Manne die vis was moeilik maar dit was baie lekker.
Die water is nog steeds te koud om te spawn en dit maak dat die vis nie wil eet nie. Belangrikker dinge op die brein.
Hier is so paar foro's.
Let op die skoon water.
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4195.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4194.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4191.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4189.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4198.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... 4173-1.jpg[/img]
Geelvis Sterkfonteindam.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Geelvis Sterkfonteindam.
Last edited by Pvdw on Fri Dec 16, 2011 8:25 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Geelvis Sterkfonteindam.
Peet, dis pragtige visse daai, baie geluk.
Baie bly om te sien daar is darem n paar damme in die land watse water so mooi skoon is, dit maak hengel sommer n plesier.
Baie bly om te sien daar is darem n paar damme in die land watse water so mooi skoon is, dit maak hengel sommer n plesier.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Geelvis Sterkfonteindam.
David jy sien letterlik elke vis soos hy die vlieg op die oppervlak vat. Dit gee jou bokkoors soos min.

Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Geelvis Sterkfonteindam.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Geelvis Sterkfonteindam.
HI manne
Ek het al verskriklik baie geelvisse die tyd van die jaar by Sterkfontein gevang. Juis omdat hulle nou spawn.
Mens moet net onthou om nie hulle te probeer vang op hulle spawn plekke want dit sit die vis onder stress en sy le dan nie eers haar eiers daar nie.
Ek het al amper vuis geslaan met ouens wat sommer in die water loop op die plek waar hulle spawn, ons moet nog onthou dat ons kinders se kinders hulle ook nog wil vang.
Pvdw Is julle daar op vakansie of is jy dalk van Harrismith

CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Geelvis Sterkfonteindam.
Reggie ek vis die dam ook nou al so 5-6 jaar.
Voel soos huis weg van die huis

Ek is lief om Des te gaan juis oor die aktiwiteit maar die jaar het die natuur ons so bietjie gevlous

Die wind waai al die afgelope 5 weke meer as gemiddeld en die dae word net nie baie warm nie, dit na een van die koudste winters in 'n lang tyd.
Die water is nog te koud vir spawn en die vis hang lusteloos in die water rond naby die spawnbeds maar kan nie ingaan nie agv die koue.
Hulle moet eers daai energie op die spawnbeds uitwoed voor hulle weer aktief gaan vreet.
Ek is van Pta. en my 2 trips Sterkies toe elke jaar is hoog op my agenda.
Miskien sien ek jou eendag daar.
Peet
Voel soos huis weg van die huis
Ek is lief om Des te gaan juis oor die aktiwiteit maar die jaar het die natuur ons so bietjie gevlous
Die wind waai al die afgelope 5 weke meer as gemiddeld en die dae word net nie baie warm nie, dit na een van die koudste winters in 'n lang tyd.
Die water is nog te koud vir spawn en die vis hang lusteloos in die water rond naby die spawnbeds maar kan nie ingaan nie agv die koue.
Hulle moet eers daai energie op die spawnbeds uitwoed voor hulle weer aktief gaan vreet.
Ek is van Pta. en my 2 trips Sterkies toe elke jaar is hoog op my agenda.
Miskien sien ek jou eendag daar.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Geelvis Sterkfonteindam.
Hi Peet
Dis darem n lekker stuk water om te hengel. Ek het n gevoel die "yellows" gaan so middel January eers reeig begin spawn.
Ek bly so uur se ry van die dam af so dis nogal maklik om soontoe te jaag vir n uur of twee se sports
Groete Reggie
Dis darem n lekker stuk water om te hengel. Ek het n gevoel die "yellows" gaan so middel January eers reeig begin spawn.
Ek bly so uur se ry van die dam af so dis nogal maklik om soontoe te jaag vir n uur of twee se sports
Groete Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Geelvis Sterkfonteindam.
Moet jy dit nou vir my s?Ek bly so uur se ry van die dam af
Ja, dis 'n voorreg om self daar te vis en nog meer so as jou 2 laaities ook mooi regkom op daai water.
My vrou was selfs een dag saam na die quary toe om te sien wat daar aangaan.
Ek en my hele gesin langs daai water
Peet
Work to live, don"t live to work