windbuks scope
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
windbuks scope
Middag Oom.
Ek het n windbuks en my meisie se boetie kom kuier gereeld hy is nou 11 jaar oud.Ek wil graag vir die geweer n scope opsit maar soek nie n duur storie nie net dat hy hom op die plaas kan besig hou.Wat beveel julle aan wat moet ek koop?Want hy is baie mal oor skiet en wil graag dat hy skiet.Groete

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: windbuks scope
Nikko Stirling Goldcrown Airking as jy hulle nog kry
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: windbuks scope
Nikko Sterlin sal ek ook aanbeveel. BSA is ook nice.
Nikko Sterlin is bekend vir hulle windbuks scopes.
As ek jy is koop ek een met kleinerige vergrootting, selfs 'n fixed 4X32.
My 2 laaities het beide scopes, een 'n 4-12X42AO NS met paralaks en als, die ander een het 'n 4X32 fixed.
Die 4X32 is baie meer prakties, veral vir kinders en as dit nie vir kompetisie skiet is nie mors jy jou geld op al die ekstra glas en foefies. Die 4-12 is in elk geval nie kompetisie kwaliteit nie, net 'n duurder "plinker"
Mag verkeerd wees maar dis hoe ek dit ondervind het.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: windbuks scope
O sooooo! Jy wil die klongkie buite besig hou, da wil julle twee nou wat als binne aanvang?
Nee slim,man met n plan!
Nee slim,man met n plan!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
herley
Re: windbuks scope
Skerp Armand

Wag dat die boetie daar inkom met die windbuks en sien wat hulle doen
Wag dat die boetie daar inkom met die windbuks en sien wat hulle doen
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: windbuks scope
Kyk kerels dan moet jy hoop die mannetjie kan nie vyn skiet nie

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: windbuks scope
CheersDWB wrote: Nikko Stirling Goldcrown Airking 4x32 AO
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: windbuks scope
Koop maar daai Nico Stirling scope.Is baie goeie wingbuks scopes maar dit is waar dit stop.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: windbuks scope
francois!
ek het vir jou n 4x32 teleskoop as jy sou belangstel om net eers te kyk of dit werk op die windbuks.dan kan jy later opgradeer na n verstelbare een toe.
ek het vir jou n 4x32 teleskoop as jy sou belangstel om net eers te kyk of dit werk op die windbuks.dan kan jy later opgradeer na n verstelbare een toe.
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: windbuks scope
Dag almal
By Trapper Trading in Westgate Roodepoort is seker jou plek met die beste pryse op wingeweere en Nikko Stirling scopes..
Ek het so 2 maande terug n Hatsan Mod 80 + sak + Nikko Stirling Mountmaster 4x32 gekoop vir R1000.
Dan raak ek boos as mense die scopes wil verkoop 2 dehands as wat hulle nuut verkoop.
Hulle het deerloopend sulle spesiale aanbiedings aan.
As jy op die rand is sal dit die mooite werd wees om daar te gaan loer.
Groete
Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: windbuks scope
More manne.
Ek het reg gekom baie dankie.junglejulian wil net vir jou ook baie dankie se dat jy my kan help sodra jy in die omgewing kom die winter latweet my.
Groete FB
Ek het reg gekom baie dankie.junglejulian wil net vir jou ook baie dankie se dat jy my kan help sodra jy in die omgewing kom die winter latweet my.
Groete FB