Beretta PX4 Storm sub-compact
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
Beretta PX4 Storm sub-compact
Hello manne
Ek wil graag weet wat julle dink van die Beretta PX4 Storm sub-compact.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Beretta PX4 Storm sub-compact
Hi Nadia,
Ek het self nog nie daarmee geskiet nie, maar die pistool lyk nogal oulik en Beretta bou uitstekende wapens.
Oorweeg gerus die Glock 19 of 26, daar is geen knippe en goete wat kan haak nie.
Ek hou daarvan want jy trek net die sneller en die skoot klap.
Jammer ek kan nie meer uitbrei op die pistool wat jy oor uitvra nie!
Groete

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
Re: Beretta PX4 Storm sub-compact
Dankie Penkop
Ja ek ky nou ook na die Para Ordnance Carry 9. Hier is sy info en specs:
The micro-compact Carry 9 gives you 9 rounds of 9mm firepower in your hand. At 680 grams, it is one of the lightest and smallest 1911-style carry pistols you can own. The non-reflective black finish helps maintain the low profile you want, and PARA's exclusive Power Extractor(TM) ensures faultless reliability. The light-gathering fiber optic front sight puts you on target in low light conditions.
Caliber: 9mm
Rounds: 8+1
Barrel: 3"
Weight: 680 g
Length: 165 mm
Height: 120 mm
Hammer: Spurless
Sights: Fiber-Optic Front/2-Dot Rear
Receiver: Alloy
Finish: Covert Black
Ken jy miskien jouself uit met die 1?

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Beretta PX4 Storm sub-compact
Para Ordnance en Beretta maak goeie compact drae pistole.
So ook CZ en Glock.
Ongelukkig sukkel ek om met die pistole te skiet agv my groot hande.
Vir n vrou sal hulle mooi werk.
Nadia, dit maak nie saak wat se handwapen jy koop nie.
Die geheim is om baie te oefen met die wapen sodat jy hom kan gebruik sonder om te dink aan n veiligheids knip of oor hoe om n stooring reg te maak... Dit moet so baie gedoen en geoefen word dat dit 2de natuur is.
Sou jy dit nie doen nie is die handwapen net soveel werd soos n paper weight op jou tafel...
My 2 cent

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment