Tips vir Klipdrifdam

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
vernon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm

Tips vir Klipdrifdam

Post by vernon »

More almal.

Ons klub hengel die naweek by klipdrif, as daar enige iemand is wat weet wat werk da, gee raad ASB ???

Dankie
Vernon
.22 Brno
243 Remington
338 Custom.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Tips vir Klipdrifdam

Post by Geno »

Hallo Vernon,

Ek het gehoor die manne reken jy moet oop ketels (so ver as moontlik) gooi.
Dips/geure: SA Poeier, Stuttafords. Dis al wat ek kan onthou.

Lekker vang!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Antonie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am

Re: Tips vir Klipdrifdam

Post by Antonie »

Hello Vernon,

Jong ek het jare maar jare laas daar gevang maar die kan dalk ?n trick wees wat kan help.

Ons het daai tyd met bruinbrood gevang en dit dan in stroop gedip.

Dit is ?n taai spul, maar ons was die heelwat besig.

Probeer maar as dinge nie gebeur nie, wie weet??

Geniet dit.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Tips vir Klipdrifdam

Post by Cobus(Cobb) »

Klipdrift dam??
Klippies en coke werk die beste.. ;) :D ;)

chakalak,hasbeen en stuttafords(spelling?)
baie klein vissies,kies jou spot reg.

Cheers
Last edited by Cobus(Cobb) on Fri Dec 02, 2011 10:56 am, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply