My nuwe geweer liksens gekry!

Post Reply
Kokkie
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm

My nuwe geweer liksens gekry!

Post by Kokkie »

Goeie dag manne

Ek het gister my nuwe geweer gaan haal ;D
Ek wil hoor of iemand dalk herlaai data op 25-06 tikka varmint

22'' bull barrel loop,ek sal later foto opsit,wil net die scope opsit


Lekker dag

Kokkie
Push to test....Release to detonate
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by VdWalt »

Baie geluk man!!  Lekker skiet !
Kokkie
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by Kokkie »

Ek het gister homso bietjie gaan inskiet,hy loop soos 'n muis met slippers!
Ek begin maandag my herlaai goed in ordr kry en dinsdag kry ek opleiding,
ek het klaar 100gr gamekings en s365 kruit en lapua doppe! :D
Push to test....Release to detonate
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by James Wilson »

lekker!!!!


kan iemand vir my die nommer gee waarnatoe n mens bel om te hoor hoe vorder jou aansoek.  ek het ms n Black Berry gegkry en dis een van die nommers wat hy besluit het om weg te gooi
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by Lourens »

James gooi 'n lyn daar na 012 353 6111 toe.
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
300 Holland
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by 300 Holland »

Dag se
Moet net nie so dom wees om al jou kaartjies in jou beursie te sit nie ,want as hy gesteel woord moet jy als vanvooraf doen
Die hele works by saps.

Het gister met my gebeur en dit kos my 1300 rand met fotos .n Baie duur les en lange daarby. :'( :'( :'(
300 H &H , 308 RSA , 303 P14 custom ,303 eps p14 custom ,
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by Monrique (SJ) »

300 Holland wrote: Dag se
Moet net nie so dom wees om al jou kaartjies in jou beursie te sit nie ,want as hy gesteel woord moet jy als vanvooraf doen
Die hele works by saps.

Het gister met my gebeur en dit kos my 1300 rand met fotos .n Baie duur les en lange daarby. :'( :'( :'(
Ai tog.  Hoop maar die nuwe kom gou. :'( :'( :'( :'( :'( :'(


Groetnis
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by James Wilson »

300, wat ek gedoen het was om al my lisensies sommer my bestuurs lisensie ook op een bladsy te laat kleur copy. did laat waarmerk deur die SAPD met n stempel. dit toe galamineer, op die ou end so 5 nvan hulle gedoen 1 in my geweertas.  1 in my kluis.    1  in my jagbakkie.    1 in my herlaai kamer en 1 spaar.  het al n sped boette gekry en die spietkop het die afskrif van my aanvaar. en het al ammo ook gekoop met so n afskrif.  nou wetlik is dit nie aanvaarbaar nie. maar ek dink as my lisensies gesteel is sal ek darrem op die manier kan regkom vir n ruk. 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
300 Holland
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by 300 Holland »

Ek dink wat ek gaan doen is
om die nuwe kaartjies te punch en somer elke kaartjie aan sy wapen vas te maak
So as ek die wapen vervoer is die liksens somer aan hom en as ek gaan skiet haal hom af en as ek klaar is sit ek dit net weer terug
Dan kan hy nie somer weg raak nie.
300 H &H , 308 RSA , 303 P14 custom ,303 eps p14 custom ,
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by Armand Steenkamp »

Kyk hierso kokkie! As jy probeer het om my jaloers te maak dan het jy dit nou reg gekry! ;) Eks dam nou al gatvol gewag!
Geluk met die roer!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Kokkie
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by Kokkie »

Dankie Armand,hoe lank wag jy nou al,en wat het jy gekoop?
Push to test....Release to detonate
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by PITSMIT »

geluk kokkie

praat met geno oor daai roer  hy ken hom baie baie goed sal jou op die regte pad help
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by Armand Steenkamp »

Ek sal moet gan kyk, maar ek dink ek het julie se kand aansoek vir befoegthyd en liksens vir n Howa 243 varminter gedoen.

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by molopohunter »

Armand Steenkamp wrote: Ek sal moet gan kyk, maar ek dink ek het julie se kand aansoek vir befoegthyd en liksens vir n Howa 243 varminter gedoen.

Groetnis
Bevoegtheid is deesdae beter op tyd. Myne gedoen einde maart en was laas maand 26okt reg.
Le net op hulle en klink sommer huilerig... ;D
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: My nuwe geweer liksens gekry!

Post by Armand Steenkamp »

Hahaha As ek HULLE net in die hande kry! Elke keer as ek bel lui die foun net!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Post Reply