Baboonstalker knaldempers

Stem hier vir die baboonstalker knaldemper toets

Poll runs till Mon Nov 03, 2053 4:10 pm

Jagbehep
17
8%
Tafjak
35
16%
Wouter Roets
29
13%
Nico (harris 30-06)
4
2%
Jagtersdok
24
11%
Arnold Rix
11
5%
Christo
5
2%
Piet Breedt
40
18%
Gerrit Visser
7
3%
Dawid
3
1%
Dawie-D
19
9%
Blok
9
4%
Marius (MJK) Kotz
4
2%
Wally (Meerkat)
9
4%
Taylor
2
1%
 
Total votes: 218

User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Jagtersdok »

:'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'(

Ai tog, toe het my verjaarsdag ook nie vir my genoeg geluk gebring nie.

Geluk manne. Baas Wout, Oom Taf, Pieta. Sien uit om julle resultate te lees.

Dokkie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Francois Marais »

Manne

Geluk, sien uit na julle toets verslae......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Dewie »

Hallo almal

Baie geluk aan die wenners
Hoop die produk werk perfek :laugh:
Lyk na 'n baie goeie kd

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by baboonstalker »

Baie geluk aan die manne wat gekies is, stuur vir my julle kontakbesonderhede op PM dat ek met julle kan kontak maak.

Wat s? julle, sal ons nog een van elk ingooi vir die runner-ups?? (KD vir Dok neels en MB vir Dok Rix)
Last edited by baboonstalker on Sun Dec 04, 2011 11:51 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Piet Breedt »

Baie dankie aan elkeen wat vir my gestem het, en my die geleentheid gegee het om die knaldemper te toets. Ek beloof om n eerlikke en objektiewe verslag te gee oor hom, aangesien ek n Terminator en Arms knaldemper het waarmee ek baie tevrede is, om hom teen te toets.

Baie dankie Pieter, ek sal hom vir jou goed deur sy passies sit en laat weet wat my bevindinge is.

Geluk ook aan die ander wenners. Ek sien daarna uit om jul verslae ook te lees.
Last edited by Piet Breedt on Sun Dec 04, 2011 10:25 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Monrique (SJ) »

Ek glo elkeen van die deelnemers goeie toetse kon doen, maar daar moet wenners wees. Baie geluk aan die wenners. Glo julle gaan mooi toets.
Pieter hierdie is n baie mooi gebaar van jou en wys regtig die klas mens wat jy is.

Glo Arnold se .260 Rem AI sal n uitstekende kanidaat maak vir 1 van jou KD's Pieter. Hy sal ook baie mooi tentoon gestel word op skietdae in die Kaap provinsie en deeglik getoets word! ;) ;)

Ek wag om te hoor wat julle sal neer pen.


Groetnis
Last edited by Monrique (SJ) on Mon Dec 05, 2011 12:07 am, edited 1 time in total.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Dawid »

Hartlik geluk aan die wenners, ons wag nou in spanning vir die uitslae.

Dink ek moet inelkgeval een vir my 303 bestel.....

Waneer kan ons begin bestellings insit Pieter ???????
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by tafjak »

Jis, maar ek het nie eers die stemmery dop gehou nie en sien toe gister dat my naam ook op die "stembrief" is. Wat 'n verrassing en op die koop toe het ek een van die knaldempers gekry(dankie aan die manne).

Ek onderneem om dit ordentlik te toets en die manne wat in my geglo het, nie in die steek laat nie.

Piet Baboon, ek is die 13de Des in Touwsrivier en ook so 2dae daarna in die Weskaap, miskien kan ek die KD sommer by jou optel of iewers kry.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Gerhard »

Geluk aan die wenners.

Sien uit daarna om julle verslae te lees oor die knaldempers.

Die 303 kort een.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Gerhard »

baboonstalker wrote: Baie geluk aan die manne wat gekies is, stuur vir my julle kontakbesonderhede op PM dat ek met julle kan kontak maak.

Wat s? julle, sal ons nog een van elk ingooi vir die runner-ups?? (KD vir Dok neels en MB vir Dok Rix)
EK STEM!!!

Dok Neels en Dok Rix moet ook elk een kry...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Gerrit Visser »

Geluk aan al die wenners  :'( Piet aangesien Dok Neels :angel: verjaar het en Dok Rix 8) se 260 mooi gooi, hoekom nie. Hulle moet net belowe om ons op hoogte te hoe met foto's en al. Somer 'n paar klank toetse met aperate wat kan meet ens.

