Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
thiny
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Nov 10, 2011 10:30 am

Nuwe Lid

Post by thiny »

Hallo daar almal. Ek het uiteindelik besluit om 'n forum te join, glo hierdie gaan die beste een wees wat my geintreseerd gan hou. Sien uit na lekker inligting uitruil!

Groete
Thinus
Pta Oos
User avatar
Gerhardjvr
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:25 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Gerhardjvr »

Welkom Tiennie - jy gaan dit like ja.
My kop is seer, nogsteeds ;D
.375 H&H BRNO, 30-06 Vektor, .243 Musgrave, .223 CZ Rem, .22 Anshutz, 9mm Vektor, .270 BRNO, .410 Boito, 12 Boor
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Nuweseun »

Welkom hier Thinus. Jy sal dit verseker geniet.

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Ian »

Dreig al lankal om aan te sluit.  Wildsboer, beroepsjagter, handelsvlieenier en in die sakebedryf. Skiet al van 2003 probleemdiere. Opleiding -Hendrik van Rensburg. Ek deel graag inligting uit en sal ook mettertyd stories en foto's op die forum plaas. Sien uit om jul almal op Jaracal se forum te ontmoet.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Geno »

Welkom Ian,

Geniet dit hierso!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Gerhard »

Thiny en Ian,

Welkom by die kampvuur.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Nuwe Lid

Post by C.J. »

Welkom Tiny en Ian!

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe Lid

Post by theedge »

Baie welkom geniet hom en bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply