Kyk hierdie link:
http://www.youtube.com/watch?v=OUPhRYi_ ... re=related
Bobbejaan eet klein rooibokkie
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Bobbejaan eet klein rooibokkie
Ek het `n paar jaar terug soortgelyke gedrag op `n televisie-dokument?r gesien. Daarin het `n goort bobbejaanmannetjie `n klein springbokkie so gevreet. Platgedruk met die een hand en stukkies uitgeskeur met die ander hand terwyl die bok se kop elke keer ruk in reaksie. Moeder natuur is maar `n wreedaardige heks somtyds.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Bobbejaan eet klein rooibokkie
Ons het die probleem gehad op die plaas, lank terug.
Die bobbejane het rooibokkies en selfs van ons njala kalfies gevang.
Die bobbejane het rooibokkies en selfs van ons njala kalfies gevang.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Bobbejaan eet klein rooibokkie
Bobbejane is 'n verpesting by my - Klein skaap en bok lammers moet ten alle tye toegemaak en opgepas word tot hulle groot genoeg is.
Ek verpes 'n bobejaan meer as 'n jakkals. Ek kon tenminste 9 gevang kry die afgelope maand in vanghok.
Raven
Ek verpes 'n bobejaan meer as 'n jakkals. Ek kon tenminste 9 gevang kry die afgelope maand in vanghok.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
herley
Re: Bobbejaan eet klein rooibokkie
Raves
Nou dink ek net by myself, geen wonder daai springbokke van jou het so lank gevat om aan te teel nie, dis maklik die bobbos wat hul lammers mee gemors het
Nou dink ek net by myself, geen wonder daai springbokke van jou het so lank gevat om aan te teel nie, dis maklik die bobbos wat hul lammers mee gemors het
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Bobbejaan eet klein rooibokkie
Bradley,
Dit kan wees, maar jy wil mos nie kom om die bobbejane te skiet- ek sukkel met die verdomde goed, ons 2 is mos jakkals jagters so ons het geduld man - net sit en wag hulle kom elke dag water toe met die hitte wat ons nou het.
As die reens kom is dit moeilik om hulle in die klowe te gaan skiet.
Ons twee moet plan maak een of ander tyd , maar ek will eers gaan visvang Krimis tyd

Raves
Dit kan wees, maar jy wil mos nie kom om die bobbejane te skiet- ek sukkel met die verdomde goed, ons 2 is mos jakkals jagters so ons het geduld man - net sit en wag hulle kom elke dag water toe met die hitte wat ons nou het.
As die reens kom is dit moeilik om hulle in die klowe te gaan skiet.
Ons twee moet plan maak een of ander tyd , maar ek will eers gaan visvang Krimis tyd
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
herley
Re: Bobbejaan eet klein rooibokkie
Enige tyd, so gepraat van vis vang. Ek ry sommer die 10de vir n paar dae en dan is tid seker weer terug plaas toe om toe te sien dat die werkers nie alles weg dra oor die groot dae nie