G GERT
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Nuweseun »

Ek stem, dink dis n goeie plan! Dis manne wat ons baie goeie terugvoer sal gee.

Baie geluk aan al die wenners, hou ons asb mooi op hoogte. Ek dink daai gaan stunning produkte wees!!

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Dewie »

Nuweseun wrote: Ek stem, dink dis n goeie plan! Dis manne wat ons baie goeie terugvoer sal gee
Oom Nuweseun

Stem + 100% saam

Weereens baie geluk aan die wenners

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Jagtersdok »

Manne

Baie dankie vir julle support. Ek waardeer dit opreg.

Pieter dankie vir jou mooi gebaar. Ek glo hierdie is die regte platform om nuwe produk te toets en bekend te stel.

Ek glo dat julle almal weet dat ek breedvoerige terugvoer sal gee en ook 'n eerlike en objektiewe opinie sal gee.
Dit is dan ook my belofte.
Die plan is om vergelykin te tref in desibels wat gemeet word

Weereens duisend dankies
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Arnold »

Baie geluk aan al die manne. Dit wys dat die forum lede in julle vertrou om goeie, eerlike terugvoer te gee.

As ek vir Pieter reg verstaan stel hy voor dat Neels n kd kry en ek n mb. Nou ja, ek verjaar ook 14 Des en sal so geskenk met ope arms aanvaar. Ek sal my bes probeer om objektief te wees en waardevolle terugvoer te gee (met n paar fotos natuurlik).

Soos mens uit die reaksie van die lede kan sien is n MB nie vir almal nie. Ek glo egter dat die voordeel wat dit inhou vir die kompetiesie skut baie waardevol sal wees.

groete
Arnold
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by tafjak »

Neels

As julle manne kan desibels meet, moet dit tog op verskillende dae gemeet word. Wanneer die lug "dik" is en weer wanneer dit "dun" is. Hoop jy verstaan die die "duk en dun"-storie, ek weet nie hoe om dit te verduidelik nie.

Ek kom agter(darem al 'n rukkie) dat wanneer die lug dik is, die klanke minder gedemp word as die lug dun is. Wetie?

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ek se net hier weereens baie dankie vir die vertroue wat julle in my en die mede wenners gehad het! Pieter dit is n great en bitter slim gebaar om Dok en Arnoldus te betrek by hierdie toets! Ek wens jou ook sommer alle sterkte toe met jou produk en hoop hy slaag met lof!

Ek het besluit om die knaldemper weer te skuif na die 338 WinMag toe. Die rede hiervoor is dat ek glo dit is een van die kalibers wat n knaldemper "toets" in die uiterste. As hy hier die mas opkom sal hy by enige kaliber mooi presteer!

Groetnis en nogmaals dankie aan almal.
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by grumpy »

Wat nou van my, ek verjaar oor 2 weke? Maak net n grap. Baie geluk manne en ons wag vir die stories.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by theedge »

Netjies aan die manne wat aan die regte kant van die ontvangs staan.  Julle het nou werk sien uit daarna om julle terugvoering te hoor.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Jagtersdok »

Oom Taf

Ja ek sal dit op verskeie dae probeer meet. Ek glo wel dat solank die elemente dieselfde is op gegewe dag sal mens die verskil tussen silencers kan bepaal.
Die lug "dikte" wat verander behoort die verskillende silencers dieselfde te beinvloed, maar dit sal interessant wees om te sien of een minder beinvloed word as 'n ander.

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Jassie »

Dags?

Ek het nou lanklaas na iets so uitgesien, soos vir hierdie resultate.

Hou op forum lees manne en gaan toets die goed!!!!

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
Taylor
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Taylor »

Dag se almal

Geluk julle manne, ek sal verseker hierdie terugvoer dophou, en ek dink ons sal almal by die inlting kan baat, en dat ons almal meer sal leer oor die dempers.

Skiet lekker.

Groetnis
Gooi daai lood reguit !!!!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by Frikkie Coetzee »

Baboonstalker

Het jy dalk al n prys in jou kop?

Ek wil een laat opsit op my 243.

Frikkie
Cradock
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by grumpy »

Ek wag so lank ek  lyk soos Moses met n baard!!!! Ek kan nie slaap nie! Kom nou met uitslae manne!!  >:( >:( ;D ;D 8)
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Baboonstalker knaldempers

Post by wlm »

Hoe gouer julle die goed begin toets, hoe gouer kan ek een op my plankgeweer sit.
Post Reply