Wat se cal.???
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Wat se cal.???
Freek
Die 30-06 is seker een van die mees bruikbare roere wat jy kan kry en gebruik vir jag. vir my ken ek so half en half die 308 se kromskiet trajek en hy skiet maklik, laai maklik , die putne kos dieselfde, maar sy doppe hou lekker lank en jy hoef soms nie eens kruit te weeg nie, jy gooi sommer net en hy bly skiet, hy is omgewingsvriendlik op my skouer, jy weet mos ek is skugter vir n man wat kan terugskopof opskop veral as ek hom wil soen...
oom Leeu
die tjolpraat is nou seker net oor die konyn,haas projek wat ek wil voer vir jakkals kos, dit het geensins betrekking op die raam vs stoel kwessie nie ne.
Dan verstaan ons mekaar. Jy is soms so reguit en eerlik dat ek bang is om dit vir jou te se want netnou voel jy ek is besig om jou beeld te poets en dit gaan jou ongelukkig geld kos...(per uur). En dis belangrik om tog jou eie mening te he en nie bang te wees om dit te se nie...
heerlike naweek almal

Shoot straight and tell the truth!
-
intercooler
Re: Wat se cal.???
HC watse kaliber stel jy voor vir die SA jagskiet aangesien jy n man is wat trajecte ken? Watse haas koenyn project?
-
tafjak
Re: Wat se cal.???
Jakes
Taffie
.. waar werk jy dat jy nou al kan tjiala.heerlike naweek almal
Taffie
-
tafjak
Re: Wat se cal.???
Radiator
Taffie
N.S. Hoor jy kan skiet, self so ges?. Sal re?l dat Jakes jou saam bring Upington toe.
.... lees so bietjie terug en kom by!Watse haas koenyn project?
Taffie
N.S. Hoor jy kan skiet, self so ges?. Sal re?l dat Jakes jou saam bring Upington toe.
-
tafjak
Re: Wat se cal.???
Radiator
Taffie
O! het jy dan al die skool verlaat?.....taalgebreuk het nie geweet skoliere gebruik ook die forum nie.
Taffie
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Wat se cal.???
TAFFIE.
nee man dis pure vriendelikheid dat ek julle so met die voorspoed wil laat verveel.
Gister het TOMMA gou ingery na sy 3 half dosyn jakkies in 3 nagte en my laat sit op sy stoel...
n wavrag vol inligting gecopy en gepaste...ek dink tog sy stoel is moi stewig en die hout weerstand lyk my maak n vreeslike verskil.
My stoel is naby aan syne, maar my "bedkassies" gelig tot by die armleunig se hoogte vir meer rusplek vir die agterste elmboog..
En dan het ek die nog n lig bo die geweer, "soos freek dit noem om jakkies te flous met die maan wat weer opkom" ..
Mooi loop taffie en LAAT LOOP DIS LAAT

Jakes ek sien... amper aansoek gedoen vir werk da by jou, het lanklaas 'n vroeg huistoe gaan Vrydag beleef.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
tafjak
Re: Wat se cal.???
Jakes
Dankie vir al die voorspoed, hoop net jy het Tomma nie toe gewens nie anders gaan die voorspoed hom verveel. Gelukkig het hy die jakkalse geskiet, ek sou maklik 'n paar leeus op my stokkie gehad met my skietvernuf.
Baie lekker stoel van Tomma en stewig is nie die woord nie. Kry vanm?re een van die boere hier rond op die pad en ons gesels gou. Hy wou toe by my weet of dit weer gaan re?n. Dit is vreeslik droog daar by hom en hy is amper op die planke. Ek sal hom ook van jou voorspoed vertel.
Groete

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Wat se cal.???
Jacques
wat se daai oom?
wat se daai oom?
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Wat se cal.???
janjak
[glow=red,2,300]noggie ..gebel....nie. sal maandag weer ebsigheid gesels[/glow]