6mm Dasher
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 6mm Dasher
Wil my voorkom geen terugvoering aangesien die koel nog in die lug hang.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Byt vas sal laat weet sodra als in plek val
Groete
Ben
Groete
Ben
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 6mm Dasher
Benna
Ek weet jy en MR Bekker is nie banggatte nie. Die dinge lyk aan die gang en verwag groot sport binnekort.
Mooiloop
Ps. Hoe lyk jou re?n?
Ek weet jy en MR Bekker is nie banggatte nie. Die dinge lyk aan die gang en verwag groot sport binnekort.
Mooiloop
Ps. Hoe lyk jou re?n?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Yes Taffie
As als volgens plan verloop vroeg volgende jaar, het darem so 48mm in sarsies gehad dietrekkers dreun oppie lande
Groete
As als volgens plan verloop vroeg volgende jaar, het darem so 48mm in sarsies gehad dietrekkers dreun oppie lande
Groete