HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
-
Vriendin
HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Ons in sentraal Suid-Afrika voel bietjie afgeskeep met hengeloorde/kampeer plekke.
As julle van enige plekke weet in die Noordkaap/Noordwes/Vrystaat - wil julle dit nie asseblief hier noteer nie - maak dit vir ons makliker. Meeste van die juwele is nie op die websites nie en ons kom net daarvan te hoor deur vriende of hierdie forum.
Groetnis

Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Mona wrote: Ons in sentraal Suid-Afrika voel bietjie afgeskeep met hengeloorde/kampeer plekke.
As julle van enige plekke weet in die Noordkaap/Noordwes/Vrystaat - wil julle dit nie asseblief hier noteer nie - maak dit vir ons makliker. Meeste van die juwele is nie op die websites nie en ons kom net daarvan te hoor deur vriende of hierdie forum.
Groetnis
CHRISTIANA OMGEWING
Apiesdeel Hengeloord - Tel 053 441 2371
Bethsaida - 082 851 1180 (Annie en Pieter Swiegers)
- blikkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
mona
jy het waarlik nou die regte topiek oopgemaak.
Doornkloof natuurresevaat.
Geen geriewe nie net 'n kraan en daar is darem 'n longdrop.
Sit so 40 km vanaf colesberg en dit is in die Seekoeirivier.
051 7533006. Ek persoonlik dink dit is 'n baie lekker plek meestal karp en baber.
Was so 2 weke gelede daar karp was bietjie skaars maar het darem so 2 gekry een was 4.5kg en ander 2.5kg biejtie onderbekke gevang en so paar geeles die baber was 10.5kg en die ou langs ons het 'n baber van 16kg gevang.
Die ander roete is vanaf petrusville op die colesberg grondpad. 80 km vanaf colesberg grondpad baie netjies ry gemaklik 100km/h.
Groete
blikkies

Dankie .....blikkies wrote: mona

- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Kan 'n mens nog by Bloemhof dam hengel? Ek self het baie lanklaas daar gehengel maar het altyd goed gehengel by die dam. Ander dam waar ons ook altyd gehengel het was by Bethulie.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Vriendin
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
pietjacobs wrote: Kan 'n mens nog by Bloemhof dam hengel? Ek self het baie lanklaas daar gehengel maar het altyd goed gehengel by die dam. Ander dam waar ons ook altyd gehengel het was by Bethulie.
Miskien kan een van die ander lesers hier help. Ek glo so.
-
Vriendin
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Warrenton Weir - ? 15km van Warrenton af op pad na Christiana - Daar is aanwysings
Oewer nie baie lank
Baie Skaduwee
Geen Kragpunte
Badkamers kort aandag, maar skoon. Geen warm water
Genoeg karavaan en tent plekke. Dagbesoekers ook toegelaat.
Hekke sluit ongeveer 20H00 saans.
Kontak Persoon : Floors Coetzee - Tel 053 456 0508 /082 524 8616 (Vallharts Water)
Oewer nie baie lank
Baie Skaduwee
Geen Kragpunte
Badkamers kort aandag, maar skoon. Geen warm water
Genoeg karavaan en tent plekke. Dagbesoekers ook toegelaat.
Hekke sluit ongeveer 20H00 saans.
Kontak Persoon : Floors Coetzee - Tel 053 456 0508 /082 524 8616 (Vallharts Water)
-
Vriendin
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
KALKFONTEIN DAM / KRAAIPOORT DAM
Op die Petrusburg/Bloemfontein pad maar daar is ander roetes ook. Skakel maar vir Jurie om die aanwysings te kry.
Oord baie netjies en skoon.
Genoeg kampplek en hengelplek
Baie min skaduwee
Geen krag behalwe in die badkamers en opwas geriewe
Badkamers baie netjies met warm water
Hengel - bly besig maar vis wissel maar die grotes is nie daar nie
Kontak persoon - Jurie - 083 770 4400

