by JPS »

JJ,

Baie welkom hier. Jy is mos darrem in mooi jagwereld daar by jou man.

Groete
JP
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hallo van uit Barberton

Post by Pvdw »

Welkom JJ. Hoop jy geniet dit hier.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hallo van uit Barberton

Post by BLOK »

Baie welkom hier, goeie maniere om jou voor te kom stel. Ja die forum is n lekker plek en as hy jou eers gehaak het kom jy nie los nie.

Geniet hom sommer so baie soos ek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JJVR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm

Re: Hallo van uit Barberton

Post by JJVR »

Hi JPS.
Jip, Barberton is 'n mooi plek.
Jag vir my is maar beperk op die stadium tot bosvark, slegs op geleentheid.

Ons beoog om later die jaar(jagseisoen), so 4 vriende saam te gaan jag. Ons netwerk nou so bietjie vir die beste pryse.
Sal maar sien wat gaan gebeur, hoop alles werk reg uit.
.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
User avatar
JJVR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm

Re: Hallo van uit Barberton

Post by JJVR »

Liewe Lulu.
Ek het regtigwaar nie so vinnig replies verwag nie.

Baie dankie aan elkeen, julle laat mens sommer dadelik tuis voel.
.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hallo van uit Barberton

Post by douw »

Hallo JJ

Baie welkom

Geniet dit!!

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Hallo van uit Barberton

Post by molopohunter »

Baie welkom,
Hier is heelwat geleentheid. Die forum raak net baie verslawind en jy ontmoet sommer baie mense van oral.

Geniet dit hier.
Groete.
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Hallo van uit Barberton

Post by Boesman »

Hi JJ

Welkom my maat, en laat waai met die posts.
User avatar
JJVR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm

Re: Hallo van uit Barberton

Post by JJVR »

Weereens baie dankie vir al die replies.
Ek speel maar nog so bietjie met my profiel(foto opgelaai)...bietjie taai vanaf BlackBerry maar ek oorleef.
Stem saam, as ek myself kan kry dan lees ek op die forum..jinne mense, hier is 'n magdom inligting !!

Soos tyd aanstap sal ek meer gekonfeit raak met die forum-my eerste waaraan ek behoort :-)

Nou moet ek eers ry om vroulief te gaan haal.
.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Hallo van uit Barberton

Post by theedge »

JJ
Dagse Baie welkom bly om kennis te maak en weet jy gaan dit geniet.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
JJVR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm

Re: Hallo van uit Barberton

Post by JJVR »

theedge wrote: JJ
Dagse Baie welkom bly om kennis te maak en weet jy gaan dit geniet.
Ek geniet dit alreeds baie hier, dankie 'theedge'.

Vandag is die eerste keer dat ek inlog op my laptop....sodat ek vir 'n slag ordentlik kan lees....gaan maar sukkel op die BlackBerry en die se battery hou dit nie ;D Ek kan nie uitgesels raak met my vriende oor die forum nie, het vanoggend een van my vriende oortuig om self 'n email te open sodat hy die forum kan aansluit. Hy is maar nog so bietjie tegnologies gestremd as dit by rekenaars kom maar ek sal hom touwys maak ;D

Dinge is aan die gebeur vir die reelings vir jag die jaar, wag nog net vir 'n paar pryslyse en ek moet nog so paar e-mails stuur dan sal ons 'n finale besluit neem waar ons gaan jag die jaar.
ook moet ek nog teleskoop laat mount op my .303 so daar is nog bietjie werk wat wag voor plesier.

Groete uit 'n warm Barberton
JJ
.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
Post Reply