Hi almal !
Ek is Jaco Pretorius bly in Klerksdorp en het so 10j terug met die jakkalse begin spook. Gelukkig ken ek vir Ian en het hy my nie net baie geleer nie maar is hy ook n goeie vriend. Julle manne het n great forum en ek gaan dit geniet om met julle oor ons ups en downs in die jagveld te gesels.
Groete
Vars Aangesluit !!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Vars Aangesluit !!
Baie welkom Jaco, hoop jy geniet dit hierso.
Groetnis
Groetnis
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Vars Aangesluit !!
Welkom Jaco!
Geniet dit saam met die mense hierso!
Geniet dit saam met die mense hierso!
-
Boskraai
Re: Vars Aangesluit !!
Welkom Jaco,
Ek glo jy gaan dit baie hier geniet.
Groete
Boskraai.
Ek glo jy gaan dit baie hier geniet.
Groete
Boskraai.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Vars Aangesluit !!
Welkom Jaco,
Lekke om jou hier te he.
Lekke om jou hier te he.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Vars Aangesluit !!
Dagse Jaco, welkom hier en geniet dit.
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Vars Aangesluit !!
Hi Jaco welkom en bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Vars Aangesluit !!
Jakes
Staan sterk en geniet hom.
Lekker om nog mielie boere daar uit die Wes Transvaal hier te he
Neels
Staan sterk en geniet hom.
Lekker om nog mielie boere daar uit die Wes Transvaal hier te he
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Vars Aangesluit !!
Hartlik welkom Jaco. Ek sien Ian geniet homself gate uit hier dus neem ek aan jy gaan ook. Geniet dit
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602