www.freerip.com/download.php
Christo
Bo is n link van die converter wat ek gebruik, dis verniet en baie maklik om te gebruik, so by the way, die klanke op die CD is NIE in MP3 nie, maar in WAV format. Foxpro gaan dit ook speel, maar jy kan DALK n probleem he met spasie, en nie jou 32 klanke alles opkry nie. WAV is 10 maal grote as MP3.
Luois en Willem is ook reg, die enigste probleem is, as jy nie die FPU gebruik nie, kan jy nie vi jou labels print na die tyd nie.
Laai freerip af, gebruik dit om die klanke na MP3 te verander en stoor dan die MP3 klanke op n plek waar jy hulle sal kry, My Music of enige file wat weet waar dit is, dan plak jy jou FX3 in met n USB kabel, onthou om eers die batterye uit te haal, en maak nou jou Utility prog oop. Op die regterkant kies jy dan die drive wat jou FX3 is en aan die linkerkant kies jy die file wat jou klanke is, dan dubbel click jy hulle net of highlight links en gebruik die funksie knoppies in die middel om hulle oor te dra na die roeper.
Laat weet as jy nie regkom nie, ek het my eksamens met n FX3 gepass, sal jou kan help.
Mooi loop
Francois