Die loop twist is 1:14 ek wil graag 87 grn V Max punte gebruik voor S 365 of het iemand beter ladings
Herlaai van 244 remington
-
RWA
Herlaai van 244 remington
Kan eninige iemand vir my dalk met herlaai data help op die 6mm Remington (Musgrave ombouing, 6 mm loop op 7X57 Mauser aksie)
Die loop twist is 1:14 ek wil graag 87 grn V Max punte gebruik voor S 365 of het iemand beter ladings
Die loop twist is 1:14 ek wil graag 87 grn V Max punte gebruik voor S 365 of het iemand beter ladings
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai van 244 remington
Hallo OJ,
Welkom hierso, ek is seker jy sal dit baie geniet.
Baboonstalker sal kan help met ladings, hy skiet ook 'n 6mm Rem.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai van 244 remington
Die ladings is vir my 'n kleiner bekommernis as die 1 in 14 groefdraai. Die norm vir 243 Win is 1 in 10. Dit klink na die ou specs van die 6mm Rem en jy gaan miskien vind dat 60-80gr is jou voorland. Hoop die 87-90gr punte sal stabiliseer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Herlaai van 244 remington
OJ
Ek wil met tripod hier saam stem! Ek kry die 87 vmax in my 1in12 gestabiliseer en dink dit is sy maksimum, weet van 'n man wat wel 'n 80gr nosler in 'n 1in14 geskiet kry maar hy kon nie swaarder(langer) stabiliseer nie!
Willem

Dankie julle. Dit maak my kop krap,
- ek sal gaan sekermaak van die groefdraad en terugkom na die manne met die duk brille. Die gun is ouerig maar nog in goeie toestand.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Herlaai van 244 remington
OJ,
Ek skiet die imroved 244 rem (6mm rem Imp), so my ladings gaan jou nie regtig help nie. As jy egter vir my jou geweer se spesifikasies gee kan ek vir jou op Quickload kyk wat jy behoort te laai.
Pieter

Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Herlaai van 244 remington
Pieter.
Ek skiet ook 'n 6 mm Rem en meestal met 100 grein Gameking en ook die 87 gr Hornadys.
Jy het seker al gelaat weet van die spoed verbetering met die Improved kamer, maar ek het nie raakgelees.
Sal graag wil hoor,
Dink ook van dat die Improved en Ackly plan verbetering in akkuraatheid gee. Dink die skerper skouers help
Wat is jou ervaring?
Mooi loop.
Frik

Karasberge Namibi
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Herlaai van 244 remington
Flip,
Ek kry 3490fps op die 88gr bergers en 3400fps op die 95gr'ers
Ek het nie ondervinding met die 6mm rem nie, maar die improved hou mos ook die voordeel in van minder koper vloei in die nek. Behalwe vir primer pockets wat maar effens los raak, het ek nou al 1600 skote geskiet met 'n stel van 150 doppe en ek het nog nie een verloor agv nek wat kraak nie. Die doughnut probleem is ook nie daar nie.
P