Apiesdeel is baie gewild en goed toegerus sodat die hele gesin dit kan geniet - al die geriewe is beskikbaar.Mona wrote:Mona wrote: Ons in sentraal Suid-Afrika voel bietjie afgeskeep met hengeloorde/kampeer plekke.
As julle van enige plekke weet in die Noordkaap/Noordwes/Vrystaat - wil julle dit nie asseblief hier noteer nie - maak dit vir ons makliker. Meeste van die juwele is nie op die websites nie en ons kom net daarvan te hoor deur vriende of hierdie forum.
Groetnis
CHRISTIANA OMGEWING
Apiesdeel Hengeloord - Tel 053 441 2371
Bethsaida - 082 851 1180 (Annie en Pieter Swiegers)
Bethsaida het net een ten volle toegeruste chalet en baie skaduplek vir kamp en dagbesoekers.
- blikkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
mona
Ons het al met die boot by kalkpoort gery en daar is groot vir maar het nog nie daai groot vis gevang nie.
Ek kyk op kyknet daai program "hier gaan ons al weer" en hul het nou die dag by 'n dam gevang dan vang hul 500m in die dam in.
Nou vra ek moet 'n mens nie dalk dieper by kalkpoort hengel nie?
groete

Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Blikkies
Ek het ook daardie program gekyk en die manne het wragtig lekker visse gevang. Ek dink die rede waarom hul so diep ingroei het was om dieper waters te kry. Party damme raak sommer vinnig diep en is dit nie nodig om so diep te hengel nie. My meisie gooi altyd hier teen die kant en dis waar sy al haar grootstes gevang het. Dink die afstand van hengel word deur veskeie faktore bepaal en hullekon ek nog nie lekker opsom nie, hoop hier is 'n paar vissermanne wat ons meer hieroor kan vertel??
Groete
Danie
Ek het ook daardie program gekyk en die manne het wragtig lekker visse gevang. Ek dink die rede waarom hul so diep ingroei het was om dieper waters te kry. Party damme raak sommer vinnig diep en is dit nie nodig om so diep te hengel nie. My meisie gooi altyd hier teen die kant en dis waar sy al haar grootstes gevang het. Dink die afstand van hengel word deur veskeie faktore bepaal en hullekon ek nog nie lekker opsom nie, hoop hier is 'n paar vissermanne wat ons meer hieroor kan vertel??
Groete
Danie
- blikkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Danie01
Het eenslag by boegoeberg gaan vang so se ek vir my vrou en my vriend ons het nie roeiboot of niks om voerplek te gaan maak nie, ons moet maar konstant net op een plek probeer gooi, lang storie kort te maak, het ek meer akuraat as hul gegooi en meerderheid visgevang, maar een slag toe gooi die vrou in en val seker so 20m van die kant af en ek se vir haar dat sy hom net da moet los daar vang sy die grootste karp van die naweek ek dink amper hy was 6kg.
Nou by kalkpoort is hy meer diep aan die jetie se kant ek het nog nie daar gevang nie.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Daai manne het by Doorndraai dam gevang. Al die visse daar kom op 500m+ uit. Dis die plek vir Big-Pit katrolle wat 1000m lyn vat.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Vriendin
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Het hy al die paal in die middel van kalkfontein dam gesien. Dis hoe die waterwese die waterdiepte meet (diepste punt). Ek is nou nie seker of hulle vir my gese het, as die net die punt uitsteek is dit 80meter of 120 meter. Jy kan vir Jurie by die Natuurreservaat se kant vra - en hy sal presies vir jou se wat die diepte van die dam op die dag is.Danie01 wrote: Blikkies
Ek het ook daardie program gekyk en die manne het wragtig lekker visse gevang. Ek dink die rede waarom hul so diep ingroei het was om dieper waters te kry. Party damme raak sommer vinnig diep en is dit nie nodig om so diep te hengel nie. My meisie gooi altyd hier teen die kant en dis waar sy al haar grootstes gevang het. Dink die afstand van hengel word deur veskeie faktore bepaal en hullekon ek nog nie lekker opsom nie, hoop hier is 'n paar vissermanne wat ons meer hieroor kan vertel??
Groete
Danie
-
Vriendin
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Ons gaan binnekort "Aan die Oewer" toe in Orania. Die oord lyk baie mooi op die website en ons het positiewe terugvoer gekry van die plek self. Het iemand al daar gaan hengel? Hoe was die vangs? Vir die wat belangstel om te kyk hoe dit daar lyk is die web adres www.oewerpark.co.za. 160km van Kimberley af op die N12
-
Vriendin
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
[quote="Danie01"]
Blikkies
Ek het ook daardie program gekyk en die manne het wragtig lekker visse gevang. Ek dink die rede waarom hul so diep ingroei het was om dieper waters te kry. Party damme raak sommer vinnig diep en is dit nie nodig om so diep te hengel nie. My meisie gooi altyd hier teen die kant en dis waar sy al haar grootstes gevang het. Dink die afstand van hengel word deur veskeie faktore bepaal en hullekon ek nog nie lekker opsom nie, hoop hier is 'n paar vissermanne wat ons meer hieroor kan vertel??
Groete
Danie
Ai almal het die program gesien (Kalkfontein dam), en ek het dit gemis...... en al sy herhalings

.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Die geelvis byt tans baie lekker in die Oranje onder die Vanderkloof damwal...veral die vlieghengelaars gaan dit geniet.
.220 Swift
.220 Swift
-
Vriendin
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Baie dankie - ons is nou nie vlieghengelaars nie. Ten minste weet ek nou daar's vis
-
Sanet
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
Hi Mona
Ek woon hier in Orania. By aan-die-oewer is daar nie veel hengelplekke, ons vang maar meestal geelvis en barber. Gaan kyk gerus by die motorhawe na fotos wat daar op is van vis wat al hier gevang is.
Hoop julle gaan jul kuiertjie geniet.

Baie dankie. Ons gaan maar probeer en kyk wat gebeur. Ek was nog nooit in Orania nie - so al vang ons nie baie vis nie - is dit 'n nuwe plek om te besoek naby ons. As ons wel darem bietjie vis gevang kry sal dit die mans aanpor vir nog 'n kuiertjie in die toekoms. Die webwerf lyk baie aanloklik - oewerpark.co.za. Vertrou ons gaan nie teleurgesteld wees nie. Ek het nog nie negatiewe terugvoer gekry (oord self) van die oewer nie.
-
Vriendin
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
[quote="Mona"]
KALKFONTEIN DAM / KRAAIPOORT DAM
Op die Petrusburg/Bloemfontein pad maar daar is ander roetes ook. Sel maar vir Jurie om die aanwysings te kry.
Oord baie netjies en skoon.
Genoeg kampplek en hengelplek
Baie min skaduwee
Geen krag behalwe in die badkamers en opwas geriewe
Badkamers baie netjies met warm water
Hengel - bly besig maar vis wissel maar die grotes is nie daar nie
Kontak persoon - Jurie - 083 770 4400
Jurie is nie meer op Kalkfontein nie - NUWE TELEFOON NOMMER 051 722 EN VRA VIR 1441

Mona wrote:pietjacobs wrote: Kan 'n mens nog by Bloemhof dam hengel? Ek self het baie lanklaas daar gehengel maar het altyd goed gehengel by die dam. Ander dam waar ons ook altyd gehengel het was by Bethulie.
Miskien kan een van die ander lesers hier help. Ek glo so.
Ek dink al die Gautengers wat nie by die kus is die tyd wat die jaar is op Bloemhofdam. Sandveld is die oord by die dam
-
Vriendin
Re: HENGELPLEKKE IN SENTRAAL SUID AFRIKA
[quote="Sanet"]
Hi Mona
Ek woon hier in Orania. By aan-die-oewer is daar nie veel hengelplekke, ons vang maar meestal geelvis en barber. Gaan kyk gerus by die motorhawe na fotos wat daar op is van vis wat al hier gevang is.
Hoop julle gaan jul kuiertjie geniet.
Ons was oor die Kersnaweek by Orania. Net een klein geletjie - moet ok byvoeg die wind het erg gewaai en soos jy se - nie veel hengelplek nie. Daai oord is darem maar baie mooi en skoon en sal enige tyd weer teruggaan. Ek sou nooit in my wildste drome gedink het daar is so mooi oord in Orania nie.
Ons het die Nuwejaars naweek Apiesdeel (Christiana) toe gegaan - en daar het ons goed gevang. Apiesdeel is nou vir 'n ruk toe - nuwe eienaars en hulle gaan opgradeer.