Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Julle gaan seker se ek is mal maar ek glo daaraan want dit WERK!!. Dis een van die gevalle wat hulle altyd se, "Die ou mense het mos gese.."
My Pa en Oupa het altyd die punte van n hond se ore afgesny as hy so siek is dat hy wil vrek. Ek praat van skerpioen steek en veral gif. Was nog nie in n situasie om dit te doen met katgriep nie, so ek is nie seker nie. Die sogenaamde "skelms" het my hond vergif, toe ek by die huis kom het hy net gele en op sy tande gekners, hy het ook geen beheer oor sy maag gehad nie. Ek het dit gedoen en die volgende dag was hy nog siekerig maar hy was op die been. Hy bloei erg maar dis wat jy wil he.
As jou hond wil vrek en daar is nie veearts naby nie, doen dit want jy het niks om te verloor nie, behalwe jy gaan n hond met stomp ore he.
PS: Moet nie sy hele oor af sny nie, net die punt want as hy volgende keer weer wil vrek, is daar nie meer ore om te sny
Nee Basie ek glonie dit gaan werk vir Galkoors nie want dis net n ander naam vir Bosluiskoors sover ek weet. Daar moet honde vooraf ingeent wees sonie is n veearts maar die beste roep.
Condies cristals werk bykans vir alles by diere, van snotneus tot diaree
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602