Remington het die produk al baie gepromoveer en dankie daarvoor. Het Saterdag by S&O 'n blikkie (wit waks) bekom en vanaand gebruik. Dit werk baie goed en is bykans reukloos en wend maklik aan (natuurlike waks en nie van petroleum afkomstig nie?). Die skoonmaak na die tyd is ook maklik. Min was word gebruik en al is die blikkie R80 sal dit baie lank hou. Moet die doppe nou gewas word met seep of sal dit nie probleme gee met chemiese werking op slagdoppe en kruit nie?
Ek moet s? die prosedure met die olyfolie stem ooreen met die van die was en mens het baie min olie nodig om die dop mee te hervorm. Terwyl jy die doppe hanteer word die olie of was oorgedra aan die dop. Die olyfolie is ook nie baie meer morsig as die was nie. Ek kan dus maklik enige van die twee metodes gebruik.
Het navraag by ander herlaaiers gedoen en selfs 3 in 1 olie is goed genoeg. Ek dink selfs doodgewone Vaseline (sonder aromatiese middels) sal ook 'n goeie roep wees.
Imperial Sizing Wax
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Imperial Sizing Wax
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Imperial Sizing Wax
Wil jy dan nie h? jou doppe moet lekker ruik nietripodmvr wrote: Ek dink selfs doodgewone Vaseline (sonder aromatiese middels) sal ook 'n goeie roep wees.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Imperial Sizing Wax
Tripo
Ja ek het n spolar progesiewe haelgeweer herlaai masjien wat 1000 patrone in n uur kan laai en is die mees prakties om olyf oiie te gebruik
Om die die bras van die hael patroon te smeer vir die resize proses .die masjien doen dit outomaties
Gebruik olie uit die bottel
Ja ek het n spolar progesiewe haelgeweer herlaai masjien wat 1000 patrone in n uur kan laai en is die mees prakties om olyf oiie te gebruik
Om die die bras van die hael patroon te smeer vir die resize proses .die masjien doen dit outomaties
Gebruik olie uit die bottel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Imperial Sizing Wax
Ek dink nie dis baie macho as jou ammo soos 'n baba se boudjies ruik nie. Miskien skiet jy dan ook 'n str**nt skoot.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br