40 S&W Glock en CZ 75
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
40 S&W Glock en CZ 75
Die topic is al seker effe holrug gery maar>>>
Ek skiet 'n 9mm en 40 Glocks redelik baie en laai net loodpunte( koeels) en moet erken dat storings maar baie selde voorkom, die ammo wat 'n mens aanmekaar sit is die bepalende faktor, Na verskeie jare se gebruik het ook nog niks gebreek nie.
Ons het ook 'n CZ 75 stokoud, maar werk elke slag, glad nie fyngevoelig vir ammo nie, swaar stuk yster, maar ongelooflik betroubaar. Ou tegnologie en wen ook nie juis die kompetisies nie as ons vir punte op 'n teiken skiet nie maar storings: aikona
My ervaring is dat die revolwers meer akkuraat kan skiet, as die slag van die hamer net nie die aanle prent versteur nie. die 38 Spec klop ook noe juis die ou 38 S&W as jy goeie punte en wat regte deursnee is.
My 5c
Frik

Karasberge Namibi
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 40 S&W Glock en CZ 75
Die Glock en CZ sal eerste 2 op my lysie wees as ek nog n pistool wil koop.
Al twee wapen stelsels het hulle lankal al bewys.
Wat die revolwers aan betref...
Ek kon nog nooit lekke skiet met n revolwer nie agv die grip.
Gee my maar my pistool enige dag oor n revolwer...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: 40 S&W Glock en CZ 75
frik
ek het n cz85 in 9mm para en n taurus .357 mag met n ses duim loop en ek en valkie geniet hulle stukkend
met die 357 kan ek 38spec en ou 38 rondtes ook skiet en dis daar waar valkie die revolwer geniet alhoewel hy al baie goed met die cz ook skiet
altwee is groot staatmakers

HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: 40 S&W Glock en CZ 75
hehehehe
alweer pa wat onder valkie se naam post
die klein bogger vergeet om uit te log as hy klaar geforum het
alweer pa wat onder valkie se naam post
die klein bogger vergeet om uit te log as hy klaar geforum het
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 40 S&W Glock en CZ 75
Frik ek gooi lood vir my vrou se 38S&W. Hulle is 140gr en ek size na .360"
Baie manne laai die gewone .357 maar vir ons is die .360 beter. Die .360 gee minder fouling in die loop ws die .357
Ek is glad nie 'n behendigge handwapen skud nie so ek weet nie veel van akuraatheid met hulle nie

Het juis vandag die lang gewere by die huis gelos en net die Beretta 92 saam gevat baan toe.
Net 50 skote geskiet maar probeer oplet waar ek fout maak. Maklikker ges? as gedaan
Peet

Work to live, don"t live to work
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 40 S&W Glock en CZ 75
Teoreties moet n rollie meer akkuraat wees as n pistool omrede sy vaste loop.Die pistole se loop is mos "los" en nie geheg aan die raam nie.
Daar is manne wat n rollie kan laat sing meer ek bly liewers by my pistole.

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
jmb
Re: 40 S&W Glock en CZ 75
Nie alle pistole het "los" lope nie. Die H&K P7 series het vaste lope. Hulle is baie akkuraat. Meeste van jou duurder en sogenaamde "custom" pistole het baie nou toleransies rondom die loop. Wat akkuraatheid meeste beinvloed is die "sight radius" van die betrokke handwapen. D.w.s jou lang 8 duim rewolwers behoort die mees akkurate te wees. Die greep en "felt recoil" het ook .n effek. Hier behoort die pistool beter te wees met minder terugskop.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 40 S&W Glock en CZ 75
Frik
Soos jy se: Die ammo se aanmekaarsit is belangerik. Ek het geleer dat die Glocks van warm ammo hou. Ek het destyds my oefenammo met (Jossyd) lig gelaai, maar het soms storings gekry - veral stovepipes. Ek skiet Frontier se CMJ'S sederdien al jare lank (en laai my ammo vir die 9mil taamlik warm) en die storings het gelukkig almal verdwyn.
Die wapens wat julle noem is bitter goeie kwaliteit. Ek is ook 'n pistool fan en weet dat die CZ 75, Beretta 92 en Z88 baie betroubaar is. Die G19 pas net beter in my kleiner hande - en ja - daai ysters raak swaar...
Lekker gesprek!
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
jmb
Re: 40 S&W Glock en CZ 75
Ek vind die 45 n baie aangename kaliber om te skiet uit 'n "recoil" oogpunt. Die skop is stadiger en minder skerp as bv. 'n 9mm. Die 45 met sy swaarder stadiger punt het ook 'n baie kleiner kans om te oor penetreer en miskien iemand onskuldig agter die uitvaagsel wat jy wil skiet te tref. Kapasiteit is wel laer maar jy kan ekstra mags saamdra. Ek vind die 1911 'n baie lekker pistool om te skiet. Ek het sopas vir my 'n H&K USP 45 compact gekoop vir elke dag dra. Hy is lig kompak en dubbel aksie.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 40 S&W Glock en CZ 75
Oom Frik
Ek het in laasjaar my CZ75 verkoop en vir my n Glock 22 aangeskaf, 40S&W, wou bietjie kaliber opgradeer, asook die pistool design.....Glock is vir my so effe minder akkuraat, maar wat ek geniet hom baie, geen klagtes van storings of so, moet se daar was ook nie sprake daarvan by die CZ nie........
Mooi loop
Francois

- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 40 S&W Glock en CZ 75
Ek kan nie vergelykings trek nie want ek het geen ervaring met die Glock nie
Ek het egter n 9mm Para CZ 75 en ek is baie gelukkig, minimum storings, ek het Vrydag op die skietbaan gaan toets ladings skiet, MP 200 4.5gr - 5.0gr, het wel n storing gehad op die 4.5gr die ander het baie goed deur gegaan, geen storings nie, snelhede deur die Chrony was inlyn met die Somchem tabelle
Henk

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75