Bullterier

Post Reply
Rot
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Mon Nov 14, 2011 8:16 am

Bullterier

Post by Rot »

Hi Almal

Weet imand of jy 'n bullterier kan gebruik om mee te jag?

Dankie Rot
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Bullterier

Post by blaser »

ja vir ongwenste besoekers maar dis al
Rot
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Mon Nov 14, 2011 8:16 am

Re: Bullterier

Post by Rot »

Ek het gehoor van 'n Oom wat varke jag met hulle
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bullterier

Post by Rasmus »

Ek het twee Bullterriers en n Duitse Korthaar pointer....... Kyk vir n Bulterrier leer jy bitter min hulle is eenvoudig net nie daai tipe hond nie. Daar was al n artikel in n magnum oor n ou wat sy bullterrier ook gebruik het.

Vir bloedspoor ens sal jy hom kan leer en dalk om iets wat gekwes is aan te keer maar dit gaan BAIE geduld verg! Vir varke kan hulle dalk werk maar ek dink n bosvark sal hulle vinnig klaar maak. As daai bullterrier eers die vark byt gaan hy nie vinnig los nie..... En vark se kind gaan hom seermaak.

Vir bokke aan die neus of keel gryp en vashou kan dit dalk werk, aar ai die geduld om die eier koppe iets te leer..........

Baie van die bosvark ouens hou eerder van die klein honde soos jack russels ens die honde is ook lekker harde gat en keer die varke vas. n Jack russel is ook rats genoeg om by die skerp kant van n vark weg te bly n bullterrier dink ek is ietwat te hardegat vir dit.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
rudolph
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jan 20, 2011 2:09 pm

Re: Bullterier

Post by rudolph »

Teel al jare lank Bullies en ek kan met eerlikheid se dat dit maar moeilik sal gaan om een te leer jag ,hulle is glad nie so dom soos wat baie mense dink nie,inteendeel is hulle baie intelligent ,probleem met hulle is dat hulle gou konsentrasie verloor alles trek hulle aandag ,so spoorsny gaan nie werk nie ,en ongelukkig is dit so dat hulle net een manier ken en dit is vorentoe makie saak of dit die skerpkant is nie,dom om bang te wees is hulle wel .jy kan hulle die basic opdragte leer sit ,staan ,le ensv. Maar ongelukkig sal hy dit net doen as hy so voel.
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Bullterier

Post by fanie17 »

Bullteriers en Staffies is nie jag honde nie.Julle is wel die beste pels om op n jag te vat,Hy wil saam sy baas in die bakkie ry en die ander honde op neuk wat hy naby kom.Hulle het nie die ligaams bou of uithou fermoe om regtig te kan spoorsny vir jag nie,al kan jy hom dit leer,hulle is baie slim en doen net wat hy self wil doen.Hy sal egter leer as hy sien dit is wat sy baas wil he.Ek het nou al my 5 de Staff.Dit is die wonderlikste huis honde wat bestaan,hulle hou nie van ander honde nie.Myne het nou al n Rodviller en n Alsation op verskilende geleethede seer gemaak.Die tipe honde se aanwending is nie vir jag nie.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Bullterier

Post by FE »

Baie interresante berig so ruk terug gelees oor die bullterier, die wit honde was 'n status simbool vir die ryk mense! Jy kan hom saam met ander diere groot maak, maar maak nie ander diere saam met hom groot nie. Hulle is baie besitlik en beskermend teenoor sy baas en tuiste. Kan wel s? as hy eers 'n ding bemeester het stop hy nie, my oupa se hond was 'n meerkat se tier. Soos Fanie ges? uitstekende huis honde en baie gehard. My hond het selfs die bul eendag aangevat toe hy te naby aan my pa gekom gehet, hulle ken werklik net voorentoe!! Dit is 'n Hond wat niemand wil h? nie tot jy die eerste een gehad het, dan sal jy nooit weer 'n ander hond wil h? nie. Hulle word werklik deel van die gesin.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Bullterier

Post by Hugov »

Is nou opsoek na my 5de Bull Terrier. Daar is nie n beter hond nie, Maar maak hom groot saam met jou familie en die dinge wat vir jou baie beteken ,hulle sukkel om nuwe klein diertjies te aanvaar  :(
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
Moeras

Re: Bullterier

Post by Moeras »

Niks fout met Bullterriers nie, maar jy kan hulle nie leer jag nie.
Hulle konsentrasie vermoe is te kort, en hulle hou te veel van baklei.
Die laaste ding wat ju moet doen is om hulel op varke te probeer sit, die bullterrier sal probeer om met die vark te baklei en 'n vark sal hulle bitter vinnig dood maak.

nee maat - hou hom  by die hius waar hy jou vrou en kinders kan oppas en ander brakk weg hou - dis waar hulle die beste in is.....
Post Reply