naand manne
Ek wil net by julle hoor het imand al probleeme gekry met julle firestorm want ek stel nou belang in een maar wil net hoor van probleeme en is dit die regte keuse of nie
ek sal graag van julle manne se opienies wil hoor
groete JEEP 1
firestorm
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: firestorm
Ek gebruik een as 'n backup vir die Fury, en het geen klagtes nie, ontkoppel net die batterye na elke aand se skiet, anders gaan jy elke aand vars batterye gebruik.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: firestorm
Jeep weet nie of ek ongelukkig is nie maar myne werk hard en my tweede een se remote het ook soos die eerste een binne 11mde opgepak. Sy kop is lekker deurmekaar maar die firestofm is nog reg maar as die remote nie kan werk nie hoe maak mens dan?Jeep 1 wrote: naand manne
Ek wil net by julle hoor het imand al probleeme gekry met julle firestorm want ek stel nou belang in een maar wil net hoor van probleeme en is dit die regte keuse of nie
ek sal graag van julle manne se opienies wil hoor
groete JEEP 1
Groete Biker
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: firestorm
TAFFIE
Dit lyk my ok so hy hou net aan en aan daai FX3
Dit lyk my ok so hy hou net aan en aan daai FX3
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: firestorm
Biker
Ja nee, weet van 'n paar wat al onder die koe?ls deurgeloop het en werk weer(Heinrich het een wat Alan kapoet geskiet het) en ook van een of 2 wat al onner die bakkie se tyres uitkom(Nico Smit s'n en net weer vasgeplak en werk ook weer). Darie goed is taai en as jy een het, hou hom!!!!!
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!