Ek was mal oor visvang toe ek jonger was, maar 'n tekort aan tyd het gemaak dat ek meer na die jagtery oorgeleun het.
Was vandag tydens my werkery in Sasolburg besig in 'n nywerheidsgebied en kom toe af op die fabriek wat visstokke van carbon fibre maak. Was baie interessant om die vervaardigingsmetodes te sien. Pragtige stokke as ek hulle met my ou fibre glass manne vergelyk. Plek noem hulself nou Saltus Poles (was vroeer Purglas genoem). Hier kan jy nou jou custom stok laat maak en soos die geweermanne spog met sy verdienstelikhede. Die bestuurder was baie vriendelik en ek dink mens kan 'n pad met hom loop as jy iets spesiaals soek. Hy doen blykbaar vekope vanuit die fabriek.
Visstokke
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Visstokke
As dit PURGLAS stokke is is daai puik stokke, staan vir geen ingevoerde stok terug nie. Net jammer hulle bou nie vlieg stokke nie

Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Visstokke
Hello
Jy kan gerus sy kontakbesonderhede opsit of vir my pm.
Dankie
Jy kan gerus sy kontakbesonderhede opsit of vir my pm.
Dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Visstokke
Nommer is 016 971 4496 of gys@saltuspoles.co.za (Gys van Zyl). Het idee gehad hy bou wat klient verlang.Pvdw wrote: As dit PURGLAS stokke is is daai puik stokke, staan vir geen ingevoerde stok terug nie. Net jammer hulle bou nie vlieg stokke nie![]()
Peet
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
